Die Stem Van Suid-Afrika

Музыка

Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee,
Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa -
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou, Suid-Afrika
In die merg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees,
In ons roem op ons verlede, in ons hoop of wat sal wees,
In ons wil en werk en wandel, van ons wieg tot aan ons graf -
Deel geen ander land ons liefde, trek geen ander trou ons af.
Vaderland! ons sal die adel van jou naam met ere dra:
Waar en trou as Afrikaners - kinders van Suid-Afrika.
In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou,
In die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou,
By die klink van huweliks-klokkies, by die kluitklap op die kis -
Streel jou stem ons nooit verniet nie, weet jy waar jou kinders is.
Op jou roep se ons nooit nee nie, se ons altyd, altyd ja:
Om te lewe, om te sterwe - ja, ons kom Suid-Afrika.
Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou:
Skenk ook ons die krag, o Here! om te handhaaf en te hou -
Dat die erwe van ons vad're vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry.
Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer -
Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer.

Пікірлер: 39

  • @edwardhuang1690
    @edwardhuang16902 жыл бұрын

    Best South African anthem ever, I miss my days in Bronkhorspstruit

  • @eduardo-ku8iq

    @eduardo-ku8iq

    Жыл бұрын

    I miss by days in Witbank.. Ek onthou Die Stem

  • @hollandmeester347
    @hollandmeester347 Жыл бұрын

    Pragtig, magtig en eendragtig.... Groete uit Holland van Hollander 24/7.......

  • @vincenta_2
    @vincenta_22 жыл бұрын

    Pragtig! Ek is bly dat hierdie stuk nie in die geskiedenis verlore gegaan het nie!

  • @PoliticalWeekly

    @PoliticalWeekly

    Жыл бұрын

    @Paul Peeters Where is this in South Africa?

  • @jeanlucdemeulemeester7677

    @jeanlucdemeulemeester7677

    4 ай бұрын

    Ik begrijp U perfekt met mijn Vlaams taalkennis

  • @brynlowe2408
    @brynlowe2408 Жыл бұрын

    Wit is mooi. Ons vir jou Suid-Afrika.

  • @PWBotha-nb2ph
    @PWBotha-nb2ph2 жыл бұрын

    Mooi!! Uit die grootste tradepartner van Suid-Afrika 1980's. Japan. Dat is mooi, omdat kan ek jongen sing voll version van Die stem!

  • @leolund1309
    @leolund13092 жыл бұрын

    Ons vir jou, Suid-Afrika Rest in Peace

  • @ramna9250
    @ramna92502 жыл бұрын

    Pragtig! 🧡🤍💙

  • @evertkuterman5646
    @evertkuterman5646 Жыл бұрын

    Heel mooi. Groeten van Evert uit Nederland.

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Жыл бұрын

    Geniet ons land ons volk! Amen Dankie baie 🤗😋😊☄📯🎺

  • @Helgardt6189
    @Helgardt61892 жыл бұрын

    Pragtig,regtig beïndruk !! Mooi gespeel.

  • @barend4803
    @barend48032 жыл бұрын

    Pragtig ! Die mooiste ooit !

  • @Kaiser7068
    @Kaiser70682 жыл бұрын

    Good times… better times 😔

  • @thaboqwane4852

    @thaboqwane4852

    2 жыл бұрын

    good times?.... better times? when people were killed? when the song didn't accommodate everyone?

  • @Kaiser7068

    @Kaiser7068

    2 жыл бұрын

    @@thaboqwane4852 Yes.

  • @Kaiser7068

    @Kaiser7068

    2 жыл бұрын

    Civilised times

  • @PWBotha-nb2ph

    @PWBotha-nb2ph

    2 жыл бұрын

    @@Kaiser7068 Unfortunally true.

  • @PWBotha-nb2ph

    @PWBotha-nb2ph

    2 жыл бұрын

    @@Kaiser7068 Ons sal lewe,

  • @rossirvine7474
    @rossirvine7474 Жыл бұрын

    Beautiful

  • @eduardo-ku8iq
    @eduardo-ku8iq2 ай бұрын

    Die Stem m is a great national anthem. Ons vir jou Suid Afrika

  • @mikesgoodmann9349
    @mikesgoodmann93492 жыл бұрын

    Great version of all the verses!

  • @northbreeze0198
    @northbreeze01984 ай бұрын

    Wow, fantastic 😍

  • @Galaxy-ho2pk
    @Galaxy-ho2pk2 жыл бұрын

    Pragtig 👏👏👏👏👏

  • @rhodiusscrolls3080
    @rhodiusscrolls30802 ай бұрын

    Thats how we love to hear it.

  • @eduardo-ku8iq

    @eduardo-ku8iq

    2 ай бұрын

    Langenhoven wrote a great national anthem. It is good to hear sung so well.

  • @eduardo-ku8iq

    @eduardo-ku8iq

    Ай бұрын

    I agree it is a great national anthem and sung so well by the young people

  • @RottenFrog
    @RottenFrog2 жыл бұрын

    Hierdie mense lyk soos Russe.

  • @classicmusic3972

    @classicmusic3972

    2 жыл бұрын

    nee, hulle is almal Suid-Afrikaners 😂😂

  • @PoliticalWeekly

    @PoliticalWeekly

    Жыл бұрын

    @@classicmusic3972 Where in south africa is this?

  • @eduardo-ku8iq

    @eduardo-ku8iq

    Ай бұрын

    @@PoliticalWeekly Hulle is ware Afrikaanse mense

Келесі