Swys - Texas Boerseun

Swys - Texas Boerseun

Hoe om te plaas - Met Swys

Hoe lank vat die visas?

Hoe lank vat die visas?

H2A - Wat kan jy saam vat?

H2A - Wat kan jy saam vat?

H2A Work in America - FAQ's

H2A Work in America - FAQ's

Werk in Amerika - Agente

Werk in Amerika - Agente

Пікірлер

  • @user-eb7wv5wt3j
    @user-eb7wv5wt3jКүн бұрын

    Ek mis niemand, fok Familie ons kom nie oor die weg nie.

  • @user-lq9uj6mw6g
    @user-lq9uj6mw6g8 күн бұрын

    Where are you stying

  • @user-kr9lt6vz7r
    @user-kr9lt6vz7r25 күн бұрын

    Sien dit gaan nog goed met jou van Orkney

  • @albertkohne4405
    @albertkohne440528 күн бұрын

    Haai kan jy dalk jou agent se kontak vir my aan stuur ek wil volgende jaar oor gaan Amerika toe om te gaan werk ,groot asseblief ek is nog nuut met alles groete .

  • @user-lp8qg8nv1j
    @user-lp8qg8nv1jАй бұрын

    Kort help om my man te help met werk semi skield boilermaker asb

  • @earnestkapp2329
    @earnestkapp2329Ай бұрын

    Hi Swys, ek is gereed. Ek het op Farm 4 USA gerigistreer. Kan jy my asb help om by Texas in te kom. Groete uit SA. Jy is n yster.

  • @MrNomad-hk8qz
    @MrNomad-hk8qz2 ай бұрын

    Goud werd baie dankie man jusslike hoe sukkel mens om soo goeie inligting te kan kry dankie ek gan nou mei maand oorsee ....3 jaar later

  • @johnnybent1060
    @johnnybent10602 ай бұрын

    Baie dankie Mnr

  • @johnnybent1060
    @johnnybent10602 ай бұрын

    Hi my maat vat hulle algemene werkers soos in unskilled of watse skill kan ek aan leer om te kwalifiseer watse skills is op die aanvraag

  • @janswanepoel6393
    @janswanepoel63933 ай бұрын

    Kan jy dalk vir my ń agent kan aanbeveel om my te help, Ek is 63 jaar oud.

  • @armandvanas4197
    @armandvanas41973 ай бұрын

    Hello oom hoe kan ek America toe gaan oom

  • @armandvanas4197
    @armandvanas41973 ай бұрын

    Hello oom se my hoe kn n men's oor gaan

  • @riataljaard8923
    @riataljaard89233 ай бұрын

    Hi Please need agents number thanks

  • @user-en3pd9em2w
    @user-en3pd9em2w3 ай бұрын

    Waar registreer ek vir my man om vir boere te werk

  • @user-go7mc8cf6c
    @user-go7mc8cf6c4 ай бұрын

    Please WhatsApp number and Facebook name. Please sir

  • @rpc1605
    @rpc16054 ай бұрын

    Swys, wat betaal John Deere jou vir die advertensie?😂

  • @taljemarais585
    @taljemarais5854 ай бұрын

    Kan ek dalk die nommer kry vir die whatsapp groep

  • @tiaanvandermerwe4011
    @tiaanvandermerwe40114 ай бұрын

    is daar nie mense wat mense met n lening kan help nie, ek probeer my bakkie verkoop vir my vliegkaartjie maar die ding is so gefok niemand soek hom nie

  • @Gamingroom4370
    @Gamingroom43705 ай бұрын

    Love Die videos!Is Daar Nie Werk Dai Kant Vir nog mense Nie?

  • @naasferreira2167
    @naasferreira21675 ай бұрын

    Dankie swys

  • @cilliersgrove4364
    @cilliersgrove43645 ай бұрын

    Dankie vir die advies

  • @swys-texasboerseun1743
    @swys-texasboerseun17435 ай бұрын

    Sign up for Remitly using my referral link to get $20 off and a special exchange rate on your first money transfer of $100 or more. ✅ Guaranteed on-time delivery or they'll refund your fees. ✅ Excellent exchange rates, low fees, and no hidden fees. ✅ Get real-time transfer updates on their app. Terms apply. remit.ly/3o48a38y

  • @rubybotha7919
    @rubybotha79195 ай бұрын

    Goeie werk ou maat sien uit daarna vir nog video's!!

  • @user-po3me4gr6g
    @user-po3me4gr6g7 ай бұрын

    Ongelukkig is julle nie gewoont werk nie en ook gewoont baas wees nie Klaas nie daarom is dit vir julle so moeilik

  • @rustenburghhb5281
    @rustenburghhb52812 ай бұрын

    Jy praat seker van jouself... belaglike stelling wat jy maak. Hier in Saskatchewan Kanada slaan die kanadese boere vuis om SA boere op hulle plase te hê. Want hulle kan werk. Gaan maak vir jou nog 'n koppie koffie en gaan sit op die bank.

  • @jvdb7350
    @jvdb73507 ай бұрын

    hi swys sal ek kan oorgaan as ek niks ervaring het op n plaas nie?

  • @sydneyhunt7169
    @sydneyhunt71697 ай бұрын

    My seun gaan landbou swot,hy wil weet hoe lyk average salarie en of dit die moeite werd is,hy wil terwyl hy werk begin met imigreer proses,is dit as n lang termein loopbaan die moeite wert,dankie

  • @hannessmit-xv8rd
    @hannessmit-xv8rd8 ай бұрын

    Baie dankie vir al die inligting, waardeer dit baie. Hou so aan met nog videos, baie insiggewend, dankie Swys

  • @etiennelandman8748
    @etiennelandman87488 ай бұрын

    Yes my vriend, baie dankie vir die video, jy het nou my vraag beantwoord, maar ek wil nou weer dieselfde vraag vrae, maar net met 'n bietjie ekstra inhoud. Ek is nou al amper 5 jaar 'n onderwyser, ek het geen plaaservaring nie, maar sal bitter graag my beroep wil verander en 'n bietjie op die plase gaan werk. EK het nog altyd die plaaslewe geniet. Nou kyk, soos jy sê dit hang van boer tot boer af, maar as jy nou uit jou kennis en ervaring vir my 'n opinie kan gee, dink jy ek sal kan oorkom daar?

  • @cronjevandermerwe8864
    @cronjevandermerwe886410 ай бұрын

    Jou agent se somer vir mense hoeveel ondervinding jy het

  • @oldenvanrensburg8657
    @oldenvanrensburg865711 ай бұрын

    Is daar soos n maandelikse fooi of n persentasie van jou salaris wat die agent vat?

  • @oldenvanrensburg8657
    @oldenvanrensburg865711 ай бұрын

    Is daar n fooi wat jy vir die agent moet betaal?

  • @engelinapretorius4927
    @engelinapretorius4927 Жыл бұрын

    Naand dit is Lron. Kan jy asb. Raad gee wat op die vidioe te se in engrlish om jou te verkoop aan die plaasboer in usa asb. Ek sukkel om dit te doen. Wat is die nodigste om te se. Jan jy my hrlp asb. Want ek is dringend op soek ns werk asb. Ek is 33 jaar oud.

  • @user-uu5tq7oc9p
    @user-uu5tq7oc9p Жыл бұрын

    Howzit thanks that info, top yster 👍🏻

  • @husseinmwalimu6232
    @husseinmwalimu6232 Жыл бұрын

    Thanks for this information God will bless you

  • @user-wp3fr2is5j
    @user-wp3fr2is5j Жыл бұрын

    Baie dankie vir die vidio

  • @user-wp3fr2is5j
    @user-wp3fr2is5j Жыл бұрын

    Watse werk kan vrouens daar kry? Waar begin n men's soek

  • @arnujansen3659
    @arnujansen3659 Жыл бұрын

    Ja eks reg en bang niks vir werk nie

  • @shaniknoesen8745
    @shaniknoesen8745 Жыл бұрын

    Hallo julle. Ek sal graag wil deel wees van die whatsapp groep waarvan julle gepraat het. Hoe gaan ek tewerk om deel te raak?

  • @miguelschoeman7661
    @miguelschoeman7661 Жыл бұрын

    Thanks vir die een maat.

  • @markleeson4632
    @markleeson4632 Жыл бұрын

    Dankie vir die info. Wil jou graag privaat iets vra oor wapens daar koop

  • @miguelschoeman7661
    @miguelschoeman7661 Жыл бұрын

    Thanks vir die video julle. Ek gaan ook nou vir my eerste keer gaan boer en ek voel sommer beter na ek jul video gekyk het.

  • @armandspruit7933
    @armandspruit7933 Жыл бұрын

    Dankie vir al jou hulp ek wil graag weet waar en hoe begin n persoon om oor te gaan ?

  • @charmainebeukman4655
    @charmainebeukman4655 Жыл бұрын

    How do I get in contact with you

  • @charmainebeukman4655
    @charmainebeukman4655 Жыл бұрын

    I ready I wanna go next month

  • @charmainebeukman4655
    @charmainebeukman4655 Жыл бұрын

    How? Where? When? can I go

  • @vian5232
    @vian5232 Жыл бұрын

    Kan jy jou meisie saam vat?

  • @vian5232
    @vian5232 Жыл бұрын

    Hello Swys ek wil graag in Amerika gaan boer maar ek het geen ondervindig in boer nie ek maak die jaar klaar met skool en vra groot asseblief jou hulp

  • @pieterroux8088
    @pieterroux8088 Жыл бұрын

    Dankie, die video het gehelp.

  • @keithdelange3502
    @keithdelange3502 Жыл бұрын

    Dankie Vir Al jou moeite en input Tjoma Ek stepl baie belang Om oor the Gaan wat is die prosidiere en hoe Gaan men's rewerk groete

  • @jangeyser8593
    @jangeyser8593 Жыл бұрын

    Dankie