02 Julie 2024 | Vox Weervoorspelling

🌫️ Nog 'n MISTIGE oggend oor die suidweste, Namakwaland, Kaapstad en langs die weskus
🌧️ Enkele reën-en donderbuie oor die sentrale binneland en omliggende gebiede hoofsaaklik Dinsdag oggend.
⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens nie ⚠️
#voxweather #reen #mistig

Пікірлер: 13

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel355014 күн бұрын

    Baie dankie ! Waardeer die weer voorspelling!

  • @phillipcollins9290
    @phillipcollins929014 күн бұрын

    Thanks, Michelle.

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed14 күн бұрын

    Dankie julle.

  • @chrisswanepoel9962
    @chrisswanepoel996213 күн бұрын

    Baie dankie ek waardeer jou

  • @hennietheart8540
    @hennietheart854013 күн бұрын

    Dankie Michelle. Seeninge.

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter683513 күн бұрын

    Baie dankie Michelle. Puik aanbieding. Netjies geklee julle dames Puik. Seenwense vir julle.

  • @bravofoxable
    @bravofoxable14 күн бұрын

    altyd puik, dankie Michelle

  • @Afriqueleblanq
    @Afriqueleblanq14 күн бұрын

    Baie dankie. Dis so lekker om goeie, eertydse kwaliteit in 2024 te sien, en welgeklede dames. 😊

  • @CobusDerrenberg

    @CobusDerrenberg

    14 күн бұрын

    VERSEKER 👍👍👍😉

  • @eGAPSa

    @eGAPSa

    13 күн бұрын

    Ek stem volkome saam. Baie dankie, julle.

  • @theoviljoen7843
    @theoviljoen784313 күн бұрын

    Pragtig! Mooi kleredrag!

  • @kooskoekemoer
    @kooskoekemoer13 күн бұрын

    Yay!

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg14 күн бұрын

    Pragtige aflewering, skitterend gelewer 👍👌✨ Detail uitstekend en baie handig 🧐🤔! Heerlike koel Wintersdag vir more 🏔❄☄️ Baie dankie Vox Span ! Skitterende werk ✨✨✨