Koop altyd by BP Marine vis en chips as ek daar is. Die beste wat jy kan kry in die Weskus vir die prys en dit is lekker vars.
@wclwestcoastliving65598 ай бұрын
Die BESTE !!!!!!!!! weskus mense wat nog nie hier gekoop het nie, ken nie vis nie XD
@elizabosman7884 Жыл бұрын
Beste vis en chips oppi Weskus en beyond.
@singhivan Жыл бұрын
Wow, both these places make amazing fish and chips. I would love to try out eating fish and chips at both these iconic places one day when I travel from Jhb. Thanks to the wonderful people working hard and making tasty fresh food 👌
@darrylpetersen20 Жыл бұрын
One eats the best fish and chips by the sea....where else then...!
@elizabosman7884 Жыл бұрын
Die vroue is tops en wakker. Los ñ tip.
@RianRian-em2ng5 ай бұрын
Nee skoon olie en liefde
@user-wn8xt4dz9w4 ай бұрын
Waar kry jy lekkerder?
@user-bp9ue9uk3l7 ай бұрын
Lus ek nou vir vars vis en slap asyn deurweekde chips 😂
@waynebristonwilliamsrocephinan Жыл бұрын
Kan julle paternoster vs sh hena bay live kom maak tuis paternoster
Пікірлер: 11