Moet Nie Bang Wees Nie by Chester Fisch

Музыка

Bishop Hendre Jacobs
Keys: Oscar Pakaman

Пікірлер: 50

  • @sackyareseb5347
    @sackyareseb53472 жыл бұрын

    Hallelujah wat salfing is dit wat die broers doen God seen jul ek sal rerig ni bang wees want ek het sterk God, vrede geewer, liefde volle God die blink more ster is hy....🇳🇦🇳🇦🇳🇦

  • @eamareldalilliveld4720
    @eamareldalilliveld47203 жыл бұрын

    😭😭😭🙌 Here x aanbid u drs nimand ss Jesus ni, dnki vr di moi bemoediging in di lied.. Mag di Here jle teen alle tye toetrek onder sy bloed 🙏

  • @zeldaafrikaner3198
    @zeldaafrikaner31983 жыл бұрын

    Halelujah die Here Verlos en hy maak ons Vry 🙏🏼

  • @maggiegidlan6095
    @maggiegidlan60953 жыл бұрын

    Syy oor is nie te swaar om ons te hoor NIE...I believe in myy God

  • @andreawolhuter1814
    @andreawolhuter18143 жыл бұрын

    Wow the voice of this young man touch me when I listened to the song really I get emotional just when I can hear the hand of God in his life😭❤️may god blessed u all Chester j ht n bride future ❤️🙏🙌😭😭😭wowwww😯

  • @angelovs6558
    @angelovs65583 жыл бұрын

    Eerste Keer wat ek dit sien. Dankie Here vir u genade ❤️❤️

  • @melaniegeingos304
    @melaniegeingos3042 жыл бұрын

    Amen oh Jesus, This took me back to place of worship.. Thank God am still alive..

  • @erikacorbitt6789
    @erikacorbitt678910 ай бұрын

    Ek het op u boodskap afgekom en ek glo dit wat nie toevallig nie.. Bid asb vir my seun Jamie... Hy gaan deur n slegte tyd en sukkel om te cope.... Hy skei as gevolg van sy eie foute maar hy het repent en die Here moet hom nou net gesond word... God seen...

  • @EtiennePhilander
    @EtiennePhilander28 күн бұрын

    Amen 🙏🙏🙏🙏🙌🙌🤲🤲😭😭

  • @dipuothatelod3088
    @dipuothatelod30883 жыл бұрын

    Can't get enough of this video ❤

  • @elsieelsie7826
    @elsieelsie78263 жыл бұрын

    Amen ,jy tel my weer op gods man

  • @renecharles7785
    @renecharles778510 ай бұрын

    Chester geseend us julle ❤❤

  • @merlynxoagus6273
    @merlynxoagus6273 Жыл бұрын

    Dankie😢😭😭😭😭

  • @hildegardkapinga3956
    @hildegardkapinga39562 жыл бұрын

    Mag God se almagtige naam geverheerlik word.amen

  • @mimivanwyk6773
    @mimivanwyk67732 жыл бұрын

    Wow.... The anointing of God is powerfull, great voice Chester.👌

  • @mandyjacobs1511
    @mandyjacobs15112 жыл бұрын

    Alleluia

  • @gloriawilliams1062
    @gloriawilliams10622 жыл бұрын

    Amen ai danki Jesus

  • @theopoldineharaes5525
    @theopoldineharaes55252 жыл бұрын

    You have such a beautiful voice young man. Mag God jou bewaar ten alle tye

  • @ellmorienemmanuel9536
    @ellmorienemmanuel9536 Жыл бұрын

    🙏🙏🙏

  • @stevejansen819
    @stevejansen8193 жыл бұрын

    Manne julle is tops hou aan met die goeie dinge van die Here

  • @BoetieOSlyper

    @BoetieOSlyper

    3 жыл бұрын

    Amen

  • @danielbata1277
    @danielbata12773 жыл бұрын

    Amen

  • @simphiwedyasi3221
    @simphiwedyasi32212 жыл бұрын

    Wow Chester nice one we did speak today I told I was going to watch your content , I don't speak Afrikaans but this beautiful boet thank you for sharing.

  • @BoetieOSlyper

    @BoetieOSlyper

    2 жыл бұрын

    Wonderful appreciated

  • @simphiwedyasi3221
    @simphiwedyasi32212 жыл бұрын

    Wow nice one Chester don't speak Afrikaans though but this is real thank you for sharing

  • @BoetieOSlyper

    @BoetieOSlyper

    Жыл бұрын

    Thanks for listening

  • @emmafeliz2030
    @emmafeliz20303 жыл бұрын

    Hierdie lied is baie wonderlik ❤️❤️

  • @simphiwedyasi3221
    @simphiwedyasi32212 жыл бұрын

    Wow nice one Chester don't speak Afrikaans though this is real thank you for sharing.

  • @BoetieOSlyper

    @BoetieOSlyper

    2 жыл бұрын

    Glad you enjoyed it thanks allot

  • @justinbadenhorst4083
    @justinbadenhorst40833 жыл бұрын

    Manne, Julle is geseend, Bly by die voete van die Here. Die Here het groot planne vir julle

  • @user-sl9er2xv9y
    @user-sl9er2xv9y11 ай бұрын

    Here ek le al my bekommernisse voor U neer vandag

  • @dillondudley5766
    @dillondudley57662 жыл бұрын

    wow leadership kragtig eer die vader

  • @ronaldoalistarmoses6403
    @ronaldoalistarmoses6403 Жыл бұрын

    😭😭😭😭

  • @leeannelinks5486
    @leeannelinks54863 жыл бұрын

    Amen😇🙏

  • @tukokamupingene2144
    @tukokamupingene21443 жыл бұрын

    Amen🔥🔥🔥

  • @user-ly3pn2gb4l
    @user-ly3pn2gb4l7 ай бұрын

    Where can I contact you guys I'm having a gospel show

  • @Bruingebak
    @Bruingebak Жыл бұрын

    Afrikaans is 'n pragtige, beskrywende taal en hierdie Godsman weet om sy taal effektief te besig.

  • @BoetieOSlyper

    @BoetieOSlyper

    Жыл бұрын

    waardeur opreg geseend binnekort release ons massive

  • @distellwc6483
    @distellwc64832 жыл бұрын

    Here ons aanbid U. Broeders terwyl ek die video kyk toe het u'lle my terug gvat van waar ek was en die here seen julle.

  • @hannahkirkwood6976
    @hannahkirkwood69763 жыл бұрын

    Just recovered from COVID. Yho nie gedink ek gaan dit maak. Die pyn was so erg ek was by n punt om op te gee😭Dit was die ergste tyd in my lewe. Maar daar kom die gesante van die Here en kom bemoedig my op so n groot manier. Ek was in n donker vallei maar die Here het op n groot wys deur gekom. Baie dankie broers hou vas om die Naam vd Here groot te maak.🙏Die Here seen julle ryklik🙌

  • @elizehuystem4451

    @elizehuystem4451

    2 жыл бұрын

    Kan net die Here wees😭wanneer jy dink is klaar met jou, dan kom die Seun van die Allerhoogste deur die Heiligegees en tel ons weer en weer 'n keer op. 'n bewys van sy woord, Hy sal ons nooit verlaat nie, maak nie saak wat nie. Geseënd is Hy wat kom, in die naam van die Vader die Seun en die Heiligegees. Manne van God hou aan met die goeie werk, sjoe hou aan manne moenie op hou nie🤧u getuie vrou van God, raak my want dit is die Here man😢nou dat U weer opnuut gebewys was, van wat Hy kan doen. Kom ons bly hou die geloof💕

  • @hannahkirkwood6976

    @hannahkirkwood6976

    2 жыл бұрын

    @@elizehuystem4451 ja nee my suster die Here is groot en Almagtig 😭daar is niemand soos Jesus...al gaan mens duer die daal van dood skaduwee is Hy daar om ons uit te ruk. Hy alleen is my toevlug🙏

  • @elizehuystem4451

    @elizehuystem4451

    2 жыл бұрын

    @@hannahkirkwood6976 prys die gedenk Naam. Die soete Naam. Die Naam bo alle Name. 🥺So ons kan waarlik waar sê, tot hiertoe het die Here ons gedra😥😫Wie is soos Hy? dat selfs die dood moet swyg as Jesus opdaag 🙌laat ek by Hom skuil, soos jy my sister in die Here. Want daar is geen ander anker buite Hom nie!!!

  • @hannahkirkwood6976

    @hannahkirkwood6976

    2 жыл бұрын

    @@elizehuystem4451 hi my suster in Christus. Net n Woord van bemoediging...onthou dat Jesus nog op die troon is maak nie saak wat die omstandighede, God se Hy sal ons nooit begewe of verlaat. Hou moed my sis Hy is aan ons kant🙏

  • @elizehuystem4451

    @elizehuystem4451

    2 жыл бұрын

    @@hannahkirkwood6976 💕🥺💕

  • @destimonialottering4492
    @destimonialottering4492 Жыл бұрын

    Jesus😭😭😭😭😭😭😭😭😭🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌❤❤❤❤❤❤❤

  • @BoetieOSlyper

    @BoetieOSlyper

    Жыл бұрын

    bless u thx

  • @dirkiefredericks3104
    @dirkiefredericks31042 жыл бұрын

    Amen