KYK | Drie SA rekords spat op Beefmaster-veiling

Een Beefmaster-teler het binne minute twee Suid-Afrikaanse prysrekords opgestel tydens die nasionale Beefmaster-veiling wat op 4 Julie in die Afridome op Parys gehou is. Kort daarna het ’n ander teler ook ’n SA rekord laat spat. Al drie rekords is deur vroulike diere behaal.
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook / landbouweekblad | @landbou op Twitter / landbou | Instagram / landbou | TikTok / landbouweekblad

Пікірлер