Hoe om direk by boere in Amerika aansoek te doen 🇺🇸

Hier is 'n manier om direk by boere aansoek te doen in Amerika.
Hier is skakel tot die website
seasonaljobs.dol.gov/jobs?sea...
Sterkte!
#workinusa #h2a #jacquesfaith #afrikaans
Connect with me JVT
Connect with me JVT on social media
Facebook
jvt007?mibex...
Twitter X
x.com/Javanti?t=eXVoglAUqFsuA...
Pinterest
pin.it/3Cb1sZPef
Tiktok
www.tiktok.com/@jacquesfaithv...
Instagram
jfvant?igsh...
LinkedIn
www.linkedin.com/in/javanti?u...
Snapchat
www.snapchat.com/add/jacquesf...
#jacquesfaith #jvt #h2ainfo #h2aalltheway #h2avisa #h2a #farm4usa #america #werkinamerika #employment #usa #southafrica #new #newbeginnings

Пікірлер: 22

  • @braampotgieter43
    @braampotgieter435 ай бұрын

    Dit sopas vandag gedoen Klein huisie vol eposse gestuur. Hoop en bid vir ietsie Baie dankie vir die video wat jy opgesit het 👌👌

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    5 ай бұрын

    No problem, Hou my op hoogte 👍🇺🇸

  • @alishawitbooi8049
    @alishawitbooi80493 ай бұрын

    Baie dankie vir die video

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    3 ай бұрын

    No problem dankie vir die boodskap 🏆👍

  • @jsworks5826
    @jsworks58265 ай бұрын

    Dankie Jacques

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    5 ай бұрын

    No problem 👍🇺🇸

  • @roylty-le7eu
    @roylty-le7eu5 ай бұрын

    Baie dankie Jaques die Herre het jou op my pad gesit en ek is baie dankbaar vreeslik danki

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    5 ай бұрын

    Wardeer jou boodskap, Hy Sal die deure oopmaak👍🇺🇸

  • @corneliusdewet147
    @corneliusdewet1472 ай бұрын

    Dankie Jaque ek het department of labour website gekyk maar lyk of al die seisoen jobs op plase klaar begin het. Wat is die agent se naam dat ek hulle kan probeer. Ek het `n CDL lisensie en greencard so hoop om `n driving job te kry.

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    2 ай бұрын

    Email my jacquesfaithvantonder@gmail.com

  • @yolandimarais2691
    @yolandimarais26915 ай бұрын

    Hi Naie dankie vir die info. Waar begin mens met die Visa Aansoek proses en wat alles word benodig?

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    5 ай бұрын

    So as jy kontrak gekry het by boer, Dan moet jy wag Dat die agent vir jou die boer se papiere stuur, as jy dit het Dan doen jy jou DS-160 visa applikasie, alles Kan so 2 maande vat of Langer, wat jy benodig is die boer se IOE nommer vir die visa applikasie

  • @rupertdercksen4293
    @rupertdercksen42935 ай бұрын

    Baie dankie Jacques. Stuur ek my cv direk na daai e posse toe

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    5 ай бұрын

    Yes net so, kyk net Dat jou cv nie te lank is nie, en Dat jou cover letter reg is

  • @farmingforthefuture5015
    @farmingforthefuture50155 ай бұрын

    Hi Jacques, help my asseblief. Hoe maak ek 'n cover page? Dankie

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    5 ай бұрын

    Hi, beste opsie is om op jou Microsoft word te kyk en search cover letter hule het samples, of search een op google, al wat jy se op jou cover letter is n kort beskrywing van jou experience en jou skills, ek gaan video maak oor dit die week hopelik😉👌🇺🇸

  • @farmingforthefuture5015

    @farmingforthefuture5015

    5 ай бұрын

    Dankie man, dit sal baie help.

  • @Nadeem-yj2qj
    @Nadeem-yj2qj5 ай бұрын

    Hi

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    5 ай бұрын

    Hi

  • @cronjevandermerwe8864
    @cronjevandermerwe88644 ай бұрын

    Is dit h2a werk en is dit legit

  • @lighthousemedia7038

    @lighthousemedia7038

    4 ай бұрын

    Ja natuurlik 👍🏆

  • @cronjevandermerwe8864

    @cronjevandermerwe8864

    4 ай бұрын

    @@lighthousemedia7038 ok. Maar is dit Werk wat Dan ook nog beskikbaar is