PRAATING S2 EP10 - LEAH
Ойын-сауық
Vandag se gas is die moontlik die hoofmeisie van Afrikaanse popmusiek. Sy het al die balkies and that could be baie intimiderend.
She is nederig like Nederburg, nederig like neus-chirurg. If your woordspeling is goed genoeg, then what you sê does not have to make sense. Does the lewe always make sense?
Die Heuwels Fantasties het 'n song oor haar geskryf en sover ek weet het sy geen van nie, maar tog het sy die meeste fun! Dames en Here, sit asseblief jul hande by mekaar vir die talentvolle: LEAH!
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/3FyYT5J
To partner with an episode of Praating please visit and contact us at: www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanple. .
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / mediafarmsa
Klein Creatives with Kakgroot idees made moontlik by STEYN IP.
www.steynip.com
/ steynip
Пікірлер: 64
Best show ever! Never stop praating asseblief.
Awesome Peach!!!
Hahaha, I love all the praating, dinking and begryping - respect 👊🏻
Ek het die hele tyd na die lawa lamp gekyk tydens die praatings episode..... So satisfying
Liefde in lock down was fokken brilliant😂😂
Nailed it! Julle episodes raak beter en beter 🤘🏻
Nog n legeh episode. Well done Groothond en team.
this was n legeh episode . We need Snotkop op praating🤣🔥
Sover het Tian Nienaber se stem nog met elke live performance wat ek kon bywoon my goosebumps geaktiveer. 💯🔥 Ons is moerse blessed met so baie local talent in die music industry. 💚
@TianNienaber
Жыл бұрын
Ons musos is blessed om support vanaf mense soos jy te kry.
DIS NEXT LEVEL VAN WOORD SPEELING EN DIT KLINK ACTUALLY SOOS PERFEKTE ENGELKAANS. EKS LUISTERING
@francoiskoenkoen3554
Жыл бұрын
ALLERMAPSTIEKS. "GOEISTES HEKSIE" 😝😝😝. KYK NOU NOG LIEWE HEKSIE.
Jir my afrikaanse onderwyser draai in haar vokken graf om. Ek lovit!!
Goeie dynamic, die zaab en die wyn ding. Ek rook die zaab, my vrou kap die wes-kaap sous en ons is kak rustig.
Respek vir Leah! En beste outro nog. Ps. Is Liefde in die pandemie op Spotify? :)
Julle ouens is kwaai kool, het die intro geniet, zaab vibes 💯
Regte? Wow, did not know this
9:43 "waar is my graad ek moet hom gaan soek" - hy's in jou rug 🤣
Of all the things that can happen to you, dying is the least scary
kak funny einde! 😂😂😂
die perd is borduurwerk #diegrootshowissmartkwadraad
Nicolaaaaas Louw is veels better as Ed Shereen… op elke conceivable basis 🤙🏻🤙🏻
Leggah!!!!
❤️🎵🔊💃
awe does the lengend comment terug
Jy noem dit borduurwerk
@VANPLETZEN
Жыл бұрын
it is not goedkoopwerk
@jacoleroux2932
Жыл бұрын
@@VANPLETZEN Virseker (Geldjie), en dit is kak moeilik, want dit is werk...in die sweet of the aangesig
Diep in the leggah!
Leka
Hoekom is daai plant moving langs your skouer groot hond? 🌾Is daar n air mover blower?
@VANPLETZEN
Жыл бұрын
I never noticed it. No air blower, and not enough krag for one either
@werner6115
Жыл бұрын
@@VANPLETZEN maybe dit is daai hond se stert gewees wat die plant pot so stamp. Lekker show ouens, love it. 🤙🏻❤️
Ed Sheeran o hell nee!!! Rather gee my Jurie Els thank you very baie.
Die vraag is, Is die Groothond dalk n Moothond?
Stoppen watching at "ek verkies wyn" .. .. to skryf this.
Nicholis Louw is 140% leggehder as Ed Sheeran!
Letterlik doen a colab asseblief mannnnn
Kurt Darren is 150% leggehder as Willem Petzer...
Liefde cant wees hard but it can be moeilik
@55:20 Borduursel?
Leggah bruh
Mesne kyk gerus uit vir die nuwe treffer "beweeg aan"!
Et Siering 🙂
#elonmusk solve SA electricity crisis
❤❤
Ons almal want to discrimineer maar we all have n swart gat😂😂😂😂
maak vir ons zol vapes man, come on
Tyd is tyd, maar julle horlosie het nie batteries in nie. Daai horlosie van julle is not "looping" anywhere.
@VANPLETZEN
Жыл бұрын
Tyd loops even when horlosies don't. That horlosie is there to remind us of that elke dag.
No offense maar a graad doesn’t maak you slim
@VANPLETZEN
Жыл бұрын
no big facts, I don't think anyone said that... It just means your not klipdom
@NintendoKnightThefirst
Жыл бұрын
@@VANPLETZEN And that’s why I love you guys🤣🤣🤣🤣Only spoeging straight feite
@christiaanfourie5254
Жыл бұрын
@@NintendoKnightThefirst 'n Graad doesn't make you slim, but it does make you slightly slimmer.
@NintendoKnightThefirst
Жыл бұрын
@@christiaanfourie5254 wise woorde groot hond 😂😂😂👌
Rus in vrede 🪴 N foxy Nax😮😢😝😮 🌈 🐴😉
This outro was befo…
@VANPLETZEN
Жыл бұрын
hahaha you verstaan!
As kak praat a prestasie was 🤓😂😂
Heavy Blond vibes here. :/