Mini Woestynfees

Walvisbaai Privaat Hoërskool het onlangs Naartjie-gasvryheid ten toon gestel by die Mini Woestynfees wat by die skool se sportvelde aangebied is.
Ses skole-rugby en netball spanne en vyf skole hokkie spanne het aan die byeenkoms in die hawedorp mee geding.
Skoolhoofde en afrigters vertel meer oor hoe hulle dit geniet het, asook die sport direkteur van die gasheerskool.
VIDEO: Rudi Bowe

Пікірлер