Radio Tygerberg

Radio Tygerberg

MTBS 2024

MTBS 2024

Пікірлер

  • @estellerobberts9145
    @estellerobberts9145Күн бұрын

    Wat 'n wonderlike boodskap. Eks in trane. Ek glo jy gaan 'n wonderlike mamma wees. Sterkte en alles wat mooi is vir julle nuwe gesin.😅❤🎉

  • @christinedebruin8519
    @christinedebruin85193 күн бұрын

    Ek dink dis jong mans en vrouens se probleem😢hulle is opsoek na n plek waar hulle voel hulle behoort😢

  • @BestChristianSongs66
    @BestChristianSongs665 күн бұрын

    💖I put this comment here so that everytime someone likes it, I'll be reminded of this song , because it heals someone in me AMEN

  • @marietjieburger481
    @marietjieburger4815 күн бұрын

    Ekt my oorfone by my sel ingesit, kan alles dan duidelik hoor

  • @dorisbriedenhann8139
    @dorisbriedenhann813913 күн бұрын

    Sy wil dalk nie he iemand moet die getuienis hoor nie

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit13 күн бұрын

    HalleluJAH ons Skepper is sooo getrou.Amen

  • @wilnasnyman2850
    @wilnasnyman285018 күн бұрын

    GEEN KLANK

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m20 күн бұрын

    Geen klank wat gaan aan wil dit graag hoor

  • @tyronnwilliams4657
    @tyronnwilliams465720 күн бұрын

    Amen 🙌🙏

  • @altaburger5863
    @altaburger586322 күн бұрын

    Wonderlike getuienis

  • @LolaDeClercq-w2d
    @LolaDeClercq-w2d23 күн бұрын

    Daar is krag na die kruis

  • @RomeoVisser-kc6tg
    @RomeoVisser-kc6tgАй бұрын

    Wonderlik 🎉

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775Ай бұрын

    Ek het nog nie geleer lippetaal praat nie.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vgАй бұрын

    Na meer as n jaar geen klank agge nee komaan jul kan dit mos herstel asb en baie dankie

  • @sa777
    @sa777Ай бұрын

    Geen klank Verwyder asb hierdie video

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034Ай бұрын

    Sjoe!!!!!! Dt is ń ❤seer GETUIENIS. Weer eens ABBA VADER is baie Lief vir ons, in sy Seun JESUS CHRISTUS se NAAM. GOD het ń diel met ons almal. Blessing 🙏🙌🙌🙌

  • @christavalentine8899
    @christavalentine8899Ай бұрын

    DANKIE HERE..!!!!

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106Ай бұрын

    Amen Here Jesus🙌🏼

  • @CaraCloete-yk7rc
    @CaraCloete-yk7rcАй бұрын

    What is she doing now miss her on rhe news

  • @reginacarelse213
    @reginacarelse213Ай бұрын

    My favourite radio station ❤

  • @DeannoPedro
    @DeannoPedroАй бұрын

    Wow lol 🤣🤣 ongelooflik enjoyable ⭐🌟✨

  • @Shirley-annLaas
    @Shirley-annLaas2 ай бұрын

    Amen en amen everyday we have to surrender and trust the Lord with and in everthing

  • @euodiasmit4475
    @euodiasmit44752 ай бұрын

    Hy is die beste!!!! Dankie.

  • @ninabarnard5866
    @ninabarnard58662 ай бұрын

    Wag in spanning.

  • @user-jd5wg4so5z
    @user-jd5wg4so5z2 ай бұрын

    Radio Tygerberg julle is awesome, dankie dat julle so omgee vr elke onderwyser, want hulle gaan deur baie geweldige druk, Vir Al die Bela Bela wat by skole implementer gaan word Hou ons Al die onderwysers in ons gebede 🙏🙏🌺

  • @moniquedippenaar4249
    @moniquedippenaar42492 ай бұрын

    N juweel van n juffrou!

  • @lizziebotma165
    @lizziebotma1652 ай бұрын

    Legendariese Juffrou Breggie ❤😊

  • @chriselledreyer7623
    @chriselledreyer76232 ай бұрын

    Wel verdien

  • @sandravanrooyen1506
    @sandravanrooyen15062 ай бұрын

    Sy was die Beste Juffrou vir al drie my dogters❤️🥰❤️

  • @christinakotzematthee1296
    @christinakotzematthee12962 ай бұрын

    Dis so kosbaar

  • @janinefestus3690
    @janinefestus36902 ай бұрын

    Ag sy is so pragtige juffrou

  • @marysolomons582
    @marysolomons5822 ай бұрын

    So so pragtig dankie Radio Tygerberg

  • @altavigus2194
    @altavigus21942 ай бұрын

    En daar huil ek sommer lekker.

  • @nadialucas
    @nadialucas2 ай бұрын

    So spesiaal!!!!! Sy lyk sommer na n baie oulike juffrou!!!❤

  • @barenicedickson7217
    @barenicedickson72172 ай бұрын

    So awsome 💐 dankie aan Radio Tygerberg en n spesiale dankie aan al die awesome juffrouens❤️

  • @EllaVenter-ml7nx
    @EllaVenter-ml7nx2 ай бұрын

    Amen

  • @antonnetteslabbert9227
    @antonnetteslabbert92272 ай бұрын

    ‭Hebrews 13:8 AMP‬ [8] Jesus Christ is [eternally changeless, always] the same yesterday and today and forever.

  • @antonnetteslabbert9227
    @antonnetteslabbert92272 ай бұрын

    As jy wonder daaroor, het die Heilige Gees jou reeds oortuig van Waarheid, maar gaan jy dit aanvaar en weg draai van jou ou weë en die WOORD kans gee om Homself te verklaar of gaan jy mense se opinies soek wat jou gewete gaan sis?

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw60343 ай бұрын

    Ons aan BID ń Groot ALMAGTIGE GOD...DAT Hy vir ons soo LIEF HET ❤ En Alles gebeur daar met n doel. Jou GETUIENIS is ❤seer. MAAR die HERE gaan jul SEÈN OOR JOU en JOU man, Soos Rèen DRUPPELS met Klein kindrs 🙌AMEN 🙏

  • @elsabiebezuidenhout4734
    @elsabiebezuidenhout47343 ай бұрын

    Sou dit graag wou hoor

  • @elsabiebezuidenhout4734
    @elsabiebezuidenhout47343 ай бұрын

    Asg neeeeee........ons kan niks hoor nie .......

  • @Frieda639
    @Frieda6393 ай бұрын

    Genade,wanneer wil julle eendag die klank Kom bysit. Hoe lank vea almal al. Wow,dis sleg!!

  • @AugusthaHoffman
    @AugusthaHoffman3 ай бұрын

    Rosebud what a beautiful inspiring msg i exactly experience the same in life at age 43 with 3 small kids its mow 11 years only God carried me through With God on our side we will conquered everything He will carry u through u a strong woman in faith U a very good example God gonna carry u through this and give youre hearts desires Clubg to our Anchor Gid in life and hold on to that anchor Strong woman of God❤

  • @user-or5mn6jk1n
    @user-or5mn6jk1n3 ай бұрын

    Ek het gesien Ek Weet waar jy was alles is waarheid dankie Vir deel,Ek onthou hoe j een nag lang's my huis gekuier het jyt nie die kuier geniet nie,is daar waar jou gebed verhoor was❤❤❤trots op jou...Hy loop Nou nog rond en verdwale JY weet wie en waar jy is.

  • @nicinaude6189
    @nicinaude61893 ай бұрын

    Finominale boodskap. Wat 'n wyse man! Baie dankie, Peter. Mag God jou en jou familie ryklik seën. ❤

  • @crystalsantana344
    @crystalsantana3443 ай бұрын

    God is met my. Amen 🙏

  • @crystalsantana344
    @crystalsantana3443 ай бұрын

    Daar is krag na die kruis ➕

  • @priscilladrake185
    @priscilladrake1853 ай бұрын

    ❤❤❤Jeremiah 29:11❤❤❤ Die Here sê my kind Ek ken die planne vir jou. Ons verstaan nie altyd die hoekoms die waaroms. Maar die Here sê Ek sal jou nooit begewe of verlaat nie. ❤❤❤

  • @priscilladrake185
    @priscilladrake1853 ай бұрын

    😢Jeremiah 29:11 sê die Here Ek ken die planned vir jou my kind.❤ Ons verstaan nie altyd die hoekoms en die waaroms. Maar die Here sal jou nooit verlaat of begewe. ❤❤❤

  • @christalinemuandi39
    @christalinemuandi393 ай бұрын

    Amen.