Geroep en bevestig in my amp as profeet | Gisela Jobert

Ойын-сауық

Please follow us on:
Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 9

  • @lindamostert6265
    @lindamostert6265 Жыл бұрын

    Ai heerlike onthou met grasdak Shalom en Past Dr Deon Stassen wat n wonderlike man van God was hy nie. Awsome memories en Goddelike tye

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Жыл бұрын

    Baie dankie Gisela...dis awesome hoe die Here met mens praat en jou roep uit die Skrif...ekt dieselfde ondervindings gehad....God is soooo getrou!!

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg5 ай бұрын

    Dankie Gisela.. absoluut fantastiese boodskap.. Much love and Blessings to you and your family ❤🎉🙌

  • @waynejune-bp8dh
    @waynejune-bp8dh9 ай бұрын

    Baie dankie Gisela, sjoe dis 'n mooi storie. Ek hou van hoe jy besef het as jou man 'n profeet is en julle is binne gemeenskap van goedere getroud is jy ook 'n profeet, jy leef in oorwinning! Ek voel jy is geroep vir Time2RiseSA om in die gees oorlog te voer vir Suid Afrika. God het vir Arno van Niekerk (hy is 'n doktor) en Rooies (hy het 'n BA graad) geroep na Time2RiseSA en hulle het jou nodig profetes Gisela. Hulle doen ongelooflike werk en gaan die hele land oorvat en ons parlement gaan net uit gesalftes en profete bestaan. Daar sal geen drank, sigarette, vloekery, autisme, demone, spoke of lelike geeste wees nie. Rooies se seun, dogter, skoonseun en skoondogter is almal pastore daar van Rooies se pastoorskool en hulle gaan die land omswaai se Rooies.

  • @annatjiejansenvanvuuren5534
    @annatjiejansenvanvuuren5534 Жыл бұрын

    Baie dankie vir die kosbare boodskap, Gisela.

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 Жыл бұрын

    👏👏👏👏👏👏👏👏👏🔥😊so gewag op n nuwe episode 🙏🏻🤲🤲🤲❤️ Baie dankie Gisla

  • @user-mj2mg3qt3b
    @user-mj2mg3qt3b8 ай бұрын

    Hi Gisela bja dnki vir die opregheid ek Volga altyd vi jou die boodskpe is bja bemudiging.

  • @lezelbuys1373
    @lezelbuys1373 Жыл бұрын

    Ja, ek is net so bly, elke keer so opgewonde om weer 'n boodskap van Gisela te sien, dink sy dra Jesus se opgewondenheid saam met haar.

Келесі