Nasionale gesondheidsversekering (NGV) | Opposisiepartyehulpgids

In hierdie episode gee Ernst van Zyl ’n oorsig van AfriForum se standpunt oor nasionale gesondheidsversekering (NGV), asook verskeie opposisiepartye se standpunte wat hierdie kwessie betref. Die opposisiepartye wie se standpunte uiteengesit word is die DA, IVP, VF+, ACDP en ActionSA.

Пікірлер: 3

  • @janni3dutoit
    @janni3dutoit2 ай бұрын

    Hier in Australië het on so NGV en dit werk redelik goed. Maar ek moet sê dit water die kwaiteit af. En ons moet dan ook ekstra medies kry, tans so R6,000 per familie van 4. Dit help dat jy vinniger hospitaal toe kan gaan, maar dan eindig jy steeds vir dokters wat se vooie hoër is, in te betaal. So R50,000 ekstra per operasie.

  • @theresaburdett1054
    @theresaburdett10542 ай бұрын

    En waar kry ons R50 000 vir n operasie. As pensioenaris betaal ek my lewe lank medies. Nou Kom die govt met die nonsens.

Келесі