Juanita Du Plessis - Maak Dit Los! (Official Music Video)
Музыка
'Stream' my nuwe single hier: umgafrica.lnk.to/Maakditlos
Volg My:
Instagram: / juanita_du_plessis
Facebook: / juanitaduplessis.page
Twitter: / jduplessis
#JuanitaDuPlessis #MaakDitLos
Пікірлер: 108
Ek lee-ann ek love you jy is nou en veraltyd my grootste fan wil jou soooooooooo graag ontmoet love al jou musiek love dit alles love you
Dankie vir lekker song! Mal oor jou songs💃❤️❤️❤️❤️ Wow
Brand new subscriber here, From Nagaland india.
Juanita jou musiek is lekker soek nog songs
Whas did lekker
GOD BLESS! KEEP SAFE. YOUR FAN ALWAYS FROM DAVID who is my old man , THANK YOU, THANK YO U.
Goede song ..Ik begrijp de tekst goed ..Groeten uit Nederland .
Juanita, es wer schön dich auch im Deutschland zu sehe3und zu hören, du bist einfach eine tolle Sängerin mit einer tollen Stimme und super Songs ❤❤⚘⚘
@ingriderkens9519
9 ай бұрын
Die Songs sind super. Vielleicht sollten sie für Europa in Englisch produziert werden
Juanita, you are still the best, love you! Best wishes from Germany
LAAUNITA EEN VAN ONS BESTE LEGENDES SUI AFRIKA
Love it too 😘
Waar's dit lekker, hier's dit lekker!!! 🥳
Juanita, jou musiek is soos jy, immerjonk. Pragtig dankie
juanita gie et history ga maak
Jij kan echt alles mooi zingen !Je bent een echte ster ! Maar ik mis Theuns ook wel Samen was het ook geweldig ,maar er is genoeg te beluisteren . Liefs
Hierdie vrou word netnie oud nie en haar liedtjies raak net al hoe beter, dankie vir die skitterende vermaak Juanita, jy is en sal altyd pragtig bly
Excellent song 👌🏽🇲🇿🤝🏽🇿🇦
wao, wao...
Dis so awesome video en liedjie kan net nie stil sit as ek hom luister nie.💃💃💃💃💃💃💃💃nog n treffer. Baie geluk Juanita.
Love die kiekie love dit net
Juanita, ek is grazy oor jou nume album - "Maak dit Los" Jy is en bly die beste. Lief jou baie. Edwin
Bly altyd die pragtige mens en kind van God wat jy is.
Jy mag maar sing jy is n awesome mooi mens.
🎉 love die song
Fantasies Juanita love die song 👍
@lourensvdmerwe4135
3 жыл бұрын
👁️🔥💅🙏
Lekker disco Junitha kom asb Nambibia thanks vir die song
Beste sanger ooit
Super hit. Dank I Juanita. Succes.
❤❤❤❤
Excellent soos gewoontlik.die song is al seker 20 keer op Repeat.as ek by die huis kom moet ek my grootste speakers uithaal en hom gooi
love junita se musie waar is dit lekker veral
juanita jy kan maar jys die beste 1 van jou beste songs ooit ♡♡♡♡♥♥♥
@sharonscheepers7019
3 жыл бұрын
😛❤❤❤
Ek wil lewe hell yeah ek wil lewe.dankie jou liedjie wil my voete laat wikkel....lol
Love die liedjie!! Jy bly eenvoudig net die BESTE!! 🇳🇦🇳🇦♥️♥️
Crazy, nice, lekker dans song... Love dit. Well done 🙂🙂
Juanita is weer terug.. Yesss
I don't understand this song yet I enjoyed it.. Please make English song too your voice is unique 😘
@Wiantjie1989
4 жыл бұрын
you have to speak Afrikaans to understand this song. because ypu just can not translate the words into English because some of the words we use in our native tongue has multiple meanings in different contexts. which makes this song so unique for us Afrikaans speaking South Africans.
Baie nice hou hulle aan Rol. Groete BRASI
Ek hou soo baie van die lietjie😗😀 Ek is 12 en ek het groot geword met tannie se misiek😘
EK DOEN RIWIE MET HIERDIE LIED❤🎉
Amazing
Love die song, ek sal hom oor en oor luister #MaakDitLos
Great song
Fantasties. Jys awesome
LOVE DIT!!!!!!
Fantastic!
Ek hou van die song
Awesome, baie lekker naweek song
Beste song oooit 😍❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Juanita du Plessis Congratulation on 1M View
Love die song
love it ❤❤❤❤
Heerlijke feestmuziek!
Jy bly awesome...well done💜❤💙
awesome song
Laat hierdie my sommer weer smile en dans na 'n slegte dag! 😁😁
Jys amazing juanita
Afrikaans EDM ❤️😍🙏
skit daai boudjies, tannie is reg!
awsome
❤️❤️😀😀🤣🤣🤣
Jys die beste hou so aan 💗💗🌿⚘
❤🎉❤🎉❤🎉❤🎉❤
Ek likes die music
I am super excited about this I can't wait💛🎶😱
Ek hou van die lied
maak dit los
❤️
Mooi liekie
🎉🎉🎉🎉
🎉🎉🎉🎉❤❤❤
Jy is wonderlik ❤❤❤❤
@sharonscheepers7019
3 жыл бұрын
❤❤💯
@sharonscheepers7019
3 жыл бұрын
Kyk ❤❤❤
🔥
🎉🎉🎉🎉🎉🎉
와~~~우
Ek love jou jy het mos al in Vryburg gesing ek will net sê my naam is ook Juanita de Bruin jy het al vir my ń papier geteken
Nice
maak los mamma!
Sy is ons son skyn en ek wens ek kan een dag n vertooning van haar by woon my grootse wens naar hie in Pretoia.
Lekke Lekke al die pad van Saudi - Bring daai braai
Weer 'n lekker treffer soos altyd.....
Juanita Du Plessis I Like New Single Your ❤️
Alguém informe pra me de qual país ela eh
Yep gee you nommer
Salrene👍🍹
@brandiwest632
3 жыл бұрын
Wathallo
epic kan jy hom vir my stuur
Julle mag maar 💖
Karlien Husselman
Ni kaj preveč dobro😉
Canta dmais
Jou KZread's will nie download nie!
Hi
L
Heyto patato! Ek vat 'n vet kans om hierdie te doen, maar as jy verveeld en lus is vir nog Afrikaanse musiek, luister asb die liedjie wat ek vir my wyfie geskryf en gesing het voordat ons verloof geraak het! kzread.info/dash/bejne/l6uo19SDZNWTibA.html
Lekker #musiekvideo Juanita. Almal moet my page 'n like gaan gee op facebook. Om up to date te bly met die nuutste musiek releases ➡ m.facebook.com/SuperPassionateAboutMusic/?ref=bookmarks
@fatih7170
4 жыл бұрын
Hi
Boomer music
Juanita jy mag maar sing dit is net so