PPK Westonaria / Transformasie Kerk Fochville

PPK Westonaria / Transformasie Kerk Fochville

Pastor Bernie Jansen is a full time minister for the last 27 years with the purpose to serve God and the body of Christ. The aim of this channel is to reach out to the lost, uplift ministries and plant new churches.

Пікірлер

  • @pennymacleod2379
    @pennymacleod237916 күн бұрын

    Amen 🙏

  • @carolboonzaier5186
    @carolboonzaier5186Ай бұрын

    Hallelujah!

  • @pennymacleod2379
    @pennymacleod23795 ай бұрын

    Amen

  • @johankoekemoer2740
    @johankoekemoer27406 ай бұрын

    Dit. Is. Mooi. Vir. My. 👍👍

  • @pennymacleod2379
    @pennymacleod23798 ай бұрын

    Wat n awesome peek. AMEN

  • @pennymacleod2379
    @pennymacleod23798 ай бұрын

    Preek

  • @pennymacleod2379
    @pennymacleod23799 ай бұрын

    🙏 AMEN

  • @hesterjansen4797
    @hesterjansen479710 ай бұрын

  • @pennymacleod2379
    @pennymacleod237911 ай бұрын

    🙏 AMEN

  • @pennymacleod2379
    @pennymacleod237911 ай бұрын

    Here mag ek nooit my visie verloor nie, Amen

  • @pennymacleod2379
    @pennymacleod237911 ай бұрын

    🙏 🙏

  • @WildNorthLimpopo
    @WildNorthLimpopo11 ай бұрын

    Wonderlik

  • @gertschoeman4197
    @gertschoeman4197 Жыл бұрын

    Amen. God seen julle. PASTOOR.

  • @WildNorthLimpopo
    @WildNorthLimpopo Жыл бұрын

    Wonderlik ❤

  • @chloemulder9608
    @chloemulder9608 Жыл бұрын

    ❤L❤❤❤l❤❤❤❤❤l❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤)

  • @chloemulder9608
    @chloemulder9608 Жыл бұрын

    🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @chloemulder9608
    @chloemulder9608 Жыл бұрын

    Chloe

  • @chloemulder9608
    @chloemulder9608 Жыл бұрын

    ❤❤❤

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 Жыл бұрын

    Dankie pastoor jy weet nie hoe Groot vessel jy is nie...

  • @annemarie4195
    @annemarie4195 Жыл бұрын

    Awesome diens Pastoor Bernie Jansen

  • @ligenlewesentrumfochville7419
    @ligenlewesentrumfochville7419 Жыл бұрын

    God bless everyone

  • @veronicavanvuuren3549
    @veronicavanvuuren3549 Жыл бұрын

    Sien die sang is op lyn maar die preek oor die saad is nie op nie kan iemand my die 13 versies stuur asb. daai oggend se diens 16 Oktober.2022

  • @PPKWESTONARIAIMMANUEL
    @PPKWESTONARIAIMMANUEL Жыл бұрын

    Goeie dag Veronica. Die preek kon ons herstel op Facebook. Ons het ongelukkig n probleem gehad met die youtube se skakel. Die mp3 het ons op whatsapp. Stuur asb jou nommer dan kan ons preek vir jou stuur. Baie dankie

  • @jboonzaier2759
    @jboonzaier2759 Жыл бұрын

    We love u all

  • @hermanvanderwesthuizen7359
    @hermanvanderwesthuizen7359 Жыл бұрын

    Amen

  • @veronicavanvuuren6478
    @veronicavanvuuren64782 жыл бұрын

    EK WIL DIE HERE AL DIE LOF EN EER GEE DAT ONS DEEL VAN DIE DIENSTE KAN WEES WANEER ONS SELF NIE DAAR KAN WEES NIE DANK DIE HERE HY MY GEBED VERHOOR HET NOU MOET MY HAND NET GOU GESOND WORD SODAT EK WEER DIENS KAN BYWOON MOEILIK OM SO TE BESTUUR.

  • @isabelladuplessis2349
    @isabelladuplessis23492 жыл бұрын

    Baie dankie Pastoor ons land het dit baie nodig dat iemand die waarheid sonder doekies omdraai praat.

  • @leonlandman1265
    @leonlandman12652 жыл бұрын

    Saved

  • @hannetjieanderson3276
    @hannetjieanderson32762 жыл бұрын

    a

  • @berniejansen8701
    @berniejansen87012 жыл бұрын

    Baie goeie woord.

  • @corrievantonder3737
    @corrievantonder37372 жыл бұрын

    Hlo Past ek is van Eendrag

  • @PPKWESTONARIAIMMANUEL
    @PPKWESTONARIAIMMANUEL2 жыл бұрын

    Amen baie dankie baie seën en oorwinning.

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Amen and Amen.

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    God ek gee my heeltemal oor aan U vanaand al is dit net ek alleen by die huis, maar ek glo U is saam met my hier langs my, ek is reg om alles maar alles te gee. In Jesus Christus naam Amen.

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Amen

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Amen and Amen.

  • @PPKWESTONARIAIMMANUEL
    @PPKWESTONARIAIMMANUEL2 жыл бұрын

    Awesome diens.

  • @PPKWESTONARIAIMMANUEL
    @PPKWESTONARIAIMMANUEL2 жыл бұрын

    Awesome diens!

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Wonderlike diens. Trane kan net nie ophou loop nie. Dankie aan ons pastore, wat my aanraak met elke kragtige boodskap. Die Here seën julle in volheid. Dankie

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    My Hemelse Vader ek maak my hart oop, gebruik my, ek gee my oor aan U, ek het U nodig in my lewe. Ek het U lief my Vader en ek is lief vir Jesus, sonder U is ek niks. Ek loof en prys U wonderlike en Heilige in Jesus naam AMEN.

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    We love you JESUS

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Amen en Amen. Geseënd is ons dag na dag. Tel jou seëninge een vir een.

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Mooi song, dankie aan die span.

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Dankie vir ons wonderlike praise en worship span. En dankie God dat ek 'n kind van U is, ek gee myself oor aan U. My hart is oop en ek wil U net loof en prys. Dankie Jesus vir alles, Amen.

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Amen

  • @rooikop68
    @rooikop682 жыл бұрын

    Ek lief my God, en ek wil alles gee. Dankie vir alles Jesus.

  • @lynetteelse5944
    @lynetteelse59442 жыл бұрын

    Amen. God is groot

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter39612 жыл бұрын

    Dankie Jesus. Ek loof U. Dankie Bernie.

  • @johannascheepers780
    @johannascheepers7802 жыл бұрын

    Weereens n wonderlike diens gewees Dankie Pastoor.

  • @johannascheepers780
    @johannascheepers7802 жыл бұрын

    AMEN GOD IS GOOD ALL THE TIME AND ALL THE TIME GOD IS GOOD . ONS HET N AWSOME GOD

  • @johannascheepers780
    @johannascheepers7802 жыл бұрын

    Hannetjie van Hermanus AMEN AMEN JESUS IS ONS ALMAGTIGE VERLOSSER HALELUJA

  • @johannascheepers780
    @johannascheepers7802 жыл бұрын

    Dankie vir n wonderlike diens Pastoor

  • @johannascheepers780
    @johannascheepers7803 жыл бұрын

    Dankie Pastoor hier uit Hermanus dit was n voorbaatlike wonderlike diens. Amen

  • @johannascheepers780
    @johannascheepers7803 жыл бұрын

    Ek aanvaar GOD IN MY LEWE. HALELUJA. AMEN.