𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 - Episode 1: Regsaspekte vir patrolleerders

Welkom by 𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿, waar ons gesels oor die verskeie aspekte waarin AfriForum-buurtwagte opleiding ontvang om hul rol as buurtwagte veilig, effektief en binne die raamwerk van die wet te vervul.
Raak vandag betrokke by jou naaste buurtwag. Besoek www.afriforumbuurtwag.co.za.

Пікірлер: 3

  • @AIRview2
    @AIRview2Ай бұрын

    Baie dankie

  • @matildavanaardt2922
    @matildavanaardt2922Ай бұрын

    Dankie dankie julle is daar ek wil net graag weet ons het nog nie papier werk gekry vir visits aansluit kostes asb hulle moet met ons skakel of net vir ons laat weet is die kostes per jaar of maandeliks fondse pr maand