Die maklikste sleepwa om op te stel | Conqueror Comfort

Ойын-сауық

In reeks 20 van Hier Gaan Ons Alweer het ons lekker getoer en was die Conqueror waens orals saam. Net voordat ons die Namibië toer begin het, moes ons die boskaravaan omruil vir ‘n comfort sleepwa. Nou ja, dit lyk altyd heel maklik en vinnig as ons dit opslaan daar in die veld, en dan moet jy beslis weet wat om te doen. Normaalweg sal Conqueror met die oorhandiging 'n volledige demonstrasie gee, en seker maak die kliënt weet presies waar alles is en hoe dit werk. So was dit ook met die boskaravane wat ons gebruik het. In ons geval, vanweë die druk program, moes ons waens ruil op 'n Vrydagmiddag na-ure. Ons het net die een wa afgelaai, die ander een gehaak en gery. Terug by die huis moes daar gepak word en ek het sommer my leerervaring opgeneem en kan dit met julle deel. Dit was baie pret om alles sommer so op die koop toe uit te toets, kom leer gerus saam!
Become a Member: foranglers.co.za/become-a-mem...
Dress like us: foranglers.co.za/apparel/
Instagram: / foranglers
/ the_bank_angler
/ stywelynetightlines
/ thecarpangler
Facebook: / thebankangler.dieoewer...
/ thecarpangler
/ stywelyne
/ thebassanglermagazine
Find Neville on Instagram @casting_carper and the camera man under @visualends

Пікірлер: 4

  • @tonydatoy9304
    @tonydatoy9304 Жыл бұрын

    Who buys a trailer and doesn’t know what they have bought? This is a terrible review for Conqueror.

  • @henniesenekal8210

    @henniesenekal8210

    Жыл бұрын

    Your comment is in English but the review is not. Do you understand what the guy is saying? It is not only honest but also very funny.

  • @faniebuys7528

    @faniebuys7528

    Жыл бұрын

    READ what the author said about how the trailer exchange worked - if can't contribute, keep quiet!

Келесі