die langpad vir Inkommers...

This video is about die langpad vir Inkommers...

Пікірлер: 9

  • @user-ew7ji3oy3l
    @user-ew7ji3oy3l Жыл бұрын

    Baie dankie vir 'n goeie program Danie Hefers. Ons sien uit na nog baie Weskus Programme.

  • @VivianTheunis-km6lb
    @VivianTheunis-km6lb Жыл бұрын

    Ons almal het n plekkie in die son GOD SEEN ONS ALMAL AMEN

  • @user-zd8vt3vz6b
    @user-zd8vt3vz6b7 ай бұрын

    Ek is ook 'n onlangse inkommer; met die langpad van Pretoria af tot hier. Ek kla oor niks. Die mense is vriendelik en ek bly lekker.

  • @veronicakretschmer4553
    @veronicakretschmer4553 Жыл бұрын

    Met verwysing na die laaste stukkie tussen Karin en Hans. Ek is dan seker ook maar 'n "Inkommer" wat 'n "Weskusser" geword het want ek is ook vrek bang dat die dorpie gaan verander van hoe ek dit leer ken het. Maar, as 'n mense sit en dink....het dit werklik so baie verander want daar is nogsteeds net Spar en OK en al wat nuut is, wat bitter nodig was, is die Apteek. Verder is ons dorp nogsteeds dieselfde. My man se, sodra daar 'n verkeerslig ingesit word, trek ons verder op, so ja, hy is seker ook nie meer 'n "Inkommer" niem

  • @peetsnort
    @peetsnort6 ай бұрын

    We get them here in Hereford uk. We call them nimby Not in my back yard. They make big money in londo and then come out to the countryside and join all the committee and start moaning abot the farmers tractors and animals shitting on the road...etc. The welssh o the coast burn the second homes of the rich during the week

  • @VivianTheunis-km6lb
    @VivianTheunis-km6lb Жыл бұрын

    Ja ek stem saam mense moet ophou kla hulle het hier Kom bly nou kla hulle oor alles