Simfonie AGS Witpoortjie

Simfonie AGS Witpoortjie

Die amptelike KZread kanaal van Simfonie AGS Witpoortjie.

Ons is 'n gemeente in Witpoortjie, Roodepoort wat die visie het om elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar, en liewer vir die wêreld daarbuite te word.

Vir meer inligting, besoek www.simfonie.co.za

Пікірлер

  • @LaureneCoetzee
    @LaureneCoetzee11 күн бұрын

    Dankie Pastoor Vir jou bemoedigende Woord. Dit stug my. Groete Laurene

  • @SAREL1963
    @SAREL1963Ай бұрын

    Amen 🙏 and Thank You Jesus for the opened window to the Father. Waar daar Baie Woonplekke voorberei is vir ons wat U volg. Dankie Dr Izak.

  • @altajansenvanrensburg6637
    @altajansenvanrensburg6637Ай бұрын

    Hallelujah wat n pragtige, Kragtige boodskap. Dankie Vader dat ek kon luister. Ja, ek was ook stout, slap gelê, maar Here ek het geklop en U het weer oopgemaak. Ek dank U dat satan geen houvas op my lewe het nie. Alle eer aan U. Amen

  • @altajansenvanrensburg6637
    @altajansenvanrensburg6637Ай бұрын

  • @rachelvanrooyen2168
    @rachelvanrooyen21684 ай бұрын

    🙏 🙏 🙏 🙏

  • @user-gh8jn9zs3j
    @user-gh8jn9zs3j4 ай бұрын

    😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊

  • @user-jc6to9hg3q
    @user-jc6to9hg3q6 ай бұрын

    PRAGTIGE BOONSKAP AMEN DANKIE PASTOOR JESUS IS DIE VERLOSSER JESUS IS DIE LIG HY BRING ONS NA GOD HALLELUJA ✝️✝️

  • @KarenEls
    @KarenEls7 ай бұрын

    31:54 ❤

  • @Corne_Tolmay
    @Corne_Tolmay9 ай бұрын

    Kan julle asb toelaat dat ek die video kan download 😂

  • @belindareed5167
    @belindareed516711 ай бұрын

    Hoelaat begin die kerk more oggend?

  • @Corne_Tolmay
    @Corne_Tolmay Жыл бұрын

    Hi, kan julle asb toelaat op KZread dat one die videos kan download vir offline want met loadshedding kan ek meestal net offline kyk

  • @chandleralanis5047
    @chandleralanis5047 Жыл бұрын

    Promo-SM

  • @corrieolivier5394
    @corrieolivier5394 Жыл бұрын

    When is mens camp

  • @corrieolivier5394
    @corrieolivier5394 Жыл бұрын

    When is mens camp

  • @EbenVorster
    @EbenVorster2 жыл бұрын

    Ja my liewe Pastoor, dit was inderdaad goed gewees daai oggend ;-)

  • @EbenVorster
    @EbenVorster2 жыл бұрын

    Om ‘n vriend te wees, beteken nie net om “daar te wees” nie. Buiten die tyd wat daar spandeer moet word met mekaar, moet daar ook ‘n doelgerigte besluit gemaak word om 1 Korinthiërs 13 deel te maak van ons verhoudings. Soos - die liefde glo alles, hoop alles, verdra alles. Ons moet in ons teenwoordigheid altyd ons vriende ook beskerm. In ware vriendskap, geld die spreekwoord - uit die oog, uit die hart - nooit, ooit, ooit nie. Ons moet ook bereid wees om mekaar verantwoordbaar te hou vir die roeping van die Here wat daar bestaan in elkeen se lewe.

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    Wat n boodskap.Here skenk my genade om God se liefde altyd te betoon en te bedoel.

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    Samantha Hendrcks

  • @thxanne
    @thxanne2 жыл бұрын

    12.11 Meneer stelt dat als je niet in god gelooft dat je zal mislukken. Er zijn heel veel mensen op deze planeet die het ook zonder geloof prima doen. Deze meneer Schalkwyk is zelf een mislukkeling.

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    Wisper Jesus

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    Here ek prys u

  • @marindavanonselen871
    @marindavanonselen8712 жыл бұрын

    Hierdie boodskap is vir mý, Here!

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    Dankie Here dat u nie distansie van my hou nie. Dankie dat u my sonder masker sien.... Dankie Pastoor Terwyl ons nou moet kerk gaan sal ek weer wil luister na hierdie geseende boodskap.

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    Here neem geheel my lewe . Ek wil my my erfenis in U hê

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    Here help my om nie u genade te verontagsaam nie

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    Dankie Jesus daar is altyd hoop omdat U leef

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61162 жыл бұрын

    What a milestone. God blessings on the church and it's leadership

  • @lizemarais1456
    @lizemarais14562 жыл бұрын

    Wow dankie Pastr Franko wat n Awesome reminder om net weer te hoor in Pappa Vader se hande is ek veilig

  • @cathrinevanbreda1028
    @cathrinevanbreda10282 жыл бұрын

    Een van my heel gunsteling preke ooit

  • @lizemarais1456
    @lizemarais14562 жыл бұрын

    More Gemeente. Dankie Pastr Franko vir die pragtige boodskap vir die reminder dat Pappa Vader ons so uit sy hart vergewe en dat Hy wil verhouding wil bou met ons. Dankie Jesus

  • @deonloots4259
    @deonloots42593 жыл бұрын

    Ware en Fantastiese Preek. Dankie Pastoor Jacques.

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Dankie Here vir U nabyheid

  • @nicocoetzee8640
    @nicocoetzee86403 жыл бұрын

    Dankie, Past Eben....

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Living in Victory .

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Dankie Pastoor vir die wete day God se beloftes vir elkeen van ons is. Ons bid ook vir U en u gesin

  • @marymalan7694
    @marymalan76943 жыл бұрын

    Amen

  • @Poppievn
    @Poppievn3 жыл бұрын

    GOEIE MÔRE DANKIE VIR DIE BOODSKAP.

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Here gee my die eienskap van aanspreeklikheid sodat ek deur die KRUIS DEEL KAN HÊ aan u onstuitbare genade

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    We will win coz Jesus is fighting for us

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Dankie Pastoor Eben

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Neem geheel my lewe Heer

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Help my Gees van God om Heilig te Kan leef

  • @susanswartz5747
    @susanswartz57473 жыл бұрын

    Dankie Dr Isak ..dis so wonderlik om te weet dat JESUS daar vir ons is ... baie GESEENDE boodskap

  • @susanswartz5747
    @susanswartz57473 жыл бұрын

    Amen

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Dankie Jesus vir die wete dat u leef

  • @phyllisgrobler238
    @phyllisgrobler2383 жыл бұрын

    Amen ons hou ons oë op Jesus. Here ons sal nie vrees nie ons oë is op U gevestig.

  • @dorothyhendricks6116
    @dorothyhendricks61163 жыл бұрын

    Watter versekering bied. God ons nie vandag weer dag. Weer dat ons vertroue in Hom te alle tye vrugte afwerp. Dankie Pastoor.