Warm Gevoel remix (Woniemusicsa, Skara Jay, Joey Joe, Rocky Rock, Kecha & Jaylin, Enix)
KOPFKIDS ENTERTAINMENT feat X_Ordinary
For bookings or Beats
Whatsapp: 0635187929
Email:djwonie0@gmail.com
Email: kopfkidsentertainment@gmail.com
Follow me on my socials
Tiktok:www.tiktok.com/@woniemusicsa?...
Facebook: / woniemusic
Instagram:Woniemusicsa
Twitter:Woniemusicsa
LYRICS:
Joey Joe verse:
Ek Kry die gevoel ek wil settle babe"
So vat aan my Woord'
Ek sal altyd Bly'
Feel die wêreld as jy saamet "My"
Tyd spandeer
En my feeling Kry"
Nog meer van jou
Sien 'hoe waardeer jy my
Ek sukkel nie meeri
Eensaam is Verby"
Ek het jou my Baby'
Glo jy het 'My
Set my nou free
Luister my
Ek het nog altyd gewonder
Hoekom ekso feel as os praat 'Ja
Die beste bring jy van my uit
En dus waar it begin saak maak
Ek kyk 'n Lewe !
vir Jou'
En bid dat ons sal saam Groei"
En my verlede
Het ek 'Gespoel
Forward nou saam "Jou
En elke dag voelit net anders broe"
Sy maak my dag'
Ek love die way sy namy kyk"
En vra "Joey kan ek maar"
Sy is die beste ding wat met my
Gebeurit"
Eks eerlik
Die beste oomblikke wil ek met jou
Vermeeder"
Eks eerlik
Chorus (Skara Jay):
En hiers ñ warm gevoel hier binne my
Ek kan nie asem haal want jy't my
Asem weggevat
Jy't my bene lam gemaak 2x
Jaylin verse:
Sonder jou voel ek net leeg babe
Jy is alles waarvoor ek gevra het
Eks verlief op hierdie tyd met jou
Sal hier bly, en ek sal nie change op jou
En die wat ek voel kan geen woord beskryf nie
Ek sien myself met jou
Met jou's ek Happy
En jys die een wat hier moet bly
Warm gevoel dis wat ek kry in jou
Kecha verse:
En ek vra na jou
Jy's die enigste een wat maak
Laat ek my feelings voorentoe bring
Ek maak
En ek staan deur als met jou
En jys deel van my
En nou, voel ek nie meer lewe sonder jou
Voel ek nie meer lewe sonder jou
Chorus (Skara Jay):
En hiers ñ warm gevoel hier binne my
Ek kan nie asem haal want jy't my
Asem weggevat
Jy't my bene lam gemaak 2x
Rocky verse:
Op die oomblik, het sy ñ oomblik kom change
Nie ñ oomblik nie, jare miljoene by
Vir ñ oomblik, ek en sy in ñ warm space
Ek geniet dit my baba
Love is in the air
Maar ons lê hier in die kamer
Binne my skik, sy is Rocky se geluk
Mis an elke oomblik
Daai oomblik as jy net by my is
So, imagine hieri oomblik word by ons gevat
Imagine, die's ñ droom en ons moet altwee opstaan
Soos fashion, sal jy nooit uit my mode uitgaan
En ek hoop jy verstaan my baby
Sê nou net ons breakup
(Ooh girl ek druk my oë toe)
Sê nou net ons breakup
(Niks van ñ warm gevoel)
Chorus (Skara Jay):
En hiers ñ warm gevoel hier binne my
Ek kan nie asem haal want jy't my
Asem weggevat
Jy't my bene lam gemaak 2x
Enix verse:
Girl jys special vir my
Die beste wat ek kon kry
Jy't als wat hulle nie het nie
My asem laat jy verdwyn
Ek kan dit sê, want ek is happy baby
Jy weet tesame maak ons magic baby
Ek kan onthou, my eerste keer saam met jou
Kon nie staan op my bene, toe weet eki wat is fout
Verlief op jou, girl ek is verlief op jou
Hulle kan ons nie deel nie
'Cause baby ons is te close
'n Warm gevoel, aanhou as ek met jou is
Baby girl ek waardeer jou, ek cherish an elke moment
Elke moment met jou is for real ñ moment
Girl jy sal nie verstaan nie, ek brag van jou by my ouens
Niemand verstaan die konneksie wat ons twee het nie
Ek wil jou nie verloor nie, 'cause baby jy maak my happy
Sonder jou hier by my, dit sal net nie werk nie
Enix sonder sy baby, jy hoor an dit klink nie regi
Enix
Пікірлер: 119
Die song stuur my outjie vimy x verskriklik baie lief vir die man marshall I love you ❤️❤️❤️
Wow ❤
Die song laat ñ mens ver dink ❤❤❤❤❤
@Woniemusicsa
Ай бұрын
🥺🥺
Die song het my asm weg gevat❤
@PercyFaroa
Ай бұрын
NAAI EEN DING DIE IS N WARM NAMBER
Nah een ding 🥵🥺🔥
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
🙏🙏
@AbdulMuhamad-xt6hg
24 күн бұрын
Jam Type in the window To and out the window of opportunity for ❤
Die is n hit❤
@MarthaJacobs-fx3tj
6 күн бұрын
Your so good🎉❤😢
This is something beautiful. Well done !!!
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
Thank you
❤❤❤❤❤l love song
Goat 🐐
@Woniemusicsa
Ай бұрын
🙏🙏
I've been obsessed with this song since I saw a video on tiktok❤️✨️
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
😁😁
Die song Moet Klim is 🎉
@Woniemusicsa
Ай бұрын
🙏🙏
this slaps🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥!
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
Thank you😋
Sal love om te werk metjou bru🔥❤️dis te diep😍🔥
@Woniemusicsa
4 ай бұрын
Email djwonie0@gmail.com
Die song het my weer my self laat vind en Ek weet nou wat my purpose in life is
@Woniemusicsa
Ай бұрын
🙏🙏🙏
On repeat🔥🎶 wonie julle is vuurwarm🔥
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
Dankie 🙏
@marcusafrika-rh8st
8 ай бұрын
😢😢❤❤❤❤ love is something else ❤😢
Die song het my asm veg gevat ❤❤❤❤❤😮
@Woniemusicsa
Ай бұрын
Auwww
I love this song🎉🎉🎉
@Woniemusicsa
8 ай бұрын
Thank you
i love this song
@Woniemusicsa
Ай бұрын
😁😁❤️
lieflik man!!❤🔥❤🔥❤🔥❤🔥
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
🤘🙏
My son and I love this...❤❤
@Woniemusicsa
24 күн бұрын
😁Glad to hear
Ek mis hom so baie 💔💞💕❤️🔥❤️😭
❤❤❤❤❤😊😊😊
🎉❤❤
🤘🥵
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
🙏
Die feature met Skara is bje mooi. Eks mal vidie chorus😅... DieBomBru💪🏿 bje mooi song almal💯
@Woniemusicsa
3 ай бұрын
🙏🙏
I love this song🤞
Wow🔥🔥🔥🔥
@Woniemusicsa
2 ай бұрын
❤❤
@HatchwellMurray-nm2pt
Ай бұрын
❤😊❤
First time listening to it and its🔥🔥🔥
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
Thank you😁
👌👌👌❤❤❤❤🔥🔥🔥🔥
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
🙏
Liefde soek x😘
❤ Joh warm gevoel wat myy hart😊
@Woniemusicsa
Ай бұрын
😁😁
Awesome and nice😢❤😊
@Woniemusicsa
8 ай бұрын
😁
❤❤❤❤ Alle liefde🎉🎉🎉
😇 RESPECT KOPFKIDS.
@Woniemusicsa
Ай бұрын
Broe🙏
🎉
Die song steel my hart ❤
@Woniemusicsa
Ай бұрын
Bly om te hoor🥺🥺
Klip hard 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🥹
@Woniemusicsa
Ай бұрын
🙏🙏
@josephmadonsela1312
Ай бұрын
@@Woniemusicsa Really I will not forget
Die dame wat sing het n bje mooi stem jinne🤗
Wow🥺💔📍.
Warm gevoel dis wat Ek kry❤
@Woniemusicsa
Ай бұрын
😁😁
Jho mnr ruiters ons trou songs❤❤❤❤
❤❤❤lifawf
Warm 🔥
@Woniemusicsa
3 ай бұрын
🙏
❤❤❤❤❤ Man vs🎉
@Woniemusicsa
Ай бұрын
😁
Nee ek vat ek vat 😊😊dus die beste
@Woniemusicsa
4 ай бұрын
Dankie ☺️
My favorite song
@Woniemusicsa
Ай бұрын
😊
❤❤❤❤❤❤😂😅dealza😅
❤❤
😮
@Woniemusicsa
Ай бұрын
😅😁
❤❤❤❤
@Woniemusicsa
Ай бұрын
😁
Quality
@Woniemusicsa
3 ай бұрын
🙏
🔥🔥
@Woniemusicsa
5 ай бұрын
🙏
😢Yoy this song 😢😢
@Woniemusicsa
9 ай бұрын
😊
Kaai song😢
Brulla
❤
@Woniemusicsa
3 ай бұрын
❤
Wonie - maak iets vir ek en Enix
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
Add my op whatsapp. Enix het my nomer
Ennix nai got......vuurwarm hond....d man is soos Weezy F....heavy bru
@Woniemusicsa
2 ай бұрын
❤❤
Ja ne
Where can I download it🥺😭
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
It's only on youtube.
@Woniemusicsa
Жыл бұрын
But you can copy and paste the link at y2mate.com
Fireeee😭🔥🔥🔥🔥 ! Wonie, kan jy miskien sê wie is op die chorus?🔥🔥
@Woniemusicsa
7 ай бұрын
Skara Jay
@user-ly7mo5vw2w
4 ай бұрын
Skara💯🔥🔥🔥
Bertse love Bero ❤ 😍 1❤/2/24💖🙏🥰😘❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤👨👩👦🫂🫂🌏
My myckind sê song maar kort vr nippie g ook by dai is n yster
👀 *Promosm*!!
Wkenklxnkgzozksjkhdjkxkxksk
Weg
Clqire. Wiid❤❤
I love sing ❤♥️♥️♥️♥️♥️🔥🥰😘