Sonja Herholdt | Harlekyn wat omskep is in 'n danstreffer | 18 April 2024

Ойын-сауық

Sonja Herholdt kuier saam met Jennifer en Pierre #opigeelbank. Ons gesels oor haar liedjie 'Harlekyn' wat omskep is in 'n danstreffer en wat vandag (18 April 2024) vrygestel word en ons hoor waarmee sy nog alles besig is.
#diegrootontbyt
#SonjaHaroldt
#Music

Пікірлер: 13

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha89012 ай бұрын

    Dankie Sonja, vir al die fantastiese musiek/liede waarmee jy ons gedien en bedien het. Waardeer jou steeds. Die lewe is vir niemand maklik nie. Ons moet met geloof en vertroue voortgaan. Voorspoed vir elkeen. 🌹🤗🤗🤗❤

  • @wouterhugo3363
    @wouterhugo33632 ай бұрын

    Toonbeeld van grasie, styl en inspirasie! En dan is sy nog pragtig ook met n stem van n engel. Werklike legende!

  • @lynettejoubert4291
    @lynettejoubert42912 ай бұрын

    Soveel memories met Sonja se liedjies uit my kinderdae....mis my ouers so baie❤❤

  • @LynnReyneke
    @LynnReyneke2 ай бұрын

    Sonja het ons so mooi liedjie geleer in st 5, Sing dit nogsteeds! Jy was ń awesome oulik Sonja!

  • @leonhue722
    @leonhue7222 ай бұрын

    During sundowners at times, I listen to Ek verlang na jou. And Jannetjie songs as reminds me of when I was young and doing my national service.

  • @magdanell7128
    @magdanell71282 ай бұрын

    Bly pragtig. ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @MichaelWilliams-dm1xm
    @MichaelWilliams-dm1xm2 ай бұрын

    Naand sonja Jy is n wonderlike mens Iemand wat vir my n voorbeeld is My verras met n oproep een saterdag Toevalig vannaand geprt oor haar by n braai Haar boek n meisie van Nigel is n moet om te lees Dis min wat dit ooit sal kan of wil doen Ek het respek vir Sonja❤

  • @roedette
    @roedette2 ай бұрын

    Hoe op aarde is haar vel nog so verskriklik mooi. Sjoe.

  • @truth-Hurts375

    @truth-Hurts375

    2 ай бұрын

    Al.ooit gehoor van face lifts and botox ????

  • @user-sd5xe5dz2t
    @user-sd5xe5dz2t2 ай бұрын

    Leka man

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott14942 ай бұрын

    Nee asb nie, BLY EK HET DIT GEMIS

  • @wouterhugo3363

    @wouterhugo3363

    2 ай бұрын

    Bly drink aan jou flou tee

Келесі