Vuur Bevonk

Vuur Bevonk

Braai en buite kook kuns,potjieskos,braai, broodbak en ander vuur en kole tegnieke!!!
En raak vuur bevonk!!.Vleisbraai,potbrood,potjiekos en stowekos.Houtvuur,buitenkook,buitenkok.
South African braai recipes, BBQ, and outdoor cooking on an open fire using wood, charcoal, briquets, and gas.
Traditional South African dishes, dutch oven/cast iron, South African potjiekos, and bread-baking skills and technics.
Open fire heat control.

3 Bestanddele perskepoeding

3 Bestanddele perskepoeding

Pot gebraaide bees kortrib

Pot gebraaide bees kortrib

Hittebron Hout

Hittebron Hout

Mieliestronke

Mieliestronke

Hittebronne Gas

Hittebronne Gas

MEESTER BRAAIER  Man/ Mens

MEESTER BRAAIER Man/ Mens

MEESTER BRAAIER

MEESTER BRAAIER

Seekospotjie

Seekospotjie

CHAKALAKA HOENDERPOTJIE

CHAKALAKA HOENDERPOTJIE

Katembapotjie

Katembapotjie

Nederige Beesskenkel

Nederige Beesskenkel

Bacon- Biltong

Bacon- Biltong

Karamel balletjies

Karamel balletjies

Wildspot /Game potjie

Wildspot /Game potjie

Пікірлер

  • @John5209
    @John5209Күн бұрын

    Die Dover stoof het gewerk in die plaas kombuis van 04H30 tot laat aand! Warm water vir koffee, maak kos , warm water vir die badkamer! En lekker warm in die kombuis geduerend die Vrystaat winter aande !!! Baie lammers gered in n box voor daai stoof! Die honde, van die BoerBulls tot die Fox Terriers, het lekker daar gesnork! Groete aan almal.

  • @faniesteenkamp5115
    @faniesteenkamp51154 күн бұрын

    👌👋👋

  • @ThinusRautenbach
    @ThinusRautenbach12 күн бұрын

    Baie dankie vir die video. Selfs my vrou wat gewoonlik haar neus optrek vir lewer het saam gesmul. Baie lekker.

  • @user-ek4fg8rv1z
    @user-ek4fg8rv1z21 күн бұрын

    Lyk lekker, maar ek dink nie jou vleis verbruin in die proses deur dit na die basiese bestanddele by te voeg nie. Die karamelisering van die vleis is waar daar groot geur skuil.

  • @sybelkirsten8510
    @sybelkirsten851023 күн бұрын

    Dit lyk heerlik!! Dankie. Gaan defnitief probeer!!!

  • @DanielViljoen-t4v
    @DanielViljoen-t4vАй бұрын

    As jy nie weet hoe om afval gaar te maak nie , asb. Bly weg van sosial media af , for f#ck sa@@$

  • @vernabadenhorst8102
    @vernabadenhorst8102Ай бұрын

    O LIEWE VADER! Hierdie is n awesome video! Baie dankie vir die deel! Ek is SO mal oor jou videos! ....baie nice...

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866Ай бұрын

    My oom ❤❤❤

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866Ай бұрын

    Skaap stertk Jietjie..

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866Ай бұрын

    Vat vet vir buite...vir pot...hey plaas...

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866Ай бұрын

    DAAR IS...MEER...

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866Ай бұрын

    1 kook and spray...2..koerantpapier...3...pas op...❤❤❤❤

  • @elmarama1396
    @elmarama1396Ай бұрын

    Ai toggie pap en kaiings!!!

  • @carladewitte287
    @carladewitte2872 ай бұрын

    ❤❤❤

  • @carladewitte287
    @carladewitte2872 ай бұрын

    Lekker BAIE..... ❤❤❤❤

  • @benniedupreez3249
    @benniedupreez32492 ай бұрын

    As jy kla.die vet afgegooi het en kaings is goud bruin dan gooi jy een koppie.melk in die pot en braai tot melk weg is om jou kaings se vel nie so hard te he nie

  • @Qminnie1
    @Qminnie12 ай бұрын

    Baie lekker my oom. Lyk smaaklik. Gaan nou dadelik vir my n afval gaan soek hier in Brisbane Australie

  • @sonjavandermerwe7502
    @sonjavandermerwe75022 ай бұрын

    Gaan probeer!

  • @evenandmiriam3550
    @evenandmiriam35502 ай бұрын

    Jy het lekker ysterpotte wat ons nie hier in Israel kry nie.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58663 ай бұрын

    Oom deon...no 😊REPLY...

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58663 ай бұрын

    No replies....

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58663 ай бұрын

    Die nr...🎉🎉🎉🎉

  • @Justme0243
    @Justme02433 ай бұрын

    Baie dankie vir die resep!!! Hoop dit gaan nog goed met U🌹

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak40883 ай бұрын

    As ek my platpot brood in n holte in die grond wil bak hoeveel kole moet ek agter los en moet ek nogsteeds my pot lig...

  • @LawaaiBraai
    @LawaaiBraai3 ай бұрын

    Ek maak vandag mnr se afval pot vir 5 de keer😂❤

  • @morrismonet3554
    @morrismonet35544 ай бұрын

    Not Biltong. More like jerky. But plenty good.

  • @Johanjacobs-vj6ob
    @Johanjacobs-vj6ob4 ай бұрын

    Neee my fok my ou Sny darm eers daai geel binnevliese,randte en harde vet van die pens af jong....wie,t jou geleer afval kook? En dan maak jy nog die prosses blettie ingewikkeld ook ....stoom net die pote en pens vir plus minus n uur .... Daai pot sou lankal onder vas gebrand het ....

  • @user-vs6nq8kl6m
    @user-vs6nq8kl6m4 ай бұрын

    Ai hoe water my mond nou! Koningskos!!

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58665 ай бұрын

    X4 ja...

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58665 ай бұрын

    Die pote...so hoogte ja...dis dieselfde....

  • @thetruthonly6399
    @thetruthonly63995 ай бұрын

    Lekker man

  • @sonjaridley7460
    @sonjaridley74605 ай бұрын

    Uitstekende video. Baie dankie!

  • @suzettevanderhoven2058
    @suzettevanderhoven20585 ай бұрын

    Heerlike hoender

  • @leoniejo1
    @leoniejo15 ай бұрын

    Jy is n man so na my hart ek noem dit ancient cooking die resonansieis perfek so geleerby ouma iop die plaas , M vriene weet its special!!

  • @ronniemulligan6127
    @ronniemulligan61275 ай бұрын

    Naand Maat videos ma Min hoekom mis hulle net n vraag hoekom het my afval kla gekook so groen afskynsel

  • @vuurbevonk7293
    @vuurbevonk72935 ай бұрын

    Hi Ronnie,so bietjie n breuk gevat sal weer begin binnekort om videos te laai.Dit kom ma by die skoon maak,volgende keer gooi die water af na n uur se kook en vervang met skoon water.

  • @bukswillemsoosthuizen3745
    @bukswillemsoosthuizen37456 ай бұрын

    😂😂❤...lekka ou boet...gaan hom "try"...die potte gaan dans...😂❤...ek waardeer..!!

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58666 ай бұрын

    9 months...9...😮😮😮😮😮

  • @HardusHavenga
    @HardusHavenga6 ай бұрын

    Baie dankie, hoe verlang ek nou na my Pa. Ek gaan die `n try gee. My mond water nou so ek kan dit nie hou nie. <hahaha>

  • @stephanswart3981
    @stephanswart39817 ай бұрын

    Met ander woorde, vir n no 6 pot is dit 2kg meel 1.3L tot 1.5L water en die res ook dubbel?

  • @truthminister5828
    @truthminister58287 ай бұрын

    Is daai pizza basis ooit ferm? Lekker cheese grillers in daai deeg rolletjies sit.

  • @user-wv1bm7pv9q
    @user-wv1bm7pv9q7 ай бұрын

    n mns sny gewoonlik di kliere yt is jy dan soo onosel

  • @sammyvyfers8849
    @sammyvyfers88494 ай бұрын

    Nee slimjan

  • @thetruthonly6399
    @thetruthonly63997 ай бұрын

    Dit is nou `n idee!!

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58668 ай бұрын

    Im not hate speech here....

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58668 ай бұрын

    michaelbotha....YOU'RE WORDS SUCK...OKEY...I PERSONAL E MAIL YOU REPLY PLEASE...😂😂😂😂😂PLAGUED....😅😅😅😂😂😂😂😮😮😮😮😮😮😮😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58668 ай бұрын

    OOM DEON MAAK N CHRISTMAS POTJIE ❤❤❤❤❤

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58668 ай бұрын

    Hvdw...met oom...❤❤❤❤

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58668 ай бұрын

    1.6...OOM STERK.....CHRISTMAS POTJIE ❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58668 ай бұрын

    Of planne....

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58668 ай бұрын

    Asb wil SIEN ....😢😢😢😢😢😢

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58668 ай бұрын

    ❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉