Beefmaster-voerkraal koop enige ras, enige ouderdom

Mnr. Roelie van Reenen, uitvoerende hoof wat die Beefmaster-groep se waardeketting, sê hulle beskou dit as hul plig om na die hele rooivleisbedryf se belange om te sien om ‘n wen-wen-situasie vir almal te skep. Dit sluit aandag aan die primêre produksiekant en hulp aan boere in. Leer meer oor Beefmaster in dié video.

Пікірлер