Byboost maak van enige kudde ’n toptrop

Byboost is ’n vloeibare mineraal-en-vitamienaanvulling wat in verskillende formulerings aangepas is vir jong diere, asook ouer groot- en kleinvee. Byboost ondersteun vee se algemene gesondheid, produksie (groei) en reproduksie. Elke boer wat al produkte uit die Byboostreeks gebruik het, kan nie uitgepraat raak oor die voordele daarvan en hoe dit hul kudde tot toptropstatus verhef nie.

Пікірлер: 2

  • @plaxedeschiwara61
    @plaxedeschiwara61 Жыл бұрын

    Your sheep are very good and byboost is doing wonders

  • @madeleinpieterse5705
    @madeleinpieterse57052 жыл бұрын

    Baie geluk.... AWESOMENESS