Die Woord: Wat Mense Nie Weet Nie - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Die Woord Wat Mense Nie Weet Nie
Frik Weideman
Menorah Tabernakel

Пікірлер: 51

  • @jeandavids9157
    @jeandavids9157Ай бұрын

    Alle Eer, Lof en Aanbidding aan VADER YHWH in die Naam van MEESTER YAH'SHUA vir hierdie BASUIN! Soo dankie my pastoor vir hierdie WOORD!Om te tesuvah tot VADER se VERBORGENHEID vd KONINKRYK van ELOHIM! Shalomvrede aan elkeen!

  • @marikeheine9801
    @marikeheine9801Ай бұрын

    Die gesprek van YaH'shua oor Sy goddelike sending. Ek weet dat almal die geslag van Abraham is; maar hulle probeer om MY om die lewe te bring, omdat My Woord geen ingang in mense vind nie. Vanaf YAH'shua Is Heilig, Heilig vind ons VREDE IN SHABBAT SHALOM!

  • @SuzanneVdMerwe

    @SuzanneVdMerwe

    Ай бұрын

    Baie dankie vir die woord wat jy altyd bring. Dit bring lig in my lewe

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410Ай бұрын

    HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Wooow wat n powerful en leersame Boodskap. Bale baie dankie Pastoor Frik. Ek baie geleer uit hierdie Woord. Dit so waar. SHALOM 🙌🙌🙌

  • @janvermeulenvermeulen5364
    @janvermeulenvermeulen5364Ай бұрын

    Spreuke 8 is wonderlik as n persoon dit lees met konsentrasie op elke letter. Hierdie kom YAHSHUA voor in die hele hoofstuk. Shalom.

  • @mariusrossouw6661
    @mariusrossouw6661Ай бұрын

    Ek word so opgewonde as ek Vader se woord hoor. Loof Hom!!! Ek wil elke dag die Woord hoor!! Jy is elke dag in my gebed Frik. Ek verstaan nou eers die ewige lewe.... Prys Hom!!

  • @christellejooste5799
    @christellejooste5799Ай бұрын

    Dankie vir die woord wat gedeponeer is, kragtige boodskap .Shabbat Shalom

  • @ninabarnard5866
    @ninabarnard5866Ай бұрын

    Dankie Pastoor vir die woord. Nou moet ek dit gaan toepas.

  • @sharonjanssen
    @sharonjanssenАй бұрын

    Baie dankie Pastoor Frik vir n goddelike boodskap

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Shabbat Shalom.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Abba Vader laat Hom nie be spot nie.

  • @daleneweideman816
    @daleneweideman816Ай бұрын

    Shabbat Shalom vanaf Theunissen

  • @lesleylouw4946
    @lesleylouw4946Ай бұрын

    Mag ons oë gevestig bly op die Voleinder van alles ons Verlosser en Saligmaker

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    Shabbat Shalom Pasror

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Shabbat baie Heilig.

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410Ай бұрын

    HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    I surrender o LORD my God

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Kinders van die lig,nie van duisternis nie.

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    Hallelujah

  • @hansvanderlinde4020
    @hansvanderlinde4020Ай бұрын

    Dankie Frik

  • @nadiaaugustyn769
    @nadiaaugustyn769Ай бұрын

    Frik, hierdie bootskap kon jy in 100 stukke deel. Die krag en insig en al die waarhede hier is net te feel om so vinnig in te neem. Hierdie bootskap kan jy behandel oor n maand of 6 se tyd. Dit is ongetwyfeld een van die Mees kragstigste belangrikste bootskape wat vol ryk informasie is. Well done en Dankie dat Vader jou so kragtig kan gebruik om sy koningkryk te Veryk en te groei. Groete vir jou en Amelia

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    Seën hulle inteendeel en moet nie vervloek nie

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    Jy sal gered word aan die woord van jou getuienis.

  • @tiekienaude3477
    @tiekienaude3477Ай бұрын

    Amen🙏🙏🙏

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    Verhardheid van harte

  • @leanabosch1711
    @leanabosch1711Ай бұрын

    HalleluYah

  • @marietanagel8141
    @marietanagel8141Ай бұрын

    SHABAT SHALLOM

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Psalm 37: 4.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Halleluja.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    More se pastoor.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Jeremia 6:16-19.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Skerp jou gesin in met die woord.

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    Jy moet dit hardop uitspreek sodat die geestes realm dit kan hoor.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Marks 4:11-14.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    1 Johannes 2.

  • @tanyakotze6754
    @tanyakotze6754Ай бұрын

    Ja, asseblief reel so n Saterdag, asseblief

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    Spreek lewe en nie dood nie en jy erf 'n lewe van oorvloed.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Werklike genesing.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Spreuke 29:18.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Jakobus.5

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6dАй бұрын

    Geloof wankel nie, wankel nie vertrou Yahweh

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Deut: 13.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    1Petrus 1vers24.

  • @tanyakotze6754
    @tanyakotze6754Ай бұрын

    Hallelujah

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Halleluja.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102Ай бұрын

    Halleluja.