Franja du Plessis - Hakahana (Official Music Video)

Музыка

Hakahana Music Video:
Composer: Franja du Plessis / J Records Publishing
© 2023 Franja Music / J Records SA
Director, DOP and Editor: Eric T Graham
Grip, Line Producer: Tehan Buys
Social media: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing done by The Marketing Zoo
Franja du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions
Follow Franja du Plessis on:
Tiktok @franjaduplessis
Instagram @Franjadp
Facebook @Franja du Plessis
Hakahana Lirieke:
Kry jou goed
Want ons twee moet
Nog 'n stop maak
Luister hier
Daar's geen manier
Dat jy vanaand hier gaan bly
Ek moet jou 'n slag uitkry
Met daai lag
Skaam en sag
Kan ek dit laat werk
Solank jy net
Gewillig is
Om dit aan my oor te laat
En 'n kans saam met my te vat
Ons dans almal weer vanaand onder die tafels in
Hakahana da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1,2,3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Kyk ons lewe nou
Hakahana da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1,2,3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Kyk ons lewe nou
My oë gerig
Op jou gesig
Ek sien hoe jy skyn
Met jou by my
Wil ek hier bly
Want jy's my tipe mens
Wat aan die sout van die aarde grens
Ons dans almal weer vanaand onder die tafels in
Hakahana da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1,2,3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Kyk ons lewe nou
Hakahana da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1,2,3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Kyk ons lewe nou
Laat daai daai
Laat daai voete swaai
Vat vyf!
Jy laat die koppe draai
Laat daai daai
Laat daai voete brand vanaand
Ek sê
Hakahana da
Maak hom vinnig klaar
En klap 'n toon, kappit uit, jy lyk shanana
1,2,3 let's go
Kyk nou weer vir jou
Jy wikkel daai lekker lyf en skud dit uit
Kyk ons lewe nou
Laat daai daai
Laat daai voete swaai
Vat vyf!
Jy laat die koppe draai
Laat daai daai
Laat daai voete brand vanaand
Ek sê
Kyk ons lewe nou

Пікірлер: 74

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez11 ай бұрын

    Franja doen dit weer 'n keer. 🎉🔥💓 En ons voete en lywe beweeg weer en weer en dan nog 'n keer💃🕺

  • @sonjabowling7283
    @sonjabowling728311 ай бұрын

    Uit Amerika, dans ek en my Amerikaanse man lekker!!! Dankie!!!

  • @portiamatlabe5684

    @portiamatlabe5684

    6 ай бұрын

    Dis Baie onglooflik!!!!!

  • @anandivanniekerk9662
    @anandivanniekerk96628 ай бұрын

    Ek hou van jou liedjie❤❤❤🎉

  • @layahfourie
    @layahfourie3 ай бұрын

    Franja dit is on gelooflik MOOI.😍😍

  • @ChantelleFoxcroft-xt4nn
    @ChantelleFoxcroft-xt4nn9 ай бұрын

    Nou hakahana Ons as Ons iewers heen gaan Awesome song

  • @williepalmer4866
    @williepalmer4866Ай бұрын

    Mooi song. Dra net minder klere. Dan sal jy mooi wees

  • @thesiyamshow1302
    @thesiyamshow130210 ай бұрын

    Hi franja nice to meet you I love your songs my 4 year old nephew Nana watch your songs yesterday lovies xxxxxx

  • @LindaViviers-vs9wi
    @LindaViviers-vs9wi7 ай бұрын

    Jy sing baie mooi.Jy is awesome.Ek like jou song

  • @MaryMin-jm8fs
    @MaryMin-jm8fs9 ай бұрын

    My mnr is in die video, hy is die een wat 1:27 op die video is die lang een hy is die beste mnr en ek love die lietjie jy is awesome 🤗🤗

  • @minnettelagrange1771
    @minnettelagrange177110 ай бұрын

  • @hanliegropp5037
    @hanliegropp503711 ай бұрын

    Ai hoe jeuk my voete vir dans en ek kan jie eers dans. 🤣 Jy's n pragtige mensie dankie vir jou mooi hart en musiek. 🫶💙🪻

  • @theanasmit7717
    @theanasmit771711 ай бұрын

    Ek en my ma is oppad strand toe en ons vibe op hierdie liedjie 🎉❤

  • @user-kf5qw5fv3e
    @user-kf5qw5fv3e6 ай бұрын

    Baie mooi franja

  • @corneoosthuizen1981
    @corneoosthuizen198111 ай бұрын

    Kan nie wag nie!

  • @nadiadewaal5221
    @nadiadewaal522111 ай бұрын

    wow love dit well done franja jy mag maar geniet jou naweek

  • @SanetDreyer
    @SanetDreyer2 ай бұрын

    Ek is mal oor jou musiek ek luister na dit elke dag

  • @audreygoosen7685
    @audreygoosen768510 ай бұрын

    Pragtig liewe Franja

  • @MultiSilberpfeil
    @MultiSilberpfeil11 ай бұрын

    @Franja du Plessis : Leuk liedje zowel tekstueel als op vlak van sound. De Afrikaanse taal is groots...! Ik wens jou Franja nog heel veel succes voor de toekomst. Greetings from Belgium (Europe) and Florida (USA) - Marc (Belgian DJ Team).

  • @uweoelmann1262
    @uweoelmann12629 ай бұрын

    Fanja du hast eine tolle Stimme und der Song ist ein Ohrwurm . Deine Stimme ist fast wie deine Mutter ❤❤

  • @MatthewSmeda-nc8eo
    @MatthewSmeda-nc8eo5 ай бұрын

    ❤❤❤❤

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe56846 ай бұрын

    Franja dit is baie lekker!!! onglooflik en jy is best sanger.franja jy is pragtig ek jou musiekvideo.💖

  • @kapendabernard1919
    @kapendabernard1919Ай бұрын

    Good for me

  • @treggj
    @treggj11 ай бұрын

    This song is amazing!! Great Job!! All the way from Nebraska!

  • @JacquesBotha11
    @JacquesBotha116 ай бұрын

    Hier gaan ons weer met n baie goeie lidjie, Franja maak die beste hits

  • @kuhatjiuakatjingisiua9047
    @kuhatjiuakatjingisiua904711 ай бұрын

    Jy is mooi Herman in Namibia ❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @doloresaprecida9432
    @doloresaprecida943210 ай бұрын

    TU canta muito mulher além de LINDA ❤❤

  • @user-qb7ol8pk7w
    @user-qb7ol8pk7w10 ай бұрын

    Jy sing Awesome songs,jy songs is passievol

  • @user-pw7kv7fi5z

    @user-pw7kv7fi5z

    9 ай бұрын

    A

  • @suzanaponta7385
    @suzanaponta738511 ай бұрын

    Não entendo nada mais amo todos suas músicas e da sua mãe ❤️❤️ de Mozambique já tamos a dançar hakahana 🤟🤟🤟👏👏👏👏👏😘

  • @julietmalan8180
    @julietmalan818011 ай бұрын

    Pragtig!!! Lekker lewendig. 🎉🎉🎉 Almal sal moet beweeg as jy dit hoor. Wenner verseker

  • @user-gq8ip8lu3i
    @user-gq8ip8lu3i11 ай бұрын

    Ek hou baie van jou liedjie❤

  • @Leatitia-gp1zc
    @Leatitia-gp1zc10 ай бұрын

    I love this song ❤❤❤ 0:42

  • @NgumeritizaKatuuo
    @NgumeritizaKatuuo2 ай бұрын

    Mooi sokkie brokkie 1:22 1:27 😊❤❤❤

  • @juanrivanderwalt7181
    @juanrivanderwalt718111 ай бұрын

    Well done ❤❤🎉🎉😊 love die musiek video

  • @marinawilhelm3069
    @marinawilhelm306910 ай бұрын

    Pragtig

  • @anandivanniekerk9662
    @anandivanniekerk96628 ай бұрын

    Mooi ❤❤❤

  • @chrisnaclaassen2539
    @chrisnaclaassen253911 ай бұрын

    Love dit

  • @ivoneda5872
    @ivoneda587210 ай бұрын

    ❤❤❤🎉🎉🎉

  • @janlubrand
    @janlubrand11 ай бұрын

    Mal oor die song en die musiek video 😉😉

  • @elizebotha2420
    @elizebotha242011 ай бұрын

    Pragtig ❤❤❤

  • @JacoScheepers-zl4fi
    @JacoScheepers-zl4fi11 ай бұрын

    Ek hou baie baie van jou musiek

  • @TikTokRepostz
    @TikTokRepostz10 ай бұрын

    Hi Franja!!❤ ek was by jou concert by Fryheid August 26❤ Love your music en Ruan sin

  • @larabrown4496
    @larabrown44964 ай бұрын

    Soek so graag jou nommer Franja ek is jou grootste fan❤van SA

  • @bodos.3607
    @bodos.360711 ай бұрын

    🙏🏼👍🔔❤️🙋‍♀️

  • @life_of_wescott
    @life_of_wescott11 ай бұрын

    Wat op aarde is daai blikkies wat hulle drink? Lyk lekker!! 😮

  • @erikvanhooff8913
    @erikvanhooff89138 ай бұрын

    Heel mooie liet

  • @ck-il9cd
    @ck-il9cd11 ай бұрын

    Jy is pragtig!Ek love jou musiek❤

  • @portiamatlabe5684

    @portiamatlabe5684

    6 ай бұрын

    Dis onglooflik en pragtig!!!!!

  • @thesiyamshow1302
    @thesiyamshow130211 ай бұрын

    Kan nie wag nie

  • @thesiyamshow12345

    @thesiyamshow12345

    11 ай бұрын

    @thesiyamshow1302 franja is amazing she is one of twin brother I watch her so much you say can't wait I love it

  • @thesiyamshow12345

    @thesiyamshow12345

    10 ай бұрын

    OK you say about the tiktok on my phone no 😤

  • @thesiyamshow1302

    @thesiyamshow1302

    10 ай бұрын

    Are you happy?😭😭😭😭😭😭

  • @thesiyamshow1302

    @thesiyamshow1302

    10 ай бұрын

    Sorry I eat my cookie not mad Ok 😊

  • @thesiyamshow12345

    @thesiyamshow12345

    10 ай бұрын

    YOU DID WHAT!!!!!😠😠😠😠😠😠😠😠😠😠😠😠😠

  • @undjivangaopperman-kavezer5928
    @undjivangaopperman-kavezer59288 ай бұрын

    hakahana in Herero means hurry up, wonder if its borrowed from that.

  • @lanischannel8322
    @lanischannel832210 ай бұрын

    My sussie is Hanna en hierdie is nou haar liedjie 😂

  • @Michaela931

    @Michaela931

    3 ай бұрын

    Franca is my nigie❤😂😮😊

  • @kapendabernard1919

    @kapendabernard1919

    Ай бұрын

    @@Michaela931 fine

  • @user-ex6bc5ig9j
    @user-ex6bc5ig9j7 ай бұрын

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @user-ex6bc5ig9j
    @user-ex6bc5ig9j7 ай бұрын

    Hi

  • @pijancapretoruis3874
    @pijancapretoruis3874Күн бұрын

    Stianca

  • @nolan1907
    @nolan19079 ай бұрын

    Wow. Dis verby common.

  • @stanisawbogdan4878
    @stanisawbogdan487810 ай бұрын

    Fajne rytmy miłe dla ucha.❤😂❤

  • @synthwave7
    @synthwave711 ай бұрын

    Die song is nice - ek dink net Franja moet haar eie musiek identiteit kry en nie haar ma probeer kopieer nie. Doen iets saam met Dirk VD Westhuizen.

  • @jasonchippett1561

    @jasonchippett1561

    11 ай бұрын

    Juanita se musiek verskil hemelswyd.

  • @DieRooikat

    @DieRooikat

    8 ай бұрын

    Nee sy moet asb nie saam met Dirk sing nie, sy kan nie so laag daal nie!

  • @marcs5210
    @marcs52109 ай бұрын

    'Promo sm'

  • @DieTinBach
    @DieTinBach10 ай бұрын

    Groot pot kak.

  • @joscloete8713
    @joscloete87136 ай бұрын

    🥰

  • @user-ex6bc5ig9j
    @user-ex6bc5ig9j7 ай бұрын