Op 'n Ernstige Noot 026: Nic van Wyk

Комедия

Nic is ‘n groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aan mekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ‘n man terug bring met “feel good” kos uit jou ma se kombuis.
Kyk uit vir sy boek, Brood en Botter, wat by al die goeie boekwinkels beskikbaar is! Dis ‘n moet hê!

Пікірлер: 2

  • @Pugs25
    @Pugs25 Жыл бұрын

    Klein besigheid klein moeilikheid......groot besigheid gróót moeilikheid! Begin klein en doen moeite dat daardie persoon wat uitstap weer terugkom!

  • @Voidy123
    @Voidy123 Жыл бұрын

    Watter mens het gedink die volgende ding wat by daai hoender se hol uitkom eet ek...

Келесі