Sy Genade

Пікірлер: 41

  • @michellejohnson4071
    @michellejohnson4071 Жыл бұрын

    Always so nice to see the youth praise our Lord and Saviour Jesus Christ 🙌🙌🙌 Blessings 🙏🙌

  • @ricardohorn6949
    @ricardohorn69493 жыл бұрын

    Hallelujah dankie HERE vir U genade. Want deur Genade is julle gered hallelujah

  • @adielawilmot9054
    @adielawilmot90543 жыл бұрын

    Hallelujah Die Here seen u hulle wow hierdie lied neem my vanmore ver in my aanbidding Here ek prys U dat U se genade ons nog staande hou elke dag blote bloye Genade uit die hand van die Koning😭🙏😭

  • @lawrencekluyt2742
    @lawrencekluyt27423 жыл бұрын

    Dienaars alle danke en liefde. Is net deur die Heer se grenade... Aai Vader Ons loof en prys U!!!

  • @calvyngrandling
    @calvyngrandling3 жыл бұрын

    Kragtevol! Mag God doen wat Hy doen soos Hy gedoen het vir die wat voor julle was en julle in oorgawe seën! Julle twee is ń seëning! Hou so aan! Mag julle talent voor nasies kom fisies en virtually!

  • @waynewilliamoctober6234
    @waynewilliamoctober62343 жыл бұрын

    Altyd dankbaarheid en wardeuring vir die Hoof amptenare van God. SALWING SALEING EN NOG MAALS SALWING

  • @fezeldewee2453
    @fezeldewee24533 жыл бұрын

    My word Ek is speechless!!! You are so anointed...I couldn't help but just cry!!! Genade is u O Heer!!!!!!

  • @daniellejoseph7136
    @daniellejoseph71363 жыл бұрын

    🙌Here Jesus🙌

  • @eamareldalilliveld4720
    @eamareldalilliveld47203 жыл бұрын

    Dnki Here vr u seeninge op hrdi Jong mense... Gseend is u hle hou aan om God se wrk t verkondig.. Kan ni ophou om t luister na di lied ni... Ds net God se genade wt ons staande hou dt wrd elke dg vr ons opnuut openbaar di Here seen 🙌🙏

  • @annapril2500
    @annapril25003 жыл бұрын

    Yesss sy genade is genoeg👏...

  • @clementblythe5249
    @clementblythe5249 Жыл бұрын

    Amen

  • @RoselineWilliams-vy1sr
    @RoselineWilliams-vy1sr Жыл бұрын

    Amen❤❤

  • @venicefelton5540
    @venicefelton5540 Жыл бұрын

    Salwing van die Here hallelujah God bless your ministry 🙏🙌❤️

  • @venicefelton5540
    @venicefelton5540 Жыл бұрын

    Amen Hallelujah 🙏🙌🙌Jesus

  • @danieltsuseb5085
    @danieltsuseb5085 Жыл бұрын

    😢 god bless you 🙏

  • @dievissermangetuienis6582
    @dievissermangetuienis65823 жыл бұрын

    Julle is geseend broer. Altyd goed om te luister⚓

  • @destimonialottering4492
    @destimonialottering4492 Жыл бұрын

    Yoh God's chosen one 🙌🙌🔥🔥🔥God bless you 🙏

  • @nataliepaulse1792
    @nataliepaulse17923 жыл бұрын

    Hallelujah dankie Here u se genade is genoeg 🙌🙌

  • @natashaabrams117
    @natashaabrams1173 жыл бұрын

    Dankie here vr U genade 😭🙌😭🙏

  • @williedupreez6132
    @williedupreez61323 жыл бұрын

    Yes halleluja Grace Glory

  • @AmandaSongre
    @AmandaSongre3 ай бұрын

    Here U genade is genoeg Heer

  • @kasilebsonebootv5834
    @kasilebsonebootv58343 жыл бұрын

    Dankie Godsmanne

  • @christofourie4122
    @christofourie4122 Жыл бұрын

    Julle bless my rrg waar 🙌🙌 Well done

  • @jonathanvanderwesthuizen-fj6he
    @jonathanvanderwesthuizen-fj6he Жыл бұрын

    Dit is vmy a vooreg om deel te hê aan die werk vdie here hou so an ons bid vir mkaar

  • @agnessana9312
    @agnessana9312 Жыл бұрын

    Amen Joh pragtige stem

  • @eunicedeklerk
    @eunicedeklerk Жыл бұрын

    Baie mooi

  • @CHESTERFISCH

    @CHESTERFISCH

    Жыл бұрын

    His grace is enough

  • @Alex-sl1py
    @Alex-sl1py3 жыл бұрын

    Hallelujah

  • @gavinkywe1270
    @gavinkywe12702 жыл бұрын

    NET SY GENADE ALEEN GODSMAN

  • @UniqueKloppers
    @UniqueKloppers2 ай бұрын

    Dit I'd genoeg

  • @leandrefesters9764
    @leandrefesters97642 жыл бұрын

    Mag god dit doen😇😇💋💋

  • @marvinthomas4498
    @marvinthomas44982 жыл бұрын

    Wow Hou an God is Baie Baie goed Hou vas an die Here manne van God

  • @BiMoMusiek
    @BiMoMusiek2 ай бұрын

    🥹🥹🥹🥹

  • @jay-lynnefredericks1177
    @jay-lynnefredericks11772 жыл бұрын

    Chester jou stem is kragtig. Mag die Gees van die Here jou teen alle tye gebruik om met lof sang siele te wen. Jy is pragtig

  • @CHESTERFISCH

    @CHESTERFISCH

    2 жыл бұрын

    Thank you glory to God

  • @ruthsaaiman4651
    @ruthsaaiman46513 жыл бұрын

    Goeiemore Chester...ek het n keyboard en ek weet ni waa om te begin ni as ek na jle lyster streel dit my binneste..kan jy n paar keyboard lesse gee asb leki koortjies🙏 ek sal dt so waardeer

  • @CHESTERFISCH

    @CHESTERFISCH

    3 жыл бұрын

    Sent me a msg on Facebook chester fisch

  • @marchelabrahams5069
    @marchelabrahams50693 жыл бұрын

    Sowaar...dit was wat ons gedra het...

  • @heathcliffheugh7679
    @heathcliffheugh76792 ай бұрын

    Salute my hond a4away 😢

  • @CHESTERFISCH

    @CHESTERFISCH

    2 ай бұрын

    Blessings king

  • @janniehermans6328
    @janniehermans63283 жыл бұрын

    Ek is moeg vir "mooi koortjies"....MoG julle laat die SALWING neerdaal. Julle gaan van krag tot krag