How To Speed Up Your Fishing? Answering The Question About When Is Enough, Indeed Enough. (dips)

The Original Podcast ep.11 - Morne Mostert
Topics of discussion:
* Tempo Fishing
* School Leagues
* Dips Combos
This episode is brought to you by: GYS PITZER MOTORING
Website: www.gyspitzermotors.co.za/
Facebook: / gyspitzermotoring
For more information on school leagues and how to help get in touch with us on our Facebook page : originalmutis
For the Afriform Document please visit bit.ly/49qwiLD
For any other enquiries please feel free to email me:
Izak (Sakkie) van Niekerk
Email : 2711ipz@gmail.com

Пікірлер: 19

  • @johanheydenrych6088
    @johanheydenrych60884 ай бұрын

    Die deel waar Oom Barry die Magnums en Orlando's noem het goeie herinneringe terug ge bring❤

  • @mauritzferreira5480
    @mauritzferreira54804 ай бұрын

    Baie dankie Kerels, Dit is die beste podcast in SA!

  • @originalmutis

    @originalmutis

    4 ай бұрын

    Baie dankie, ek is bly die harde werk is die moeite werd.

  • @johanheydenrych6088
    @johanheydenrych60884 ай бұрын

    Goeie raad, Dankie Oom Barry, Morne en Sakkie

  • @brendanfry8527
    @brendanfry85274 ай бұрын

    Thank you for these amazing podcasts.

  • @originalmutis

    @originalmutis

    4 ай бұрын

    Our pleasure!

  • @eldredsterling421
    @eldredsterling4214 ай бұрын

    Thanks guys! Awesome show as always

  • @originalmutis

    @originalmutis

    4 ай бұрын

    Glad you enjoyed it!

  • @williamwarner1861
    @williamwarner18614 ай бұрын

    Dankie vir nog n great episode. Hoe sal julle te werk gaan met baie hak plekke voor julle?

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy61934 ай бұрын

    Baie insiggewend, baie dankie

  • @user-zx8dx8dl5p
    @user-zx8dx8dl5p4 ай бұрын

    57:11 Dankie vir die eerlikke en deelsame inhoud. In die vroè 1990 het Barry n klinik aan gebied, daar was nog nie sefone in die tyd nie ek wens daar was dan sou ek dit vir julle kon terug speel, hengel het in al die jare niks verander nie " a fish has a brain the size of a pea,a shorterm memory of 30 seconds and you stil complaining of the one that got away"

  • @tomcoetzee4782
    @tomcoetzee47824 ай бұрын

    Dankie weer vir m great show. Begin dinge nou bietjie beter verstaan. Nog n vraag ten opsigte van afstand hoe bepaal jy wat is m goeie afstand om te hengel?

  • @originalmutis

    @originalmutis

    4 ай бұрын

    Daai is ongelukkig 'n vraag waarmee baie hengelaars sukkel. Daar is geen manier om te weet sonder om te probeer nie. Trial and Error. Baie mense bel rond voor hulle na 'n venue toe gaan maar as jy dit nie kan doen nie moet jy maar kyk wat die ander mense doen en probeer.

  • @deveshramborosa1526
    @deveshramborosa15264 ай бұрын

    Awesome Show guys But If possible can you try and keep them in English please, Love watching and learning fromtour videos but don't understand Afrikaans. 🙏

  • @originalmutis

    @originalmutis

    4 ай бұрын

    We will try an alternate between the two, but with some guest it's just a lot more natural in Afrikaans. But in the future I will make a summary of the episode in English for the Afrikaans Episodes.

  • @BoermetbeesinAmerika
    @BoermetbeesinAmerika4 ай бұрын

    Hoe gemaak met hak plekke voor jou in water? Lyn, size gewigte, 1 hoek / 2 hoeke etc. Bespreek asb

  • @originalmutis

    @originalmutis

    4 ай бұрын

    Lekker onderwerp daai! Sal hom bespreek met die volgende oewerhengel episode. Hierdie week gesels ons bietjie oor Light Tackle Boat. Lea en Barry het 230kg carps gevang Saterdag in die Club Comp.

Келесі