Пікірлер

  • @petropavlovskkamchatskiy1917
    @petropavlovskkamchatskiy19176 күн бұрын

    Great video, but I'm quite shocked that you're allowed to drive anywhere in South Africa without a safety belt AND a child on your lap. Wow! That's so bizarre in 2024.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures6 күн бұрын

    I guess you’re just ignorant on how the Kruger works 👍🏻.. we only drive like that in the park. We are very much concerned with our safety and particularly the safety of our daughter. You don’t have to worry on our behalf.

  • @SamuelMaroga
    @SamuelMaroga6 күн бұрын

    U got to love south africa 🎉🎉🎉❤

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures6 күн бұрын

    South Africa ❤️🇿🇦

  • @confidencemajoro715
    @confidencemajoro71510 күн бұрын

    Good day...is this cabin self catering?

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures10 күн бұрын

    Good day! Yes, it was self-catering when we went there 👍🏻

  • @lucasthijssen9844
    @lucasthijssen984413 күн бұрын

    Mijn moeder is Nederlands, ik kan nederlands spreken, maar afrikaans.....dat is heel iets anders!

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures10 күн бұрын

    Afrikaans is ‘n lekker taal!

  • @dewetvanderwesthuizen2411
    @dewetvanderwesthuizen2411Ай бұрын

    Was baie lekker gewees lekker om julle te ontmoet, regte hartsmense!❤️

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventuresАй бұрын

    Hi De Wet! Uiteindelik! Ek wonder nog heeltyd of jy die video gesien het 😄

  • @dewetvanderwesthuizen2411
    @dewetvanderwesthuizen2411Ай бұрын

    @@wilder_adventures Natuurlik, sou dit nie mis nie, ek moes net die tyd bymekaar skraap.😂😂

  • @elsabesnyman8524
    @elsabesnyman8524Ай бұрын

    Hou van julle videos. Maar hoekom voer julle die Horingbekke by Letaba

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventuresАй бұрын

    Hi Elsabe! Iemand het ons reeds gehelp met ‘n vorige kommentaar. Ons was nie bewus dat mens nie voëls mag voer nie. Sal dit definitief nie weer doen nie 👍🏻

  • @elsabesnyman8524
    @elsabesnyman8524Ай бұрын

    Baie dankie, hoop ons sien gou weer van jul videos. Geniet dit, mooi aand

  • @elsabesnyman8524
    @elsabesnyman8524Ай бұрын

    Jammer nie ander post gesien van iemand wat reeds vir julle gesê het nie😊

  • @johanvanzyl5618
    @johanvanzyl56182 ай бұрын

    Mense maak my siek met die oorlaai van die dakrakke.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures2 ай бұрын

    Jig Johan, nie gedink ons video gaan jou siek maak nie :D .. jammer daaroor! Die Discovery 4 is gerate vir 75kg op die dak, alhoewel FrontRunner beweer mens kan 300kg laai.

  • @johanvanzyl5618
    @johanvanzyl56182 ай бұрын

    @@wilder_adventures Weet nie of jy weet nie. Indien jy in 'n ongeluk is met 'n oorlaaide voertuig (veral 'n dakrak met vloeistof so hoog op) sal jou versekering heel moontlik nie 'n eis uit betaal nie. (Frontrunner kan sê wat hulle wil, dit hang alles af wat jou vervaardiger van die voertuig sê)

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventuresАй бұрын

    Dit is 100% waar 👍🏻.. ons stel nie voor mens laai 300kg nie, en dat mens bly by die manufacturer se specs.

  • @joaquimmanuelpereirafernan9655
    @joaquimmanuelpereirafernan96552 ай бұрын

    I love it but when do humans leave nature a little in peace. Why all that selling? Your should grow the park and create limitations for human action inside. I still.learned Africanse a little in school.but forgotten only with german I got through.

  • @IonutFlorinCiontu
    @IonutFlorinCiontu3 ай бұрын

    Thank you so much amazing sightings love the KRUGER PARK

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures3 ай бұрын

    Thank you for watching! 😁

  • @ramonavanzyl7908
    @ramonavanzyl79083 ай бұрын

    Geniet julle videos geweldig baie. Voel asof ek daar saam met julle is. Vroulief neem die mooiste fotos. Dankie dat julle met ons deel.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures3 ай бұрын

    Plesier!

  • @darrylkotting505
    @darrylkotting5054 ай бұрын

    Ek is baie bly julle het ons mooi land geniet!!! Julle het n awesome roete gedoen.... jammer Madri.... ek is n " Suidwester" en mix maar my "tales" baie deliciously!! Shank the crank?😅

  • @user-kb2ex9bw6g
    @user-kb2ex9bw6g6 ай бұрын

    Ek geniet Jul videos baie

  • @user-gv2kt5qx8b
    @user-gv2kt5qx8b6 ай бұрын

    Was vir amper 3 ure nie in Australie nie mar saam julle in die wille tuin.

  • @shadie123masters5
    @shadie123masters56 ай бұрын

    'n Nuwe video is 'n awesome nuwe jaars geskenk. Baie geluk op jul baba

  • @vincenthartzenberg5794
    @vincenthartzenberg57947 ай бұрын

    Ek het begin kyk, maar toe gestop toe die bandversneliing begin. Julle ouens vergeet dat ek deel is van die rit wat bederf word op die lekkerste dele - die rit self.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures7 ай бұрын

    Bandversneling?

  • @chrisliebenberg9193
    @chrisliebenberg91938 ай бұрын

    Ek het dit nou baie geniet. Jy maak n grap van jou pa wat 60 jaar gevat het om Etosha te sien. Eks 50 en bly in Namibia en was nog nooit daar nie. As vlieenier net daar oor gevlieg. Dankie dat julle ons mooi land met ons gedeel het. Wees veilig en ons wag vir julle volgende trip.

  • @Cruiserharry447
    @Cruiserharry4478 ай бұрын

    Julle ry lekker paaie en dis lekker om te kyk maar die jong juf se negatiewe kommentaar heeltyd , sjoe. Sy wil huistoe en sy geniet dit nie ens. Los haar asb by die huis volgende trip

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures7 ай бұрын

    Kan net dink hoe sy sou gekla het in 'n Cruiser @Cruiserharry447 😁

  • @francoisduplessis2413
    @francoisduplessis24138 ай бұрын

    met sleep uit modder maak asb die engin kap oop

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures8 ай бұрын

    Dankie vir die raad. Hoekom?

  • @lerouxzeeman197
    @lerouxzeeman1978 ай бұрын

    Daars niks soos 'n V6 diesel wat luier in die woestyn nie.. 😆

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures8 ай бұрын

    Absoluut. Die V6 Lion van die Discovery klink ongelooflik mooi.

  • @danielmarais9106
    @danielmarais91068 ай бұрын

    Jy praat soos 'n toekomstige Toyota eienaar. Stoot die Disco 4 in en gaan kry vir jou 'n mooi Fortuner.

  • @farmer_siv
    @farmer_siv8 ай бұрын

    Sies! So effens gekots 😂

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures8 ай бұрын

    Nee wat. Ons stoot eerder ons Land Rovers die pad af as wat ons in ‘n Toyota klim 😅

  • @davehowell6453
    @davehowell64539 ай бұрын

    Dankie, ek het julle reis baie geniet. Groete, Dave

  • @danielmarais9106
    @danielmarais91068 ай бұрын

    Stem saam, het julle reis baie geniet.

  • @Elbethpretorius
    @Elbethpretorius9 ай бұрын

    voel of ek daar is -great

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    NOTE: The Defender and the Discovery have pre-defined recovery points. Never recover a vehicle by using the towbar. We incorrectly recovered the Discovery in this video, and we are thankful no one got hurt.

  • @willemmaritz8204
    @willemmaritz82049 ай бұрын

    Kyk, vir yuppies doen julle nie te sleg nie. Ek genuet julle videos as n Namibier wat daardie dele gedoen het, n paar maal. Ook julle afrikaans. Die feit dat julle nuwe werelde vir julle, aanvat. Hoekom so lank evat vir nommer 4???

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures8 ай бұрын

    Dankie vir die ondersteuning Willem!

  • @OverlandingwithBruce
    @OverlandingwithBruce9 ай бұрын

    Thanks for sharing an awesome adventure and for admitting your mistakes so others can learn.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Good suggestion on the edit, Bruce. We are fully aware that recovering like that is dangerous. It was a lapse in judgment (probably due to the stress of the situation, being stuck and all), and we are thankful that it went well 👍🏻 Do you see any other obvious ways that the vehicles are misused? We attended 2 Land Rover advanced driver courses already, and keen to learn more!

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    @bruce I've blurred the Defender's rear during the recovery scene.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    We are building an Overlanding platform. You can be one of the founding members of our community 😊. As a taste of the platform, you can get a map overview of our expedition here: www.overlandercommunity.com/expedition/upper-namibian-adventure/a8fa3779-b641-4f51-9bbc-e94e9a74e472 Join the community today!

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    We are building an Overlanding platform. You can be one of the founding members of our community 😊. As a taste of the platform, you can get a map overview of our expedition here: www.overlandercommunity.com/expedition/upper-namibian-adventure/a8fa3779-b641-4f51-9bbc-e94e9a74e472 Join the community today!

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    We are building an Overlanding platform. You can be one of the founding members of our community 😊. As a taste of the platform, you can get a map overview of our expedition here: www.overlandercommunity.com/expedition/upper-namibian-adventure/a8fa3779-b641-4f51-9bbc-e94e9a74e472 Join the community today!

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    We are building an Overlanding platform. You can be one of the founding members of our community 😊. As a taste of the platform, you can get a map overview of our expedition here: www.overlandercommunity.com/expedition/upper-namibian-adventure/a8fa3779-b641-4f51-9bbc-e94e9a74e472 Join the community today!

  • @williedevilliers5487
    @williedevilliers54879 ай бұрын

    Moet net se daai recovery van julle was baie gevaarlike gewees. Moet nooooit n voertuig van af sy tou-hak af sleep nie. Daai Hak kan breek en dan kom daai stuk yster reguit deur jou voor ruit gevlieg. Moet altyd van n recover point af werk.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Dit is so! Mens is maar bietjie "geshake" in sulke situasies - dan dink mens nie mooi waar om die voertuig te haak nie. Les is geleer, en ons is dankbaar dat ons deur dit is! Loop elke hindernis, staan 'n rukkie terug voor mens besluite maak, anders kan 'n slegte situasie in 'n ramp verander.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Ek het 'n blur apply oor die Defender se agterkant dat mense nie die verkeerde idee kry nie

  • @janniemaarman8663
    @janniemaarman86639 ай бұрын

    Ek hoor die jong dame se naam is Madri...in arabies beteken Madri " ek weet nie"

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Sinvol. Sal dit vir haar sê 😅

  • @willemmaritz8204
    @willemmaritz82049 ай бұрын

    Waar is julle???

  • @willemmaritz8204
    @willemmaritz82049 ай бұрын

    Waar is die opvolge????

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Dit kom 👍🏻👍🏻

  • @ClareCC0902
    @ClareCC09029 ай бұрын

    I appreciate that you are Afrikaans, but if you narrated in English you would reach a far wider audience.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    That is true 👍🏻. However we’re more interested in capturing the memories for ourselves than becoming KZreadrs 😁

  • @ClareCC0902
    @ClareCC09029 ай бұрын

    @@wilder_adventures ah ok, that different then! Nice cars btw. 👍🏻

  • @farmer_siv
    @farmer_siv9 ай бұрын

    Sjoe, julle is ordentlike mense. Die gids was met groot respek hanteer en hy ken sy storie. Een van die dae vat ek my Disco 3(as hy dit so vêr maak😅) ook daar. Mooi bly 🙌🏿👏🏿👏🏿👏🏿🙌🏿

  • @johannesmulder7060
    @johannesmulder70609 ай бұрын

    Pragtige wild, pragtige video, jul ry-goed doen goed :) - geniet julle trip, ek is jaloers!

  • @shadie123masters5
    @shadie123masters59 ай бұрын

    Moet julle nie aan negatiewe opmerkings steur nie. Julle videos is awesome. Hou so aan.

  • @bjarkik128
    @bjarkik1289 ай бұрын

    Your sister does not seems too pleased riding in that Defender :/

  • @Skippernick1957
    @Skippernick19579 ай бұрын

    Suprised they didn’t break down.

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    These LRs have never missed a beat! Treat them like your children, service them at LRXTREME 👍🏻

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt58029 ай бұрын

    Die twee vroue, ek vermoed ma en dogter, is regte "Boere-meisies" : effe teruggetrokke en skamerig....uitstekend!

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt58029 ай бұрын

    Pragtig, lekker , ek geniet die reis saam met julle, boonop in die mooiste taal. Net jammer, dat sulke oulike mense in Land Rovers aanpiekel😂😢😂

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Dis Land Rovers of niks vir ons! Daars nog ‘n broer met ‘n Disco 4 by die huis, en ons mik mik vir ‘n nog ‘n ou Defender 😁

  • @NOONNukta
    @NOONNukta9 ай бұрын

    new subscriber from Pakistan best of luck :)

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Good to have you here 😁

  • @alwynvanwyk1851
    @alwynvanwyk18519 ай бұрын

    No puppies allowed in Nature Reserves, but they might need a relay driver... I'll apply for that, just to spend some hours behind that lovely Pretender's steering wheel 😂

  • @sesiliakapuku6247
    @sesiliakapuku62479 ай бұрын

    😂😂🤣

  • @alwynvanwyk1851
    @alwynvanwyk18519 ай бұрын

    Lekker om n nuwe Pretender af van n teerpad en weg van n Mall te sien... Min diere, baie stof, Suidwes jou lekker plek. Min dinge beter as jy en jou naastes deur Namibia kan toer, en dit in Die Beste 4 x 4 x far... Geniet die res van jul toer....

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Dankie Alwyn! Die nuwe Defender is nou nie meer ‘n Pretender 👍🏻😁

  • @sesiliakapuku6247
    @sesiliakapuku62479 ай бұрын

    Beautiful, can I be your puppy on your next adventures?😂

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    😂 sure!

  • @patrickw3144
    @patrickw31449 ай бұрын

    new subscriber from Cape Town . just a small hint . KZreadrs tend to like meal prep and meals on these types of vlogs . 😉

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Thanks Patrick! Will keep this in mind for following videos 👍🏻

  • @alwynvanwyk1851
    @alwynvanwyk18519 ай бұрын

    If you love to cook, yes bro....some people travel light, and use restaurants... Plenty cooking channels on YT, getting a bit much... Seen some good meals, and some very bad ones 😮😮

  • @willemmaritz8204
    @willemmaritz82049 ай бұрын

    ​@@wilder_adventureswaar is die res???

  • @markusdippenaar331
    @markusdippenaar3319 ай бұрын

    Netjieste!!!!!!

  • @williedevilliers5487
    @williedevilliers54879 ай бұрын

    Nice video, wa is die ander boetie.? Het sy sarcastic commentary in die vorige video's geniet😅

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures9 ай бұрын

    Ek was by die huis 😅.. familieverpligtinge 🍼

  • @williedevilliers5487
    @williedevilliers54879 ай бұрын

    Geluk !

  • @mybabybooth
    @mybabybooth10 ай бұрын

    Hi, watse app gebruik jy vir die Kruger Park offline maps, dankie

  • @wilder_adventures
    @wilder_adventures10 ай бұрын

    Hi daar! Dit is maps.me (maps with me). Jy kan die app aflaai, en dan sekere gebiede aflaai om te gebruik wanneer jou foon nie sein of wifi het nie. Mens se foon kan enige plek GPS opvang, so al waaroor dit gaan is om die kaar te he, sodat jy kan sien waar jy is op die kaart.