Prof Fika se laaste PHD seremonie

#mynwu

Пікірлер: 1

  • @1982YST
    @1982YST5 жыл бұрын

    Dit trek my hartsnare hier al die pad in Duitsland, die Puk en toe die NWU was werklik so 'n groot deel van ons gesin se lewe. Pa (Fika) was 49 jaar by die Puk/NWU en ek was vir 17 Jaar daar, wat 'n voorreg. Ek hoop die nuwe pad van die NWU is ook vol van mooi dinge, en ek hoop dat die inklusiewiteit van meertaaligheid bly 'n diep deel van die NWU