Grensbeheer en immigrasie | Opposisiepartyehulpgids

In hierdie episode gee Ernst van Zyl ’n oorsig van AfriForum se standpunt oor grensbeheer en immigrasie, asook verskeie opposisiepartye se standpunte wat hierdie kwessie betref. Die opposisiepartye wie se standpunte uiteengesit word is die DA, IVP, VF+, ACDP en ActionSA.
Kyk Open Borders: • Open Borders: South Af...

Пікірлер: 4

  • @maggiehillocks6905
    @maggiehillocks6905Ай бұрын

    ❤❤❤Wel gedaan!

  • @lmy5pence481
    @lmy5pence481Ай бұрын

    Mooi Ernst, daar moet ernstig opgetree word teen die "illegals" IVP verseker!

  • @riaanoosthuizen1624
    @riaanoosthuizen1624Ай бұрын

    Wat het di anc gese

  • @expose_massive_banking_crime
    @expose_massive_banking_crimeАй бұрын

    such a manipulative thumbnail