Пікірлер

  • @donovankiwiets2142
    @donovankiwiets21423 сағат бұрын

    hys te pragtig ons bid die seen van Jesus oor hom lewe

  • @mamaafrika9941
    @mamaafrika9941Күн бұрын

    Woooow boy🤗🍼💞💞💞

  • @davidroux7006
    @davidroux7006Күн бұрын

    Amen

  • @user-jw3of7gr2l
    @user-jw3of7gr2l4 күн бұрын

    Dis waar ñ kind moet wees. Jesus is so lief vir hom. Ai man dis pragtig.

  • @ElizeNepgen
    @ElizeNepgen4 күн бұрын

    Te oulik vir woorde . Daai ou lyfie , stem en voete . ❤

  • @hayleyferrero1052
    @hayleyferrero10527 күн бұрын

  • @meisiesmit1361
    @meisiesmit13619 күн бұрын

    Ag dis te pragtig, ek kry skoon hoendervleis ❤❤

  • @SAREL1963
    @SAREL196311 күн бұрын

    God Seen jle.Groete PPK LMB Bronkhorstspruit ❤❤❤❤

  • @lindavanstaden2254
    @lindavanstaden225411 күн бұрын

    Dis baie mooi. Hou so aan.

  • @petrodevilliers1052
    @petrodevilliers105214 күн бұрын

    Ricus jys awesome

  • @annatjieenderstein59
    @annatjieenderstein5914 күн бұрын

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos981714 күн бұрын

    Ja verseker kostelik..hou so aan boeta jy smelt sommer baie harte❤❤❤❤

  • @user-wl6kg1rh2g
    @user-wl6kg1rh2g16 күн бұрын

    He is the king of Kings

  • @user-wl6kg1rh2g
    @user-wl6kg1rh2g16 күн бұрын

    Amen dien die here

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq17 күн бұрын

    Ag pragtig hy so klein hoor sy mooi stem pragtig❤

  • @marthageduld5692
    @marthageduld569217 күн бұрын

    Pragtig

  • @marthageduld5692
    @marthageduld569217 күн бұрын

    Here ek prys u vir sy stem en hys niks skaam nie

  • @marthageduld5692
    @marthageduld569217 күн бұрын

    Pragtig joh Gods Man hy gan nog diepspore trap

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w22 күн бұрын

    Amen Prys Die Here

  • @SalomieVanderwesthuizen
    @SalomieVanderwesthuizen23 күн бұрын

    Amen

  • @user-sc8pt3lk2k
    @user-sc8pt3lk2k23 күн бұрын

    Wow die lied vat my vanoggend bje ver my oorlede pa se lied

  • @dalenejoubert2748
    @dalenejoubert274824 күн бұрын

    Toekomstige worship leader!!

  • @mariewessels4594
    @mariewessels459427 күн бұрын

    Baie mooi.

  • @corrieliebenberg1775
    @corrieliebenberg1775Ай бұрын

    Brilliant voice ❤❤

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181Ай бұрын

    AMEN 😢❤

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181Ай бұрын

    Rikus Jy Mag Maar....Jy Sing Awesome...Jy Gaan Nog Diep Spore Trap Vorentoe...Jy Is Pragtig🍃🙏🙌👏🙌🙏💫🌟✨🌙⭐❤️

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393Ай бұрын

    Skatlik....kyk die voet

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476Ай бұрын

    Amen Hy is die Koning van Konings!! Hy is onse Here God almagtig !! 🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤️

  • @gerhardswanepoel3027
    @gerhardswanepoel3027Ай бұрын

    Prys die Here die koortjies is geseend

  • @InaDeysel
    @InaDeyselАй бұрын

    Amen

  • @moiraduplessis2900
    @moiraduplessis2900Ай бұрын

    Vanwaar daai diep stem. Te oulikies

  • @chrisjanhendriks7575
    @chrisjanhendriks75752 ай бұрын

    God het my verlos van depressie en anxiety,prys 2009

  • @chrisjanhendriks7575
    @chrisjanhendriks75752 ай бұрын

    Baie dankie Pastoor,ek waardeer die boodskap,baie kragtig❤😊

  • @roneldeysel4193
    @roneldeysel41932 ай бұрын

    ❤amen!!

  • @gideonmouton
    @gideonmouton3 ай бұрын

    Dit is so geseënde koortjies.🙏🙏💯👍

  • @marthageduld5692
    @marthageduld56923 ай бұрын

    Amen is hy ni kosteliki

  • @jannel6306
    @jannel63064 ай бұрын

    pragtig dit raak my diep

  • @BarendVanBiljon-cz4os
    @BarendVanBiljon-cz4os5 ай бұрын

    Ai wat ń mooi lied, die sang en musiek is tops! Al die eer aan die HERE.

  • @conniewagner7824
    @conniewagner78245 ай бұрын

    Amen so lekker om die Here te Dien.

  • @conniewagner7824
    @conniewagner78245 ай бұрын

    Hallelujah Prys die Here

  • @deonjansenvanvuuren2898
    @deonjansenvanvuuren28988 ай бұрын

    Prys die Naam van die Here

  • @FrancoisAnelVos-ce8rr
    @FrancoisAnelVos-ce8rr2 ай бұрын

    En wat is ons Skepper se Naam wat ons moet verkondig aan die nasies?

  • @LizaKruger-hz2ls
    @LizaKruger-hz2ls Жыл бұрын

    Awesome, net jammer dit wys die man wat heeltyd kougom kou!!!! Sing heerlik saam met die lied. Beslis gesave!

  • @user-nt5lu6cw7u
    @user-nt5lu6cw7u Жыл бұрын

    Ags de aar.God bless julle.waar kry n mens nou lekkerder as opregte pinkster musiek en lofsang.

  • @benlotter6335
    @benlotter6335 Жыл бұрын

    Ek is.78j oud en sing nog saam hierdie Pragtige Koortjie en mis die ou Pinkster Geloof en Lofprysing maar ek weet Eendag sal ons nog Die Here Loof en Prys in Hemel Amen. E lotter,

  • @fanieknoetze3614
    @fanieknoetze3614 Жыл бұрын

    Wat het van hom geword

  • @annadelaquerre6733
    @annadelaquerre6733 Жыл бұрын

    Dankie vir die preek pastoor,dit het my laat dink aan ongelowige Thomas wat hy gese het toe hy nie wou glo nie.Jesus was niw by hom toe Thomas dit gespreek het,en tog het Jesus geweet of gehoor wat Thomas gese het.So bewaar jou lippe met dit wat jy spreek.Hy hoor alles.Hou n wag voor jou mond..Jesusliefde.Van Keimoes.Anna de la Querre..

  • @rethanortje5845
    @rethanortje58452 жыл бұрын

    Ek wens hier in Steynsburg was n AGS kerk of Babtiste, maar almal hier is N.G. of Gereformeerd!!!

  • @natashadelange5154
    @natashadelange51542 жыл бұрын

    Dis Lekker om Die Here te dien..Geseende gemeente Pastoor en sy mense SHALOM

  • @natashadelange5154
    @natashadelange51542 жыл бұрын

    Amen Daar is sekr baie liefde ,lewe en samesyn in Daardie gemeente

  • @suzettevc8078
    @suzettevc80782 жыл бұрын

    Kosbaar! Dankie Here Jesus vir hierdie jong seuntjie se voorbeeld van worship. U woord sê as ons nie word soos kindertjies nie sal ons U Koninkryk nie sien nie. Dankie seuna, jy het Jesus vir die wêreld gewys! 🙏🙏