Sammy Davis jr. was 'n Amerikaanse akteur, danser en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Porgy and Bess, One More Time, The Cannonball Run, en Cannonball Run II.Sammy Davis jr. het homself bekeer tot die Judaïsme.
Пікірлер