Wat is die VERSKIL tussen Plekwaarde en Getalwaarde?

Sukkel jy met die verskil van plekwaarde en getalwaarde van getalle? Het jy geweet dat spreikaarte daardie konsep goed kan vaslê?
Hierdie GRATIS Afrikaanse opvoedkundige Wiskunde video verduidelik vir jou kind stap vir stap wat is plekwaarde en wat is getalwaarde van getalle binne 'n groter getal. Bv 3456. Die plekwaarde van getal 4 is Honderd, maar die geta waarde van getal 4 is 400.
Kom kyk saam met ons hierdie Wiskunde video en gebruik sommer jou eie stel spreikaarte om die konsep van ple waarde en geta waarde behoorlik vas te lê.
💥KLIK OP DIE ONDERSTAANDE SKAKEL OM DIREK HERLEI TE WORD NA JOU HULPMIDDELS
👇👇👇
www.teacharesources.com/produ...
🎯 𝗜𝗡𝗟𝗜𝗚𝗧𝗜𝗡𝗚 𝗢𝗢𝗥 𝗢𝗡𝗦 𝗛𝗨𝗟𝗣𝗠𝗜𝗗𝗗𝗘𝗟𝗦 𝗩𝗘𝗥𝗞𝗥𝗬𝗚𝗕𝗔𝗔𝗥 𝗜𝗡 𝗢𝗡𝗦 𝗔𝗔𝗡𝗟𝗬𝗡 𝗧𝗘𝗔𝗖𝗛𝗔 𝗪𝗜𝗡𝗞𝗘𝗟 🎯
📌 Veilig om aan te skaf
📌 KLIK OP DIE SKAKEL➡️ LOER➡️ BESLUIT ➡️ BETAAL➡️ LAAI AF
📌 Die hele pakket AANLYN vir jou gerief
✅ Al die videoskakels wat jy gaan benodig - gereed om te “copy en paste” in KZread/GOOGLE
✅ Al jou drukbare PDF hulpmiddels wat gepaardgaan met ons video’s
✅ Hulpmiddels is maklik om te druk, met instruksies en voorstelle vir gebruik.
✅ Ontwerp van hulpmiddels is van so aard dat dit MAKLIK is om te druk, te lamineer (vir hergebruik) en te stoor.
✅ Kniptyd ingedagte gehou tydens die ontwerp van die drukbare hulpmiddels.
👉NOG VIDEO’S OM TE KYK VIR HIERDIE LES: Druk op die skakel om herlei te word.
🎯Getal kombinasie video:
• Hoe kan ek my kind hel...
Het jy geweet daar is nog baie ander Afrikaanse Wiskunde videos vir jong kinders op ons kanaal? Hier is die skakel van die speellys. Gaan maak 'n draai en jy gaan 'n skatkis vol Afrikaanse opvoedkundige videos ontdek.
• Opvoedkundige Wiskunde...
00:00 - Inleiding
00:09 - Plekwaarde en getalwaarde verduideliking
06:29 - Inoefening van plekwaarde en getalwaarde
15:26 - Hoe kan ek my spreikaarte gebruik?
💥Waarom I can/Ek kan Pleasant memories for educators se GRATIS Afrikaanse Opvoedkunde video’s?
💙 Uniek
💙 Kleurvol
💙 Interaktief
💙 Kindervriendelik (jy kan met ‘n geruste hart jou kind alleen los met ons video’s)
💙 Pas in by enige kurrikulum wat jy reeds gebruik
💙Ontwerp deur ‘n gekwalifiseerde onderwyseres
💙DIT IS GRATIS!!!!!!!!
💥Hoe kan jy ons ondersteun?
💙SUBSCRIBE asseblief op ons kanaal - sodoende bereik ons video’s meer opvoeders en kinders (DIT IS GRATIS!!!!! - Druk net die rooi knoppie)
💙Deel die video skakels en nie die afgelaaide video’s nie - sodoende kry ons meer views en sien meer opvoeders en kinders ons video’s
💙Raak deel van ons ander platforms.
Educational platforms:
🌻Pleasant memories - I can/Ek kan - KZread channel
/ @pleasantmemorieseduca...
🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page: / icanmagdaehlers
🌻Resources that go along with some of our videos (TEACHA):
www.teacharesources.com/selle...
🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:
www.teacharesources.com/produ...

Пікірлер

    Келесі