Chat Bietjie Ball Pre World Cup Predictions

Комедия

Superbru Pool
LIMPHOMY

Пікірлер: 70

  • @sftmol
    @sftmol8 ай бұрын

    I’m in England (Afrikaans being my second language) and have listened to many similar videos by English speaking pundits. This video by Radioraps is the best by far, discussing rugby in Afrikaans articulates the subject better than English 👍👍

  • @taniaherbst9783
    @taniaherbst97838 ай бұрын

    I agree that it will be down to the Southern hemisphere, thank you for a very entertaining channel

  • @hugomarx1324
    @hugomarx13248 ай бұрын

    Los Pumas 🇦🇷 vs 🇿🇦Bokke Final calling it now!!

  • @FloatLikeABee
    @FloatLikeABee8 ай бұрын

    Nogal verbaas jyt nie Fiji om deur te kom nie. Jyt geen upsets nie, daar gaan verseker upsets wees hierdie wereldbeker.

  • @Rustie_za

    @Rustie_za

    8 ай бұрын

    geen upsets? die Iere wat die ABs wen nie n upset nie?

  • @gerritscheepers8756

    @gerritscheepers8756

    8 ай бұрын

    Hou van die aus voorspelling.

  • @dwaynelegrand9493
    @dwaynelegrand94938 ай бұрын

    Great way to start the weekend! 🎉 🍺

  • @letsbefair_
    @letsbefair_8 ай бұрын

    "maar die Franse was gescrum deur Australia - boyz weet jy hoe kak jy moet wees as Australia jou kan scrum"😅😅🤣

  • @peterbotha7098
    @peterbotha70988 ай бұрын

    👏👏👏 I had exactly every single pick the same and in if this an all green final then I think the game of Rugby and the fans are the real winners😎🇿🇦🏆🇮🇪

  • @redhowell7856
    @redhowell78568 ай бұрын

    Great redenering! Ek stem behalwe dat Engeland nie uit daai Pool gaan kom nie. As far as Argentina is concerned - spot on!

  • @michaelsmorenburg-writer8480
    @michaelsmorenburg-writer84808 ай бұрын

    Agree with every pick.

  • @murraymoore5662
    @murraymoore56628 ай бұрын

    Mooi gedaan 😂 gee dit vir hom- ek stem heeltemal saam 👍

  • @smithshaw1151
    @smithshaw11518 ай бұрын

    Jou predictions is in die kol. Great channel ou maat

  • @johannbosch7185
    @johannbosch71858 ай бұрын

    Ek is 99% saam jou met alles tot by die final waar ek n sneaky gevoel in my water het dat ons tee Argentinië gaan speel. Dink net hou great!

  • @peeps977
    @peeps9778 ай бұрын

    Tonga, Samoa en Fiji pasop, die skeiding tussen tier 2 en tier 1 nasies.

  • @jacquesmuller6767
    @jacquesmuller67678 ай бұрын

    Dankie manne! F... maar julle laat my lag. Gaan Superbru uitcheck. Sal my vrou laat weet. 😂

  • @Stefaans007
    @Stefaans0076 ай бұрын

    Kyk nou vandag weer die video. Julle prediction het bietjie skeef getrek maar tog hoop ek die wenner is tog reg

  • @deongalvin950
    @deongalvin9508 ай бұрын

    Eks bietjie laat, ekt geweet Frsns gaan NZ wen Die final gaan wees SA vs Argentina

  • @francois7491
    @francois74918 ай бұрын

    twee robbe wat wil papier sny met 'n skêr....🤣🤣

  • @mulliganrmm
    @mulliganrmm8 ай бұрын

    I agree on what you say on the Twickenham game it was their A team on the field and still lost 😂😂😂. I reckon France will win 😅

  • @funkwallah
    @funkwallah8 ай бұрын

    Jonnafin - ek dink jy is in die kol

  • @mjribes
    @mjribes8 ай бұрын

    Fiji will finish 2nd in Pool C. They're looking good, Wales are looking kak, and Fiji have history of rolling Wales.

  • @DieKnoop
    @DieKnoop8 ай бұрын

    Hoe slim is jy?! 100% daai. Jou mos gese! (In 8 weke)

  • @johanconradie4480
    @johanconradie44808 ай бұрын

    Springboks🎉🇿🇦

  • @user-bq6bp5ze2w
    @user-bq6bp5ze2w8 ай бұрын

    😂😂... love it. But 1. France 2. NZ

  • @dirkh.matthee7099
    @dirkh.matthee70998 ай бұрын

    So, hoe nou, waar nou, wat nou???

  • @michaelstevens1004
    @michaelstevens10048 ай бұрын

    Dink fiji ga 1 of 2 eindig

  • @ljtheman7875

    @ljtheman7875

    8 ай бұрын

    Saamgestem want of ausies of wales gaan uitval in pool

  • @user-tn5mo7mg4d
    @user-tn5mo7mg4d8 ай бұрын

    😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @robgoff3549
    @robgoff35498 ай бұрын

    I think Fiji smack Wales, then lose to Aus, so not a big difference. And then NZ beat IRE.. either way, we meet one of them in the final and it's a huge game, but we win!

  • @sevmassyn5660
    @sevmassyn56608 ай бұрын

    Lekker man..... Maaaar.... AB's gaan nie Ireland in die 1ste game sweets of toffie gee nie. Dan natuurlik die Nuclear Bucs gaan die koppie vat ..... Pasop vir die 4to 1 perd.. Don't cry for me Argentina.... Buite bet van 10k dan eet ek nog steeds verniet en gratis by Hennie's

  • @debbiemortinson
    @debbiemortinson8 ай бұрын

    Stem saam behalwe Fiji ipv Wales

  • @georgefrederikoosthuizen891
    @georgefrederikoosthuizen8918 ай бұрын

    Ek voel nogals dieselle met al jou dinge en veral met ausies,die ausies gaan baie verras..enek dink nz en sa kan ook dalk in n finaal wees.(asit so kan).

  • @heinrichburmeister2514
    @heinrichburmeister25148 ай бұрын

    fiji is warm pappa, dink daar gaan baie upsets wees

  • @danfred579
    @danfred5798 ай бұрын

    5:27 2 robbe wat try papier sny met n skêr...lmimmi😂😂😂

  • @billycoetzee935
    @billycoetzee9358 ай бұрын

    Ek weet dat ons die beker Sal wen. En miskien is dit ons en miskien France.

  • @cornelcarelse7613
    @cornelcarelse76138 ай бұрын

    okay😂

  • @fomofud9479
    @fomofud94798 ай бұрын

    No chance NZ beat France. OK, of course the ABs can beat anyone and everyone on their day more than most teams but I just can't see them getting past this French team because the ABs pack will be bullied by the French.

  • @theawkwardobserver8757
    @theawkwardobserver87578 ай бұрын

    Ek dink Scotland sal een van die "upset" spanne wees , net soos Argentina .

  • @albertmurphy6299
    @albertmurphy62998 ай бұрын

    Ek dink jou voorspellings is gebasseer op logiese ingeligde denke en gevolglik kan mens net daarmee saamstem. Wat ek wel verder wil byvoeg is dat daar verseker erens verrassings gaan wees en dat dit ons logiese denke omver gaan werp. Gegrond op huidige vorm en vermoë bly my geld op die Bokke maar wie hulle opponente in die finaal gaan wees gaan waarskynlik ons almal verras.

  • @toughlovefitness

    @toughlovefitness

    8 ай бұрын

    Jis Mnr, jy praat so mooi Afrikaans 😂

  • @joatmofa0405
    @joatmofa04058 ай бұрын

    Hoezit tjom. Ek voel die Skotte moet *AL HUL KRAG* insit in hulle game teen Ierland as hulle die QFs wil haal.

  • @DanielRoelofse
    @DanielRoelofse8 ай бұрын

    Hennie trops op jou eerste comment

  • @catzzzvd2635
    @catzzzvd26357 ай бұрын

    🏉😹😹😹😹😹😹

  • @antoniecsirefrigerationcc6965
    @antoniecsirefrigerationcc69658 ай бұрын

    Ek stem saam met jou ok

  • @maverickat4544
    @maverickat45448 ай бұрын

    Kry bietjie vir Dricus in die studio. Wil graag ons UFC warrior se mening hoor oor die rugga

  • @danielf4503
    @danielf45038 ай бұрын

    SA met 12

  • @rynogrobler3714
    @rynogrobler37148 ай бұрын

    Ek dink ek het selfde gehad, behalwe ek dink ABs sal Ierland wen en ons gan weer n '95 replay he....dit gan die wereld laat stilstaan

  • @duPlus3

    @duPlus3

    8 ай бұрын

    Suzy gaan uit retirement moet kom.

  • @jerry24675
    @jerry246758 ай бұрын

    Lol

  • @stevenbissett
    @stevenbissett8 ай бұрын

    Me no understand bok talk. He speak with forked tongue.

  • @p4ndre
    @p4ndre8 ай бұрын

    Ek dink die grootste upset vir die wêreld beker gaan die tweede vlaag lockdowns wees. Sterkte met die wat oorsee gaan.

  • @neillsmit
    @neillsmit8 ай бұрын

    vok pottie

  • @user-ht6xv9nw8b
    @user-ht6xv9nw8b8 ай бұрын

    France gaan die wereld kampione wees ierland gaan alblacks uitskakel frankryk gaan bokke uitskakel finale ierland teen frankryk

  • @cornelusschoeman9304
    @cornelusschoeman93048 ай бұрын

    Hoekom maak jy nie Van jou videos in Engels nie? Jou persoonlikheid en manier van praat sal a baie groot gehoor bereik. Ek praat van in die rugby wereld.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o8 ай бұрын

    Nee wat jy praat in sirkels, bepaal jou by jou hanswors shows

  • @hennieroelofse5855
    @hennieroelofse58558 ай бұрын

    Eerste comment

  • @FloatLikeABee

    @FloatLikeABee

    8 ай бұрын

    Moenie daal tot daai vlak nie, wees iets beter in die lewe.

  • @dripsa
    @dripsa8 ай бұрын

    jou predictions is.. te predictable... kom an boys, daar gaan upsets wees vir days in die wb. engeland gaan nie deur nie

  • @letsworksimple
    @letsworksimple8 ай бұрын

    die refs…dis alles deesdae in ‘n wedstryd, hopelik kan die tv regverdigheid laat handhaaf

  • @ljtheman7875

    @ljtheman7875

    8 ай бұрын

    Skeidsregters is ook net mense soos almal hulle maak foute moenie die skeidsregter blameer as jou span verloor nie

  • @pirate3599
    @pirate35998 ай бұрын

    Nobody , Springboks included, has won anything yet matey

  • @HopkinsHopkins
    @HopkinsHopkins8 ай бұрын

    Pool A 1 🇫🇷 2 🇳🇿 Pool B 1 🇿🇦 2 🇮🇪 Pool C 1 🏴󠁧󠁢󠁷󠁬󠁳󠁿 2 🇦🇺 Pool D 1 🏴󠁧󠁢󠁥󠁮󠁧󠁿 2 🇦🇷 QF1 W 🇦🇷 QF2 W 🇳🇿 QF3 W 🏴󠁧󠁢󠁥󠁮󠁧󠁿 QF4 W 🇫🇷 SF 1 🇳🇿vs🇦🇷 ALL BLACKS (W) SF 2 🇫🇷vs🏴󠁧󠁢󠁥󠁮󠁧󠁿 FRANCE (W) 3rd place 🇦🇷 beating 🏴󠁧󠁢󠁥󠁮󠁧󠁿 FINAL 🇫🇷 vs 🇳🇿 FRANCE beat ALL BLACKS

  • @Thanos-kp5jr
    @Thanos-kp5jr8 ай бұрын

    Pool A 1. New Zealand 2. France Pool B 1. Ireland 2. South Africa If South Africa loses against scotland and Ireland well then we are coming home Pool C 1. Wales 2. Australia Pool D 1. Argentinia 2. England My predictions for the pool stages

Келесі