Red Afrikaanse skole: Stop die Bela-wetsontwerp!

Moenie jou kind en Afrikaanse skole se toekoms in die hande van die ANC laat beland nie. Gee asb. aan AfriForum jou mandaat en red Afrikaanse skole by www.stopbela.co.za.
STOP BELA! Stuur vir al jou vriende en familie aan.

Пікірлер: 2

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136Ай бұрын

    Sterkte! Dit laat my aan Milner dink wat Suid-Afrika wou ver-engels! Nooit!