Lag tot jy huil - Franja du Plessis (Official Music Video)

Музыка

Brand new album, brand new song!
Title: Lag tot jy huil
Publishing: Franja du Plessis (Jrecords Publishing)
Album: Hittegolf (2018)
Director: Gerhard van Rooyen (GVR)

Пікірлер: 105

  • @jhantellalbasini8377
    @jhantellalbasini83772 жыл бұрын

    Ek is agt ek hou van jou ma en jou music🎶🎵🎤🎤

  • @zitskalandman4846
    @zitskalandman48464 жыл бұрын

    Sy is baie mooi en lyk nes haar ma

  • @Pat-Van-Canada
    @Pat-Van-Canada3 жыл бұрын

    Ek liefde dis video. Heir in Kanada, niemand praat oor plaasmorde. Ek wens meer Canadians sou sien dis video en vir die Boere om gee. Ek doen. Ek net gemaak n' bumpersticker "stop farm murders". Jou taal is die beste ook. Ek is studier vir 37 uur en ek kan nou 80% verstaan.

  • @janlubrand
    @janlubrand10 ай бұрын

    mal oor die song ook Franja hou van al jou songs

  • @zaltonvangreunen646
    @zaltonvangreunen6464 жыл бұрын

    Is waar

  • @venicehavenga8896
    @venicehavenga88964 жыл бұрын

    Ek is n groot fan Franja en jou stem Is amazing ekove jou stem ek is 11 en ek Hou daarvan om te sing en ek wens ek kan jou ontmoet jou is awesomeness

  • @kayleighlegrange9789
    @kayleighlegrange97892 жыл бұрын

    Franja ek het mos saam jou fotos geneem en ruan en juanita dit was amazing asb se iets terug

  • @mariegroenewald7224
    @mariegroenewald722410 ай бұрын

    ja lag tot jy huil amazing😘😘

  • @shannonludik5554
    @shannonludik55544 жыл бұрын

    Dis so waar dit gaan niks kos om n smile vir iemand te los

  • @WesselCroukamp
    @WesselCroukamp3 жыл бұрын

    Jis dis te mooi

  • @jesa_llawliet_naga284
    @jesa_llawliet_naga2844 жыл бұрын

    Omg I'm so in love with your voice...franja...

  • @pansybotha7208
    @pansybotha72082 жыл бұрын

    Ek is agt ek hou baie van jou music jou ma ook ek hou baie van music🎵🎶🎶🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎧🎧🎧🎧

  • @nadiajooste7953
    @nadiajooste79534 жыл бұрын

    Ek hou van die song lag tot jy huil en ek is Franja se grotste fan

  • @lee-annmoolman2581
    @lee-annmoolman25814 жыл бұрын

    Ek wens sy was my juffrou!♥️

  • @zitskalandman4846

    @zitskalandman4846

    4 жыл бұрын

    Ja ek wens sy was my ma

  • @theunissmuts9888

    @theunissmuts9888

    4 жыл бұрын

    @@zitskalandman4846 lmga . Lekker man

  • @realdab3699
    @realdab36994 жыл бұрын

    Nice one

  • @marinavaneck1304
    @marinavaneck1304 Жыл бұрын

    Niks spesiaals in haar stem nie Sys baie mooi en sal moontlik n beter aktrise as sangeres wees Soveel talent nou dat jy werklik iets besonders moet wees

  • @jolenemulder6530
    @jolenemulder65305 жыл бұрын

    Jys die mooiste mens Wat ek nog ooit gesien het

  • @kaylenmeyer6951
    @kaylenmeyer6951 Жыл бұрын

    Beautiful song

  • @meganliebenberg4839
    @meganliebenberg48395 жыл бұрын

    Fantasties Franja, net so mooi soos res van jou songs.Kannie wag vir jou nuwe cd.

  • @shashavisagie7634
    @shashavisagie76345 жыл бұрын

    Love die liedtjie♡♡... Jy mag maar Franja jys een stunning mens🤗💜

  • @reanirossouw4613
    @reanirossouw46135 жыл бұрын

    Jy moet aanhou met jou musiek!! Baie mooi liedjie!!🎶

  • @jamarikayusuren5267
    @jamarikayusuren52674 жыл бұрын

    Franja so sweet, good evening from ambarawa. Indonesia

  • @anjavanrensburg8195
    @anjavanrensburg81955 жыл бұрын

    Beste liedjie hou van jou franja.

  • @sfisomabena6552
    @sfisomabena65525 жыл бұрын

    Dis amazing

  • @iphototherapybyilse5918
    @iphototherapybyilse59183 жыл бұрын

    Dankie vir die klanke in my taal

  • @kristie_townsend
    @kristie_townsend5 жыл бұрын

    Love it! Kan nie wag vir die res nie!

  • @alizebarnard9858
    @alizebarnard98585 жыл бұрын

    Wowww ❤❤

  • @estelleduplessis1417
    @estelleduplessis14175 жыл бұрын

    Juanita Du Plessis se ewebeeld!!🙌🙌🎶

  • @madiney3904
    @madiney39045 жыл бұрын

    Jou stem is beautiful franya jou ma en jou stem klink amper dieselfde love die song

  • @valiantviljoen8854
    @valiantviljoen88545 жыл бұрын

    Dit is amazing! So fun, mens wil sommer opspring en saam dans!

  • @hennieludick5095
    @hennieludick50953 жыл бұрын

    Wow I laveut

  • @aldenelerouxsoverytrue2814
    @aldenelerouxsoverytrue28143 жыл бұрын

    Dankie Franja✌👍

  • @cathyslabbert5975
    @cathyslabbert59755 жыл бұрын

    Love u franja❤

  • @melissavos6396
    @melissavos63965 жыл бұрын

    Kanii Beskryf Hoe Beeldskoon jy is nie😍 Oh my Word....well Done Franja❤ Ek Weet Watter liedQi is my Nuwe Gunsteling❤

  • @shannonludik5554

    @shannonludik5554

    4 жыл бұрын

    Melissa Vos My Gunsteling Is In Twee Geskeur... Hy Het Baie Memories

  • @pansybotha7208
    @pansybotha72082 жыл бұрын

    Ek hou baie van jou liekie en jou ma se liekies

  • @martinmeintjes9075
    @martinmeintjes90755 жыл бұрын

    jy't n amazing stem franja keep it up

  • @ezlekoelman7534
    @ezlekoelman75345 жыл бұрын

    Treffertjie . 😘🙌 . Well done Franja .♡ Dis my nuwe gunsteling liedjie .

  • @arnonel381
    @arnonel3815 жыл бұрын

    Franja jy is awe

  • @venicehavenga8896
    @venicehavenga88964 жыл бұрын

    Jy is awesome

  • @relaralte2391
    @relaralte23913 жыл бұрын

    Aw mawlh hi a nalh

  • @yvonnecrouse1188
    @yvonnecrouse11884 жыл бұрын

    Iove you

  • @antionettekotze730
    @antionettekotze7305 жыл бұрын

    Jy is die cool te siner ooot 😊😀

  • @ufc4life714
    @ufc4life7144 жыл бұрын

    Ja dit gaan niks kos om te lag nie maar ek lag nie nou nie want dis lockdown

  • @kayleighlegrange9789
    @kayleighlegrange97892 жыл бұрын

    Lovit

  • @musiek_dude1364
    @musiek_dude13644 жыл бұрын

    Love die song . As jy sing

  • @leoniplompotvandyk6658
    @leoniplompotvandyk66585 жыл бұрын

    Ek weet nie hoe jy dit reg kry soon mooi te sing nie dit is vlimpi mooi jy is baie cool

  • @melissatheunissen6681
    @melissatheunissen66815 жыл бұрын

    Pragtig Franja

  • @janasmit5031
    @janasmit50315 жыл бұрын

    Love it

  • @shaneoosthuizen8153
    @shaneoosthuizen81535 жыл бұрын

    Baie MOOI song!!!!!Ritme, Stem, hare en eyes.......

  • @lee-annmoolman2581

    @lee-annmoolman2581

    4 жыл бұрын

    Nes haar ma♥️

  • @stokmyburgh7207
    @stokmyburgh72074 жыл бұрын

    {Jy lyk soos Juanita du plesis lag tot jy huil!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!}

  • @anelflack9779
    @anelflack97795 жыл бұрын

    Lekker lag ek nou

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein84395 жыл бұрын

    Mooi

  • @kianathehorselover3080
    @kianathehorselover30804 жыл бұрын

    Ek is so lief vir jou💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖😗😗😗😗😗😗😗😗😗😗😗😗😗😗😗😙😙😙😙😙😙😙😙😙😙😙😙😙😙

  • @ufc4life714
    @ufc4life7144 жыл бұрын

    Jy moet nooit omgee hoe jy lyk nie

  • @sheredquirk6430
    @sheredquirk64305 жыл бұрын

    LIEF JOU BAIE

  • @helenjordaan4018
    @helenjordaan40185 жыл бұрын

    Franja jy sing verskruklik mooi

  • @santiecawood3598

    @santiecawood3598

    5 жыл бұрын

    Ja sy doen BAIE

  • @valiantviljoen8854
    @valiantviljoen88545 жыл бұрын

    Yes!!

  • @grietjie5
    @grietjie55 жыл бұрын

    jy sing te pragtig Franje

  • @juanrivanderwalt7181
    @juanrivanderwalt71815 жыл бұрын

    Amaaaaaaaazing Girl xxxx love dit

  • @saffasaffa5084
    @saffasaffa50844 жыл бұрын

    Lyk nes haar ma en sing selfde styl.

  • @mikayladutoit6671
    @mikayladutoit66715 жыл бұрын

    sy is mooi

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez5 жыл бұрын

    Iets anders love dit!!!! Ek soek die cd!!! Franja!!! #GeePaarGratisUit #EkhetOokKwaaiMoves!!

  • @mechailaminnaar9252
    @mechailaminnaar92525 жыл бұрын

    Franja hoop jy kry dit ek hou vandag jou en jou ma se stemis pragtig. julle twee is my gunsteling singer want ek wil eendag soos julle wees ek hou van die lied dis nou weer een van my gunsteling liedjie ooit dit is seker n ware liedjie want dis goed ek het sommer begin dans toe ek dit gehoor het

  • @britneygriffin7005
    @britneygriffin70055 жыл бұрын

    Franja jy lyk deur en weer soos jou ma

  • @irwinherridge6232

    @irwinherridge6232

    5 жыл бұрын

    mooier

  • @anniquewait
    @anniquewait5 жыл бұрын

    #Franjaduplessis Die best sanger ❤

  • @roosabigail1296

    @roosabigail1296

    5 жыл бұрын

    JY SING BAIE MOOI EK LOVE YOU ~XX~ MAL OOR JOU LAG TO JY HUIL MOOI

  • @renedames5495
    @renedames54955 жыл бұрын

    Dit is so cool🤣🤣

  • @zanemangels5282
    @zanemangels52825 жыл бұрын

    Dit is so cool en is cool

  • @anniquewait
    @anniquewait5 жыл бұрын

    Jy het so n mooi stem 😀😀

  • @jolenemulder6530
    @jolenemulder65305 жыл бұрын

    Ek Laaik jou musiek soos die maan

  • @claudiapascoal2020
    @claudiapascoal20205 жыл бұрын

    ek wil die song cover :'(

  • @ernestroets5618
    @ernestroets56185 жыл бұрын

    dasi n beter woord as BEAUTIFUL

  • @ellieengel2188
    @ellieengel21885 жыл бұрын

    can someone pls publish the lyrics to this song? thanks so so much

  • @MrChristo007
    @MrChristo0075 жыл бұрын

    Trots op jou en glimlag doen dit vir my

  • @agnesboshoff9112
    @agnesboshoff91125 жыл бұрын

    Dis woorde van die liedjie pas so mooi by Franja se stem en haar geaardheid ,Altyd so n wonderlike vriendelike mens

  • @juhaneduplessis6066
    @juhaneduplessis60665 жыл бұрын

    Ek is lief vir jou

  • @tiaanesterhuizen2197

    @tiaanesterhuizen2197

    4 жыл бұрын

    Ek is Tiaan Esrthuizen

  • @shannonludik5554
    @shannonludik55544 жыл бұрын

    Dis te maklik iemand net so te kan oordeel... Lag Tot Jy Huil...

  • @shannonludik5554

    @shannonludik5554

    4 жыл бұрын

    Hennie Swannepoel No I Don't Know You Or Anything

  • @andrepotts3898
    @andrepotts38985 жыл бұрын

    Ek het gedink dis een van daai episode wat se, mag nie lag nie. Lol

  • @irwinherridge6232

    @irwinherridge6232

    5 жыл бұрын

    Die wat nie kan lag nie...suig!

  • @irwinherridge6232
    @irwinherridge62325 жыл бұрын

    hahaha... bottoms up!

  • @galaxygirl5618
    @galaxygirl56185 жыл бұрын

    as ekk nou nie die video gekyk het nie het ek seker weer gedink dis juanita lol

  • @casperboer6163
    @casperboer61634 жыл бұрын

    Lave and the other two were

  • @lindanimahlangu
    @lindanimahlangu5 жыл бұрын

    Hi

  • @xithefox
    @xithefox5 жыл бұрын

    jy lyk net soos jou ma

  • @irwinherridge6232

    @irwinherridge6232

    5 жыл бұрын

    Jy sal dit nie weer se nie! hahaha

  • @jarisdatheron534
    @jarisdatheron5345 жыл бұрын

    Oosie kinders

  • @siamteatlau929
    @siamteatlau9294 жыл бұрын

    Franga you look so cute..can you love me please from Mizoram 🤭

  • @elricogreyvenstein3836
    @elricogreyvenstein38365 жыл бұрын

    hierdie juffrou is jou matie

  • @melissajeffree8410
    @melissajeffree84105 жыл бұрын

    Scary hoe baie sy is soos haar moeder....

  • @musiek_dude1364
    @musiek_dude13644 жыл бұрын

    Hou aan

  • @januszl.
    @januszl. Жыл бұрын

    Mamy głos bardziej mi się podoba💐Poland

  • @michaeltheron4999
    @michaeltheron49995 жыл бұрын

    die makeup pas ni. jy lyk baaaaaiiieee mooier sonder dit. music vids bring jo gesig eers uit. ma ni met dit ni

  • @sirroche4639
    @sirroche46394 жыл бұрын

    dislike van my oor PC

Келесі