Deon Groot - Hemelpoorte

Музыка

Luister na my nuwe single: umgafrica.lnk.to/deongroot
Follow Me:
Instagram: / deongroot
Facebook: / deongroot
/ deongroot
Lirieke:
Die Here weet dat ek my hart in grou
Met die woorde ek is lief vir jou
Ek het vir jare toegebou
My donker kaste toegevou
Maar dit vertrou ek nou aan jou
En al sê ek dit te min
Dit wat my hart oor jou bemin
Dit wat ander vryelik deel
As die Hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan
Hier by my het jy 'n hart en huis
Verf die mure rooi en plaas ons kruis
Sal ons altyd so kan wees
Mekaar kan liefhê sonder vrees
Bring twee harte saam in siel en vlees
En al sê ek dit te min
Dit wat my hart oor jou bemin
Dit wat ander vryelik deel
As die hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan
As die hemelpoorte voor my oop moet sluit
Is jy die beste deel van my hieruit
Jy's die een hier in my lag
Jy's die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan
Want ek is meer meer meer
Ek is meer as net lief vir jou
In my lewe maak dit sin
Jy's my einde my begin
Jy's die diepte van my oseaan
As die hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan
As die hemelpoorte voor my oop moet sluit
Is jy die beste deel van my hieruit
Jy's die een hier in my lag
Jy's die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan
Jy's die een hier in my lag
Jy's die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan
#DeonGroot #Hemelpoorte

Пікірлер: 46

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude40873 жыл бұрын

    Dit sal ek ook vir my man en kids doen, my lewe opoffer vir hulle, so n mooi lied en boodskap

  • @anitamoss5061
    @anitamoss50613 жыл бұрын

    Ek het die liedjie oor radio gehoor en was nie seker wie sing en naam, het dit nou op youtube gekry. Absoluut so mooi diep liedjie van jou🙏

  • @reanirossouw4613
    @reanirossouw46134 жыл бұрын

    My nuwe gunsteling liedjie, kan nuie ophou luister na dit nie!! Well done Deon moet nooit ophou sing nie ❤️❤️❤️

  • @margretvisagie5403
    @margretvisagie54033 жыл бұрын

    Pragtige song verby!!!!!!!! Pragtige stem Deon!!!!👌👌👌

  • @kimbock8207

    @kimbock8207

    Жыл бұрын

    Og my skat hy doen dit darem..Na Theunsie is hy nou my toptste❤

  • @johnkriek6206
    @johnkriek62063 жыл бұрын

    Im mostly english and dont like afrikaans music that much but this is beautiful.Makes u appreciate the special person in ur life.Love it!!!

  • @brendavanvuuren5168
    @brendavanvuuren51684 жыл бұрын

    Onbeskryflik amazing. Ek kan nie genoeg van die woorde kry nie ❤️

  • @setsoeddie
    @setsoeddie3 жыл бұрын

    Man i love this song❤👊

  • @nikkivanrooyen5652
    @nikkivanrooyen56524 жыл бұрын

    Love die ou se stem... 👌

  • @elizebotha2420
    @elizebotha24204 жыл бұрын

    WOW! Ek LOVE dit Deon 😍😍😍❤️❤️❤️

  • @andrewwillemse5601
    @andrewwillemse56013 жыл бұрын

    Deon en Elandre beste sangers op oomblik in S. A.

  • @micalamaritz6672
    @micalamaritz66724 жыл бұрын

    Wow beautiful

  • @lucindapage1207
    @lucindapage12074 жыл бұрын

    Ongelooflik mooi

  • @thesoundboard3606
    @thesoundboard36064 жыл бұрын

    Dit is so mooi en van toepassing op my en my wonderlike vrou se liefdesverhaal. Dankie Deon

  • @boerseun9395

    @boerseun9395

    4 жыл бұрын

    Dit maak hart so bly as ek dit lees; dat mense gelukig is, is dit nie wat ons almal soek nie

  • @charlkorb2717
    @charlkorb27174 жыл бұрын

    Goeiste genade!!!! My maat jy het n stem‼️ Mooi liedjie!

  • @janellejacobs9711
    @janellejacobs97114 жыл бұрын

    Baie mooi lied!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez4 жыл бұрын

    Mooi.

  • @adriaanmalan5015
    @adriaanmalan50153 жыл бұрын

    Uitstekende song, my mind is geblow 🤪🥳👍👍

  • @elhoisehugo2285
    @elhoisehugo22854 жыл бұрын

    Love jou songs

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 Жыл бұрын

    Wow wow wow

  • @carlapotgieter2141
    @carlapotgieter21413 жыл бұрын

    Sal die song n miljoen keer oor luister.

  • @elizebotha2420
    @elizebotha24202 жыл бұрын

    Beautiful Song sjoe 🥺❤️❤️❤️❤️❤️

  • @user-uf4kp4ik6q
    @user-uf4kp4ik6q6 ай бұрын

  • @BenvanLoggerenberg
    @BenvanLoggerenberg Жыл бұрын

    Baie mooi!

  • @sylviabester6444
    @sylviabester64445 ай бұрын

    ❤🎉❤love ❤️

  • @simonekuhn2868
    @simonekuhn28684 жыл бұрын

    Amazing love Al jou songs

  • @roadtotheroofofafrica
    @roadtotheroofofafrica4 жыл бұрын

    Legend!

  • @christopherbrown206
    @christopherbrown2062 жыл бұрын

    ek love die song van jou jy mag maar sing

  • @jolaneerasmus6584
    @jolaneerasmus65844 жыл бұрын

    Wow

  • @mandaengelbrecht-dk8sj
    @mandaengelbrecht-dk8sj10 ай бұрын

    Jsu😊❤

  • @pierrelombaard9961
    @pierrelombaard99612 жыл бұрын

    Lekker heimwee en lag kry ek nou... onthou daai jolle in Blackwoods in Centurion en dat jy my altyd daai pienk shooters ingejaag het... en Dale altyd aan jou sy. Bly jys GROOT, dit was altyd jou bestem! Hoop daai spinnekoppe oorleef nog. Jou ou kaalkop vriend van Blackwoods. Ps... dink nog steeds Rooikappie en Wolf is jou uniekste song. Bly dit het uitgewerk vir jou👌

  • @gwenwelgemoed14
    @gwenwelgemoed144 жыл бұрын

    The girl wih Deon Groot is my Granddaughter Lu Juan

  • @mariajacobs903
    @mariajacobs9033 жыл бұрын

    So pragtig blond. 💋

  • @teaganreynolds1208
    @teaganreynolds12084 жыл бұрын

    My ma hou van oom

  • @charlkorb2717
    @charlkorb27174 жыл бұрын

    Ongelooflik mooo!!

  • @theresabadenhorst1156
    @theresabadenhorst11563 жыл бұрын

    Jou stem

  • @adelleboshoff8097
    @adelleboshoff80974 жыл бұрын

    Ek wil dit vir iemand beteken!!!!!!!!

  • @teaganreynolds1208

    @teaganreynolds1208

    4 жыл бұрын

    Ek ook

  • @jamie-leeburger6485

    @jamie-leeburger6485

    3 жыл бұрын

    Well my friend

  • @unworthy6301

    @unworthy6301

    2 жыл бұрын

    Adelle boshoff.. Ek belowe jou die regte persoon Is daar.... En hy sal jou vind... Ek is ongelukkig geskei well besig om teskei en kom. Ek se jou ek. Wens dit niemand toe nie.. Nie eers n vyand nie.. Ek het in my Lwe nog nooit so seer gehad nie.. Leeg.. Verlore.. Alleen gevoel nie...12 jaar net so in sy moer

  • @adelleboshoff8097

    @adelleboshoff8097

    2 жыл бұрын

    Ek wens jou sterkte toe. Dis nie maklik nie. Ek is reeds ook daardeur.

  • @unworthy6301

    @unworthy6301

    2 жыл бұрын

    @@adelleboshoff8097 Adelle mag ek jou nommer kry asb?

  • @user-yo2mn4ms5d
    @user-yo2mn4ms5d5 ай бұрын

    😢😮❤😊😅

  • @gerhardvanderwalt3271
    @gerhardvanderwalt32713 жыл бұрын

    Deon het meer talent as helfte van al die sa mans kunstenaars saam....

  • @elizefourie8776
    @elizefourie87764 жыл бұрын

    Wow

Келесі