Dr. Isak Burger - Deel 1 - Die dood...

Пікірлер: 23

  • @magrietheydenrich3084
    @magrietheydenrich308426 күн бұрын

    Dankie Dr.Isak vir hierdie leersame en ernstige waarskuwende gesprek,ons lewe nog so asof daar nie n dood is nie. Mag hierdie waarskuwende baie se ore bereik. Soveel nog wat met God spot,nie glo nie. Here Hou my vas dat ek steeds n voorbeeld kan wees vir die wat U nog nie ken of wil ken nie.AMEN?

  • @user-qr3yd1cp5n
    @user-qr3yd1cp5nАй бұрын

    Pastoor baie dankie vir hierdie boodskap. Net jammer van die harde musiek wat met U kompiteer, en soveel afbreek doen.

  • @lindaholtzhausen1539
    @lindaholtzhausen1539Ай бұрын

    😢musiek te hard!😢😢

  • @GesinaGeyer
    @GesinaGeyer2 ай бұрын

    Amen! Prys die naam van HERE JESUS.

  • @martivandermerwe2593
    @martivandermerwe25933 ай бұрын

    Ag dr Isak ek is 84 en oor die tydlyn en haastig om huis toe te gaan. Het baie jare in dr Lemmer du Plessis se gemeente orrel gespeel. Nie depressief nie..het God te lief....

  • @belindaduplessis7728

    @belindaduplessis7728

    3 ай бұрын

    Haai tannie jou geloof is baie mooi.

  • @leonardhenson3472

    @leonardhenson3472

    Ай бұрын

    🙏🏼🙌✝️

  • @user-ui6gq4ko3w

    @user-ui6gq4ko3w

    Ай бұрын

    😮​@@leonardhenson3472

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl48213 ай бұрын

    Prys Sy naam! Amen!

  • @tannicereynolds6178
    @tannicereynolds61783 ай бұрын

    Goeie dag Dr, Isak. Awesome boodskap. Dankie vir die waarde volle les. Di dvd is net so awesome. 🙋‍♀️🙏

  • @tertiakilian6682

    @tertiakilian6682

    2 ай бұрын

    P

  • @francoisvdbergh3224
    @francoisvdbergh32243 ай бұрын

    Dankie vir n wonderlike boodskap DR Isak . Jare gelede was jy my Sondagskool onderwysers in Verwoerdburg. My kind is dood op ,1 jr. Die boodskap het vir my baie beteken

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe11603 ай бұрын

    Baie baie dankie vir U verduideliking vd dood en lewe. Mag God U seèn. Amen 🙏

  • @SophiaSoden
    @SophiaSoden2 ай бұрын

    Wonderlike boodskap...is die boekie 5 Min na die dood weer beskikbaar...kon dit vir jare nie te koop kry nie😢

  • @johannachristina2752
    @johannachristina27522 ай бұрын

    Dankie ons Here vir U liefde en genade onbeskryflik groot

  • @samuelswanepoel7926
    @samuelswanepoel79263 ай бұрын

    Die dood kan al op die aarde oorwin word. Deur weg te draai van jou sonde, Jesus te volg, en jou te laat doop. Die doop is nie die afwassing van sonde maar 'n bevestiging van jou geloof. ‭‭1 KORINTIËRS 15:56-58 AFR83‬‬ [56] Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. [57] Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus. [58] Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie.

  • @WendyG777
    @WendyG7773 ай бұрын

    Wat vd wegraping -Woord sè almal gaan nie sterf 🤷‍♀️ 1 Thes 4:17

  • @lindaholtzhausen1539

    @lindaholtzhausen1539

    Ай бұрын

    En die wat nie weggeraap gaan word nie, gaan na die dood smag maar die Woord sê die dood gaan van hulle wyk! Die dood het pastoor gesê is die deur! Na die lewe of die hel! Maak seker jou deur van dood is die deur na die lewe! ❤ met liefde!

  • @user-bu8ew3dw6n

    @user-bu8ew3dw6n

    3 күн бұрын

    Nie almal gaan sterwe nie. Die wat weggeneem word met die Wegraping spring die dood vry. Hulle kry n verheerlikte liggaam. Gaan gerus op Yu-tube en kyk na al Dr Raymond Lombaard se leeringe. Hy breek die Woord van God mooi oop sodat almal dit kan verstaan.

  • @ritastrydom
    @ritastrydom3 ай бұрын

    😅.....p