Chat Bietjie Ball pre World Cup All Black toets op Twickenham

Комедия

Die span is gekies teen die AB’s
Maar ek is confused! Kan Pollie in? Hoe? Ens ens ens en die skoppe!
Sien julle volgende Dinsdag by @afriforumteater met ons gas Kobus Wiese en @stefanjansenmusic wat tunes gooi!
Ons kom ook Mosselbaai toe in September saam ons hond @schalkbrits as gas
@therealhennies @castlelagersa
#chatbietjieball live!

Пікірлер: 59

  • @tjaartvanderwalt81
    @tjaartvanderwalt818 ай бұрын

    Porrie se beste episode nog!

  • @chrisprinsloo5461
    @chrisprinsloo54618 ай бұрын

    As Manie oor skop is dit soos om 'n vergete toffie in jou gatsak te kry. Moerse lekker maar glad nie verwag nie 😂

  • @Alias-gy3tz

    @Alias-gy3tz

    8 ай бұрын

    🤣🤣🤣🤣 netso

  • @Rustie_za

    @Rustie_za

    8 ай бұрын

    hahahaha

  • @jaydenkuhn8307
    @jaydenkuhn83078 ай бұрын

    Lekker boys eerste hierso Go bokke en jonathan ons kort ń reaksie vid as jy ń bok game kyk 💪🏻💪🏻💪🏻

  • @tanialabuschagne9706
    @tanialabuschagne97068 ай бұрын

    Love it maar bring bietjie liedjie terug

  • @larry6921
    @larry69218 ай бұрын

    Ja man in 07 toe speel ons butch james op 10 en toe skop percy vir ons op 15 en frans steyn langafstand op center. Ons moet begin op skool vlak. France se fullback is seker die beste skoper in die wereld, en die res van die wereld maak gebruik van hulle scrumies as primary kickers. Ek dink die lions se scrumie nohamba is baie underrated, dai man kan speel en skop. Kry naas botha en morne steyn byi bokke management en kom oz trek n janie de beer op die world cup en bring die drop goals trug op n next level awjeeee😂

  • @ktm690endurorally
    @ktm690endurorally8 ай бұрын

    Pollard is brilliant, however I think people forget that he hasn’t played in how long. It would not be fair to him or the selectors to think he will come back and perform as required to win a World Cup. However, it’s at least good to know that if any player does get injured that he can join the squad.

  • @renewablefuelsanalyst8263

    @renewablefuelsanalyst8263

    8 ай бұрын

    In a world cup experience is more important than talent

  • @ktm690endurorally

    @ktm690endurorally

    8 ай бұрын

    @@renewablefuelsanalyst8263 only that last time Pollard came back from a serious injury (knee) not only didn’t he play good at all but kicked badly too. The experience does count allot in terms of keeping the backline calm and settled though

  • @Stoffel324
    @Stoffel3248 ай бұрын

    Dankie tog vir die disclosure aan die begin.

  • @shortMario
    @shortMario8 ай бұрын

    Is hierdie die beste rugby gesels program van all ted. Ja of Ja

  • @davealston3881
    @davealston38818 ай бұрын

    Jy stress te vokken veel man ! Jacques hulle wet prescies wat aan gaan. Hulle rugby breine is veel fritter as ons. Relax chomma… alles gaan orite wees. Jy Rafael uit nou dat Porrie weg is. Moet nie wurry nie.

  • @user-oh9uu2lp6z
    @user-oh9uu2lp6z8 ай бұрын

    Jacques het gesê, "Polly, vokof Paarl toe!" Dit was AM-per, maar gooi Lood, Polly, gooi Lood. As ons mis, gaan ons mis met 'n skop boys!

  • @DieKnoop
    @DieKnoop8 ай бұрын

    Jy is befok! Dankie

  • @lnboshoff42
    @lnboshoff428 ай бұрын

    Manie kort net bietjie vuil coke in daai waterbottel. Ronde voetjies dans lekker!

  • @letsworksimple
    @letsworksimple8 ай бұрын

    Manie se aim is uit soos ‘n vrydag aand urinal by Presleys 😂 Kan Faf losskakel speel?

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut19668 ай бұрын

    Die realiteit is dat daar nie een betroubare skopper by huis is wat span andersins op meriete kan haal nie.Ons verwag te veel van Polly as hy sou terugkom.Skopwerk is iets wat geoefen moet word.Lyk nie of hy genoeg tyd gehad het nie.Gaan met Manie.Hy sal alles in die stryd werp.

  • @SeaViewCLEANERSMartiena-wf3im
    @SeaViewCLEANERSMartiena-wf3im8 ай бұрын

    Ek het lekker gelag vir jou !!😂😅

  • @o2285
    @o22858 ай бұрын

    Manie kan skop, hy moet net fokus op sy skoppe pale toe

  • @francoisjoubert1328

    @francoisjoubert1328

    8 ай бұрын

    Supporting our Boks from Austin, Texas. Grateful that our boys won, but Manie’s kicking won’t cut it in a final. How many points did we give away?

  • @cobus5841
    @cobus58418 ай бұрын

    Ek hoop vir geen beserings nie. Die afrigters het regtig baie moeite gedoen om die manne genoeg tyd op die veld te gee sonder om hulle seer te maak sodat hulle "battle hardened' is. Libbok kan skop EN hy kan 'n dropgoal regkry. Die rede hoekom hy daar is in plaas van Handre is omdat hy die bal beter rondbeweeg as Pollard en dat hy meer geleenthede skep vir die agterlyn. Gaan luister mooi na Nineaber. Hulle verkies 'n losskakel wat 8 drieë kan skep. Ek reken Libbok is besig om sy moer suur te oefen met skoppe want hy weet self ook hoe belangrik hulle is. Ek dink die man se kop word rondgefoeter met al die kritiek. Kom ons staan eerder saam en support Libbok 200%. Sy spanmaats en kaptein doen dit reeds. Hulle kon in enige van die vorige games vir Libbok gestop het en die skopwerk oorgeskuif het na iemand anders. Die probleem is dit vererger sake. Libbok moet net eenvoudig sy eendjies in 'n ry kry, want sodra sy skoppe oor die pale seil, dan gaan ons 'n "force to be reckoned with" wees. Ons span lyk goed. Hulle is fiks. Hulle het nie 'n klomp beseerde spelers in die span nie. Hulle "gel" lekker saam. Ons kan met daai 4 skrummies die spelpatroon moerse verander en die res van die span ken hulle en weet wat elke skrummie bring. Ons voorry is wêreldklas en kan die setstukke mooi beheer. Vir Vrydag is ons agterlyn die vinnigste wat dit nog ooit was. Ons heelagter moet net ophou kerm by die ref en ons losskakel moet net in die zone kom met sy skoppe.

  • @walterleeu6007
    @walterleeu60078 ай бұрын

    Die Keurders moet Reg kies, hul moet Faf saam vat en hou as skopper

  • @eiremike1
    @eiremike18 ай бұрын

    Hahahaha!

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger61438 ай бұрын

    Love die show. Jou ou ring UFC waterboy... 😅

  • @opinie-sa
    @opinie-sa8 ай бұрын

    Dit voel net nie vir my reg dat ek as Springbok ondersteuner, nie kan wag dat een van die spelers moet seerkry nie. Dit is siek. Dit is Rassie en Jacques se skuld dat ek so siek is.

  • @roedolfventer1510
    @roedolfventer15108 ай бұрын

    Een van die skrumskakel gaan kak en Polhard gaan op geroep word...

  • @JacoNZ123
    @JacoNZ1238 ай бұрын

    Jy gaan sien Pollard gaan speel vanaf die kwarteind af

  • @janhbhugo5085
    @janhbhugo50858 ай бұрын

    Porrie is n goie oue maar man hy lieg nou mos soos n oue kraai wat jags is !

  • @debbiemortinson
    @debbiemortinson8 ай бұрын

    Hul her tot vandag gehad om WC squad op te besluit en in te stuur.

  • @TrinityGOD24
    @TrinityGOD248 ай бұрын

    Pollard en AM kan net inkom as iemand beseer word.

  • @barendmarais6785
    @barendmarais67858 ай бұрын

    Dis belaglik

  • @henrovanrooyen3432
    @henrovanrooyen34328 ай бұрын

    Leek! 😂

  • @Mike5612Skate
    @Mike5612Skate8 ай бұрын

    Ek dink hulle verwag dat iemand n genuine beseering kry in die volgende paar weke (dit is soos %70 of hoer moontlik), en dan is Pollard in 'no problems' en hy kry hoopelik n opwarm wedstryd teen Tonga, reg vir die Quarter finals.

  • @riccigreyling8092
    @riccigreyling80928 ай бұрын

    manie kort sy red juice

  • @ThePiskriek
    @ThePiskriek8 ай бұрын

    Da gan verseker beseerings wees wa polla kan in slot as ons hom kort

  • @woerwaks

    @woerwaks

    8 ай бұрын

    Afhangend van hoe en met wie daar skoor gesoek word is 'n besering nie te moeilik om te klok nie

  • @CptRumcan

    @CptRumcan

    8 ай бұрын

    Hulle gaan een van die scrum halves terug stuur, jy kort nie 4 nie. Dit sal vooraf met hulle bespreeek wees, ek dink dalk gaan faf of grant terug kom. proly grant.

  • @renewablefuelsanalyst8263
    @renewablefuelsanalyst82638 ай бұрын

    mens kan die span verander tot en met die week van die eerste game wat jou span speel in die wereld beker. So die "team announcement" wat reeds plaasgevind het is nie die finale span nie

  • @CptRumcan
    @CptRumcan8 ай бұрын

    Hulle gaan se hulle het n backup flyhalf gevat in faf maar pollie is reg, so dit is nie meer nodig nie en een van die scrum skakels terug stuur.

  • @CptRumcan

    @CptRumcan

    8 ай бұрын

    Dalk faf

  • @CIC4865
    @CIC48658 ай бұрын

    Die world cup gaan herhaal wees van 2015 teen Japan.

  • @javydones8299
    @javydones82998 ай бұрын

    Kan Porrie jou ten minste kans gee om te praat?

  • @jeanettenaude9650
    @jeanettenaude96508 ай бұрын

    Dink Polly is uit...hulle speel dit so ver dit kan. Jy is reg, ons kan nie n world cup wen sonder n skopper. As Pollie laat inkom en hy is reg kan ons wen! Orretjies!

  • @Italanmo
    @Italanmo8 ай бұрын

    Faf cant play against the ABs anymore - the brah tanked baaaaaaadly in the last game in and faked a injury to get subbed. Libok kicking has been kuk but steers the game into better channels. Finish n Klaaa

  • @barron4755
    @barron47558 ай бұрын

    Liewe Hel maar jou grappe en humour is maar darem Flou ou Raps. Dink jy self hierdie kak uit?

  • @Trajan2401
    @Trajan24018 ай бұрын

    Should speak in english would get more subscribers

  • @mglkeiser1532

    @mglkeiser1532

    8 ай бұрын

    Fok nee.Fok die gemors Engelse

Келесі