H2A - Wat kan jy saam vat?

Пікірлер: 17

  • @jeandrenell7053
    @jeandrenell7053 Жыл бұрын

    Thanks tjoma vir al jou moeite jy is n yster

  • @pieterroux8088
    @pieterroux8088 Жыл бұрын

    Dankie, die video het gehelp.

  • @user-wp3fr2is5j
    @user-wp3fr2is5j Жыл бұрын

    Baie dankie vir die vidio

  • @keithdelange3502
    @keithdelange3502 Жыл бұрын

    Dankie Vir Al jou moeite en input Tjoma Ek stepl baie belang Om oor the Gaan wat is die prosidiere en hoe Gaan men's rewerk groete

  • @miguelschoeman7661
    @miguelschoeman7661 Жыл бұрын

    Thanks vir die video julle. Ek gaan ook nou vir my eerste keer gaan boer en ek voel sommer beter na ek jul video gekyk het.

  • @jvdb7350
    @jvdb73507 ай бұрын

    hi swys sal ek kan oorgaan as ek niks ervaring het op n plaas nie?

  • @lighthousemedia7038
    @lighthousemedia7038 Жыл бұрын

    cool

  • @jangeyser8593
    @jangeyser8593 Жыл бұрын

    Dankie

  • @vian5232
    @vian5232 Жыл бұрын

    Kan jy jou meisie saam vat?

  • @user-wp3fr2is5j
    @user-wp3fr2is5j Жыл бұрын

    Watse werk kan vrouens daar kry? Waar begin n men's soek

  • @markleeson4632
    @markleeson4632 Жыл бұрын

    Dankie vir die info. Wil jou graag privaat iets vra oor wapens daar koop

  • @sydneyhunt7169
    @sydneyhunt71697 ай бұрын

    My seun gaan landbou swot,hy wil weet hoe lyk average salarie en of dit die moeite werd is,hy wil terwyl hy werk begin met imigreer proses,is dit as n lang termein loopbaan die moeite wert,dankie

  • @shaniknoesen8745
    @shaniknoesen8745 Жыл бұрын

    Hallo julle. Ek sal graag wil deel wees van die whatsapp groep waarvan julle gepraat het. Hoe gaan ek tewerk om deel te raak?

  • @user-uu5tq7oc9p
    @user-uu5tq7oc9p Жыл бұрын

    Howzit thanks that info, top yster 👍🏻

  • @oldenvanrensburg8657
    @oldenvanrensburg865711 ай бұрын

    Is daar soos n maandelikse fooi of n persentasie van jou salaris wat die agent vat?

  • @taljemarais585
    @taljemarais5854 ай бұрын

    Kan ek dalk die nommer kry vir die whatsapp groep