🔥 Swartruggens Dam 🔥 New PB/⚡carp fishing ⚡South Africa 🔥

In die video gaan vis ons by Swartruggens dam om te kyk of ons van daai billies van n karp kan kry. My laaste keer toe ek by Swartruggens was, was in 2012 gewees toe ek n carp van 12.47kg gevang het. Kom ons kyk wat gee die naweek vir ons, geniet die naweek saam ons en dankie vir al die support.

Пікірлер: 36

  • @MauritzHelm
    @MauritzHelm26 күн бұрын

    Goeie genade. Daars net een mooi geluid langs die dam en dis die klank van ñ skreeuende katrol. Well done manne

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    26 күн бұрын

    Hello hello ja nee daar is nie ne baie danki vir die Ondersteuning ek waardeer op reg

  • @LuthandoXulu-zh4jx
    @LuthandoXulu-zh4jx Жыл бұрын

    Nice work fishermen awesome ✨️

  • @LithaMvana-fp5sp
    @LithaMvana-fp5sp Жыл бұрын

    Fisherman fishermen you are really good at it welldone man your video is awesome. You explain everything so nice man keep it up keep it up😎🐟🐟🎣

  • @dillz4421
    @dillz4421 Жыл бұрын

    Awesome video from the master angler!

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Thanks man you no it 💪👌😎🎣🐟🐟🐟🐟🐟

  • @doitwithduncan
    @doitwithduncan Жыл бұрын

    Die was nou n lekker video om te kyk dit regtig geniet dis lekker om babers tevang as jy hulle teiken maar nie as jy hulle nie teiken nie Dis nou sleg dat oom nou nie baie vis gevang het nie maar dink so daar aan oom het teminste nie geblank soos wat ek het nie

  • @safeerhassim4436
    @safeerhassim4436 Жыл бұрын

    Awesome man 👍love the video

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Danki my maat 💪 🎣 🐟

  • @compilationking979
    @compilationking979 Жыл бұрын

    nice video. enjoyed it

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Thanks my maat

  • @freshwaterturks
    @freshwaterturks Жыл бұрын

    Geluk met jou verjaarsdag maat skuus ek se dit bieki laat video was leke gewees mooi visse gevang

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Thanks my friend ek wens net ons kon nog n paar carps kry maar ja dis visvang sos hulle se ne

  • @vishnureddy3009
    @vishnureddy3009 Жыл бұрын

    Awsome bud as always. Happy belated Bday 🍻💪👌

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Thanks 👍

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 Жыл бұрын

    Hahahah ja nee danki my maat 💪😎👌🎣🐟🐟🐟

  • @ruanstassen9476
    @ruanstassen9476 Жыл бұрын

    Happy bday glo dit was n leka een...jy was by die water so kon ni kla nie

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Ja nee dit was baie lekker. Gedoen wat ek wou vir my B-day

  • @coenienel3505
    @coenienel3505 Жыл бұрын

    Kan jy daar pap gooi want eka doen nie dardie spiceman ding nie

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Ja ju kan ek het gepap gooi

  • @neilreitz583
    @neilreitz583 Жыл бұрын

    Goeie naand ek kyk nou jou video en sien jy gebruik ook die 44lb watersnake, ek wil by jou hoor hoe lank hou jou batt voor jy moet charge, ek het self so motor maar het hom nog nie uitgetoets nie. Ek ht n 100ah batt, weet nie wat gebruik jy nie, groete Neil

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Hey Neil daai bood en motor is my een friend sin my bood is by Ettienne in brits so net die 🔋 is myne. Ek het my friend sin geleen vir die naweek. Maar ek het met hom om trent so tussin 15 tot 25 keer gery en hy was nog 👌. En my 🔋 is n deep cycle een so ja.

  • @neilreitz583

    @neilreitz583

    Жыл бұрын

    @@eablitzzangling4951 ok baie dankie ja dit klink goe thanks vir die reply en nice video dankie

  • @botscott2134
    @botscott2134 Жыл бұрын

    Kom vang by modderfontein asb

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Ek Sal biekjie kyk en dan kyk danki

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    wanne nooi jy my vir n sessie 😎

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 Жыл бұрын

    Hey almal sorry vir die lang video maar dis maar moeilik om als in tekry vir julle in n kort video hoop julle geniet dit💪😎👌🎣🐟🐟

  • @crazycasters2946
    @crazycasters2946 Жыл бұрын

    Hi waar is die dam ek sal graag daar wil gaan hengel

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Jy kan net op Google maps in tik swartrugens dam hy Sal hom vir jou gee met roete

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    Baie awesome venue

  • @crazycasters2946

    @crazycasters2946

    Жыл бұрын

    Baie dankie goeie video Ek maak ook self videos maar ja ek kyk op na oom en wil net nog beter word

  • @crazycasters2946

    @crazycasters2946

    Жыл бұрын

    Dankie ek sal def hom probeer

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    @@crazycasters2946 jy Sal my maat net aan hou

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 Жыл бұрын

    Rerig jy praat te veel en vis te min

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    My friend ek sal niks se as ek jy is nie. As jy nie van my videos hou nie hou vir by. Daar is baie mense wat wil kyk wat ek doen en wat ek se. So gaan kyk anne videos as my videos jou plaa.

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    10 ай бұрын

    ek dink jy kort help my maat se my dan help ek jou oky 👍