Popping for CATFISH on the VAALRIVER

#baberprop #catfishfishing #fishingvideo

Пікірлер: 8

  • @plaasjapie101
    @plaasjapie101 Жыл бұрын

    Lekker man lanklaas van jou videos gesien

  • @rods2020

    @rods2020

    Жыл бұрын

    Dankie dat jy kyk! N man kry mos maar min tyd vir die lekker dinge van die lewe! 😂😂

  • @jeanvandyk709
    @jeanvandyk709 Жыл бұрын

    Hi jakes kan j dalk n video maak met tips vir kickboat fishing en so aan ekt nou 2 gekoop maar ek battle erg teen die wind

  • @rods2020

    @rods2020

    Жыл бұрын

    Hi Jean, ja die kickboat kan jou vat tot waar jy wil wees, maar dit kan ook soms n struggle wees, ek probeer maar altyd nie te vêr weg gaan van waar ek launch. Mens weet nooit wat die wind maak en soms is die vloei van n rivier ook nog teen jou dan skop mens tot jy kramp. Neem altyd maar jou veiligheid in ag en indien jy by n plek is waar dit vlak is, klim eerder af en loop met die kickboat. Ek doen dit baie. Gaan vinniger. Moet ook nie jou kickboat te swaar laai nie en maak seker jou flippers is gemaklik. As ek weer by n venue is waar so iets gebeur sal ek bietjie deur die pro's and cons gaan!

  • @hcgelderblom8687
    @hcgelderblom8687 Жыл бұрын

    Hello daar, Watse braid het jy gebruik op jou baitcaster katrole? Dankie

  • @rods2020

    @rods2020

    Жыл бұрын

    Hi ek gebruik 50lb Boss braid op my baitcasters. Goeie braid teen n redelike bekostigbare prys, verloor net bietjie kleur oor tyd maar bly steeds goeie braid.

  • @hcgelderblom8687

    @hcgelderblom8687

    Жыл бұрын

    @@rods2020 Baie dankie vir die informasie Ek wardeur opreg. Hoe vergelyk die 50Ib whisper Boss met die 50Ib slick Boss braid? Watter een sal jy aanbeveel? Dankie

  • @rods2020

    @rods2020

    Жыл бұрын

    @@hcgelderblom8687 ek glo die slick braid gaan bietjie beter cast maar ek het nog nie met dit gevang om jou n "tried and tested" antwoord te gee. Ek bly maar by dit wat vir my werk en die whisper braid doen die job.