Beskerm só jou skape teen pasteurellose

Die bakterie Mannheimia haemolytica kan ’n dier vinnig tydens longontsteking laat vrek. Hierdie siekte word pasteurellose genoem en die inenting daarteen is onontbeerlik. Dr. Faffa Malan gee raad.

Пікірлер: 1

  • @johannlangner289
    @johannlangner2894 ай бұрын

    Dit is darem 'n rustige ooi daai