Korrekte toediening van medikasie vir beeste

ʼn Nuttige video oor die korrekte toediening van medikasie vir beeste, deur dr. Pierre Jansen van Vuren van MSD Animal Health. Hy gesels oor hanteringsgeriewe en wys hoe om onderhuidse en binnespierse inspuitings korrek te doen, asook die toediening van opgietmiddels, bekdosering en oorinplantate by beeste.

Пікірлер