VAAL dam Goedehoop HEROES kompetisie /SLAMMER SERIES

In die video gaan vang ons die Heroes kompetisie by vaal dam. Ek wil net se ek is baie trots op my pen maat, julle ken hom nou. Ettienne het 13visse en n shad van 7.06kg gevang en ook 2de in die Slammers zone gekom. Welldone my maat ,ek hoop julle geniet die video. Dankie vir al julle liefde en support.

Пікірлер: 18

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    MOET NOOIT SLEG VOEL NIE...OKEY TEAMWORK...PERFECTION JOB....VAN HENDRIK....❤❤❤❤

  • @dyllanbadenhorst3473
    @dyllanbadenhorst3473 Жыл бұрын

    Slammer series jou lekker ding

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    LEKKER, LEKKER HIER KOM DIT NOU....

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    BOETA...HOU AAN.....BEASTY MODE....KOSTERDAM....❤❤❤❤SIEN JOU DAAR...

  • @dillz4421
    @dillz4421 Жыл бұрын

    The legend doing what he does best!

  • @user-no2jg7bs5f
    @user-no2jg7bs5f Жыл бұрын

    Welldone Ettienn next time fisherman next time

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    FISHING...ALL ABOUT LUCK...

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    BOETA WEET JY WAT.....ONTHOU.....HOU AAN ALTYD HEADS UP.....ALTYD....EK SIEN JOU KOSTERDAM....JA....

  • @Johannesgoldman-cj1qn
    @Johannesgoldman-cj1qn11 ай бұрын

    You are a hard worker bro

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    KAZOOO DAKAR....❤❤❤❤TOYOTA...❤❤❤❤

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    DAMMMMM DAAI WEER LYK NIE GOED NIE...😮😮😮😮😮😮

  • @freshwaterturks
    @freshwaterturks Жыл бұрын

    Leke pella vaaldam is moeilik as jy hom nie ken nie ek by jackie leanord ook gebloei met my eerste sessie daar,maar welgedaan jy het darm vis gekry en nice video

  • @dyllanbadenhorst3473
    @dyllanbadenhorst3473 Жыл бұрын

    Het jy biekie bass getry pella

  • @eablitzzangling4951

    @eablitzzangling4951

    Жыл бұрын

    nee boeta hulle se jy sal hulle meer by die wal en boome kry

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    OH FISH CARING....😢😢😢😢

  • @stephenwebb3069
    @stephenwebb3069 Жыл бұрын

    Kan jy asb vir ons vertel waar julle vang en die tariewe met elke plek waar julle vang. Dankie. Vang daai vetties.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    DON'T WARRY PUSH IT IN THE CRATE.😮😮😮😮😢😢😢😢😢😢

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    TOYOTA....BEASTY MODE...ISUZU....😂😂😂😂