SUPERCAST DVD VOL 67 (Jackie Leonard Vaaldam)

Спорт

Schalk en Loulen pak n Vaaldam oewer aan en werk uit wat werk vir die dag. Nuwe geure kom deur en hulle skep n plan vir n kompetisie wat Schalk daar gaan hengel.

Пікірлер: 24

  • @jasonvanzyl2256
    @jasonvanzyl22562 жыл бұрын

    lank gewag en uitgesien na n video

  • @leongagiano6984
    @leongagiano69842 жыл бұрын

    Dit sal lekker wees as hulle by Tzaneen gaan vang

  • @jjventer2013
    @jjventer20132 жыл бұрын

    Perdeby legend en perdeby 🤣🤣

  • @andrepretorius993

    @andrepretorius993

    2 жыл бұрын

    Natuurlik! Perdeby..... so nice you use it twice.

  • @jpsmit6182

    @jpsmit6182

    2 жыл бұрын

    Perdeby bly enige man se keuse dip Wyd gooi pappie!

  • @cdest99
    @cdest992 жыл бұрын

    Is Raja die X van die vorige video? Hoekom gebruik jul nie Pandemonium nie? Hoor niks meer daarvan nie?

  • @MsGaganess

    @MsGaganess

    2 жыл бұрын

    Pandemonium is meer n somer dip. Sterker geure soos Perdeby, Black Widow, ens. werk beter in die winter. As die somer weer hier is sal jy meer van hom weer hoor 👌🏻

  • @stubby4027
    @stubby40272 жыл бұрын

    Bly om n nuwe een te sien😜😜

  • @EthanTheunissen-fw9wf
    @EthanTheunissen-fw9wf3 ай бұрын

    Ek vang vis so Dan kie

  • @tinuslabuschagne7159
    @tinuslabuschagne71592 жыл бұрын

    Ek is ook by vaaldam

  • @jansmit8547
    @jansmit85472 жыл бұрын

    Wat is die App wat julle gebruik?

  • @patrickellis5648
    @patrickellis56482 жыл бұрын

    Hi. As ek mag vra wat is daai App se naam?

  • @andrepretorius993

    @andrepretorius993

    2 жыл бұрын

    Fishing & Hunting Solunar Time

  • @brinkbruwer4958
    @brinkbruwer4958 Жыл бұрын

    Watse geure is die black widow ?

  • @darrenvanrooyen4115
    @darrenvanrooyen41152 жыл бұрын

    scala wat so jy aan beveel as n activator en feeder in aas voor bereiding

  • @martinschoeman8602

    @martinschoeman8602

    2 жыл бұрын

    Gebruik net baie verkleinwoorde. Dit sal altyd lekkertjies helpies.

  • @alexvanbreda7992
    @alexvanbreda79922 жыл бұрын

    Hallo - wat is die doel van die stukkie lint wat agter op elke stok se butt end is?

  • @andrepretorius993

    @andrepretorius993

    2 жыл бұрын

    Dit is n "What would Jesus do" bandjie. n Uitbeelding van geloof.

  • @alexvanbreda7992

    @alexvanbreda7992

    2 жыл бұрын

    @@andrepretorius993 Baie dankie - mooi gebaar

  • @ayandantungwa3943
    @ayandantungwa39432 жыл бұрын

    I so wish you could do your videos also in English.

  • @francoisvandyk9902
    @francoisvandyk99022 жыл бұрын

    Ek sit sommer sunlight liquid op werk soos n bom , o ja en n bietjie omo micro op die voerbal

  • @vincentlouw8841

    @vincentlouw8841

    2 жыл бұрын

    lmga

  • @mardusteyl6820
    @mardusteyl68202 жыл бұрын

    Kan ek saam gaan vis vang oom sckalk

Келесі