Pleasant Memories Education (Kindervideo's)

Pleasant Memories Education (Kindervideo's)

GRATIS Opvoedkundige kinder KZread video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help 🦋 Afrikaans & Engels
🌈SUBSCRIBE, Dit is gratis! Sodoende help jy ons om ons video's vlerke te gee om te help waar nodig.
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
🦋Heelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief:
www.teacharesources.com/seller/pleasant-memories-education/

Пікірлер