SUPERCAST DVD Vol 70 (Rietspruit Dam)

Спорт

SuperCast span versmel by Rietspruit Dam vir hul eind jaar funksie. Die dag was n goeie geleentheid om die mense agter die naam te ontmoet en saam met hulle te ontspan en lag. SuperCast en Sensation bedank almal vir hul ondersteuning deurende 2020 en alles van die beste vir die komende jaar. Lekker hengel...!

Пікірлер: 29

  • @harrynerdyj0013
    @harrynerdyj00132 жыл бұрын

    Dis presies waaroor die lewe gaan.! ❤️❤️.. Dankie viir julle... Supercast bly tops!

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 Жыл бұрын

    Joe julle mense wat vir Supercast werk is so bevoorreg om vir so top brand te kan werk.Julle moet dit geniet.

  • @hannesdejonge2507
    @hannesdejonge25072 жыл бұрын

    baie dankie schalk ek het hierdie video baie geniet. dit is ok vir my 'n baie mooi gebaar van jou om al jou mense si uit te vat vir' n dag. geseende kersfees en voorspoedige nuwejaar.

  • @wayneholloway9488
    @wayneholloway94882 жыл бұрын

    Dankie Bennie, jy het my dag gemaak. Lanklaas so lekker gelag

  • @rehannel4198
    @rehannel41982 жыл бұрын

    Dankie Bennie vir jou raad by everything outdoors met julle shop day gaan verseker my vis vang verbeter.

  • @radieroberts2263
    @radieroberts22632 жыл бұрын

    Julle bly cool.dankie skallas

  • @radieroberts2263
    @radieroberts22632 жыл бұрын

    Skallas julle rock ek het lekker gelag vir julle en dan vang julle nog lekker vis well done

  • @kittaljaard705
    @kittaljaard7052 жыл бұрын

    Awesomeness julle! 😁 🎣

  • @jacquesstuart84
    @jacquesstuart842 жыл бұрын

    Eerste comment. Dankie vir nog n video Schalk en Supercast

  • @SAlaaitie
    @SAlaaitie2 жыл бұрын

    Dankie vir al die visvang tips, dips, floaties en diesmeer. Geniet baie die videos. Ongelukkig werk die masker dra en saniteer nie... so dis nou die enigste raad wat ek nie gaan volg nie, dis sleg vir n mens. Maar visvang is goed vir n mens

  • @MelindaDeBrouwer
    @MelindaDeBrouwer2 жыл бұрын

    Dit was nou lekkerder as lekkerrrr....

  • @Leon-lp9fl
    @Leon-lp9fl2 жыл бұрын

    Oor en oor en oor gekyk Bennie LOL!

  • @sarelvilonel2231
    @sarelvilonel22312 жыл бұрын

    Tyd vir n nuwe video manne

  • @MauritzHelm
    @MauritzHelm20 күн бұрын

    😂😂 ai oom bennie is ñ stout mannetjie

  • @Zionnn565
    @Zionnn5652 жыл бұрын

    Wens ek was saam

  • @JoeJoe-fp9zb
    @JoeJoe-fp9zb Жыл бұрын

    Baas van Breda jy soek nie dalk n elektrisien nie😉🤣🤣

  • @tiaanbeneke335
    @tiaanbeneke3352 жыл бұрын

    Julle moet by bloemhoek dam in kroonstad proebeer

  • @deanbritz5867
    @deanbritz58672 жыл бұрын

    Hi manne, luv die video en hoe julle almal betrokke gemaak het. Lekker gelag vir Bennie, dit gebeur nogal baie by die damme hier in die Kaap. Wil hoor oor daai POPUP stand in julle Desember 2017 spesiale video? Waar kan ek so een koop? Baie dankie

  • @bennymaraba1114
    @bennymaraba11142 жыл бұрын

    Schalk, kan ons nie ander gekleurde lyne as geel by Mokopane Midas kry nie.

  • @rubenkies3105
    @rubenkies31052 жыл бұрын

    Ek het opieneies nodig rietspruitdam of roodeplaat dam

  • @dieternell5343
    @dieternell53432 жыл бұрын

    Jakes is n champ.

  • @AEFishing26511
    @AEFishing265112 жыл бұрын

    Hi Schalk wat se hoek en grote gebruik julle om daai mooi babers te vang. Ek soek raad sodat ek dit ook kan probeer.

  • @nicholasdeascensao6096
    @nicholasdeascensao60962 жыл бұрын

    Hey love the channel👍🏼Do you mind if you could alternate between English and Afrikaans? That would be awesome

  • @mmanthe36
    @mmanthe362 жыл бұрын

    What size hooks do you use Thanks

  • @rochellelont1330
    @rochellelont13302 жыл бұрын

    Bja lekke weer eens van jlle manne lekke family day ek wil nt weet wate air boxs ht ou bennie is dt dalk van nois boys 🤣🤣

  • @stockybakgat_5616
    @stockybakgat_56162 жыл бұрын

    Devan as jy hierdie comment sien Whatsapp my

Келесі