SUPERCAST DVD Vol 80 (Groenvlei)

Спорт

Schalk en Bennie toer af na die suid kaap om in Groenvlei te gaan hengel. Die vlei was bekend vir swartbaars and carp maar word deesdae nie so baie gehengel nie. Die uitstappie begin moeilik en die weer speel nie saam nie maar Supercast trek deur en mooi visse word geland.

Пікірлер: 31

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    DAAI MOETIE......😊😊😊😊😊❤❤❤❤

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    FISHING CARE ALWAYS....RECOMMEND....ALWAYS RESPECT NATURE......GOLDEN RULE....

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    Gooi net pap BOETA PAP....WATER LIKE DAAI NR.....❤❤❤

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    PRAGTIGE WERK.....❤❤❤❤❤

  • @vincent9371
    @vincent9371 Жыл бұрын

    Au top comme d'habitude 🎉🇨🇵

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    NR GOLDEN 80....❤❤❤❤❤

  • @deonuys805
    @deonuys805 Жыл бұрын

    Lekker Wikus 💪💪

  • @dumilendwendwa2338
    @dumilendwendwa2338 Жыл бұрын

    Love you guys 💙

  • @jacquesdupreez6468
    @jacquesdupreez6468 Жыл бұрын

    Bennie jy is so snaaks😂 asb hou vir Bennie in die videos vir die fun en oom Schalk dankie vir die humble mens wie oom is... My drrom het waar geword toe ek oom ontmoet en n legende van die hengel bedryf... Eendag sal ek vir supercast hengel

  • @PurposePioneer.
    @PurposePioneer. Жыл бұрын

    Great video,noggals snaaks om te sien dat julle so ver moes gooi toe ek laas daar was saam my pell het ons 50 meter gehengel en my grootste vis was so 7 kg

  • @tristanvanwyk2214
    @tristanvanwyk2214 Жыл бұрын

    Supercast is my gunsteling brand beste

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    BATE CAPE VS....LOVELY....❤❤❤

  • @user-yq1rq9bd4x
    @user-yq1rq9bd4x2 ай бұрын

    Gumtree float is so goed Pepsi hap hom😂😂

  • @AEFishing26511
    @AEFishing26511 Жыл бұрын

    Dag se vir Supercast vriende. Eks Abraham van Durban af. Ek soek bietjie hulp. Ons kom op Vaaldam toe vir n skool kompetisie en ons bly oor by Van Bo Visvang Oord. Ek gaan bietjie lyn nat maak maar pap gooi. Ek weet dit winter maar wat sal werk by die oord. Enige raad van iemand wat al daar gevis het. Ek het 3 aande en so nou en dan deur die dag as ons daar is.

  • @user-uy4by4nn1w
    @user-uy4by4nn1w8 ай бұрын

    Yes ooms en tanies en vissermaats ek wil by se as oom hulle of sal ek maar virwys na julle ... by n vreemde plek kom asb probeer enige wurm op n hoek en brand dit n lighter of aansteker ...check net laat ons nie die lyn smelt nie anders gaan ons onself in die water wil gooi want so ver ek weet is dit groot vissie kos ..lekker vir muddys by enige plek...as ek mag vra ek kyk elke dag n ander show van oom hulle sal love om eendag saam te kom visprank 😂😂😂😂😂😂😂 uhm jaw laat weet my asb wat sal dii naam van dii vidio of hengel sesie wees sal love om te kyk ..dasy katreel julle katrolle 😂😂😂😂 much love

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    BOETA....is JULLE ALMAL BANG.......MASTER FISHING.....

  • @dumilendwendwa2338
    @dumilendwendwa2338 Жыл бұрын

    Yeeeeeeeees new video 🕺🕺🕺

  • @gertleroux9719
    @gertleroux9719 Жыл бұрын

    Waar kan ekmvan julle klere kry.?

  • @francoisvanzyl280
    @francoisvanzyl280 Жыл бұрын

    Julle moet kooidam toe gaan

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    NO CROCS...PLEASE 😂😂😂😂😂

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    😮😮😮😮😮😮

  • @vincent9371
    @vincent9371 Жыл бұрын

    A quand vos produits en 🇨🇵

  • @jacquesdupreez6468
    @jacquesdupreez6468 Жыл бұрын

    BTW ek het al 80 videos en kyk dit soos n series😂 Die vrou moan maar sy verstaan

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    GOLDEN RULE AS JY GOOI MOET DAAI KEITE STYF WEES....M.A.W N GALIC IN JOU HOLL.....😂😂😂😂😂😂

  • @Down_Deep
    @Down_Deep9 ай бұрын

    Jus maar Schalk kaan gooi

  • @rhynovaneeden4058
    @rhynovaneeden4058 Жыл бұрын

    Waar is groenvlei in kaap. Mag almal daar hengel

  • @morgantrauernicht2257

    @morgantrauernicht2257

    Жыл бұрын

    Sedgefield

  • @gerhardbyleveld536
    @gerhardbyleveld536 Жыл бұрын

    Schalk jy het jou custard vergeet

  • @hermansteffen8270
    @hermansteffen8270 Жыл бұрын

    Hi julle, dit lyk lekker. Bennie jy moet kyk of daai karpie ok sy twee voorste tanne mis?😂🤣🤣

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 Жыл бұрын

    Net jammer Supercast behandel nie almal dieselfd ni as jy ni welaf is is jy niks by supercast Ni gewwet di visse weet ny ni n stywe bankrekening.

Келесі